Pasgelaai
Promosie vir 25 Augustus: 20% afslag op Vleis deur Annelien Pienaar
2022-08-24Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 25 Augustus is Vleis deur Annelien Pienaar.
Reguit met Robinson: Suid-Afrikaners se finansies
2022-08-24Wat is die impak van stygende lewenskostes, inkomste-ongelykheid, korrupsie en die COVID-19-pandemie op Suid-Afrikaners se finansiële en sielkundige welstand? Freek Robinson gesels met Jacolize Meiring en Jacolize Poalses van die Buro vir Marknavorsing (Unisa).
Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers: ’n resensie
2022-08-24"In Meer as jou seerkry gaan De Villiers op ’n behendige manier van die standpunt uit dat persoonlike pyn nie iets is wat mens net hoef te oorleef nie, maar ’n geleentheid is tot persoonlike groei en ontwikkeling. .... Die boek lees dus maklik en die leser raak nie verstrengel in akademiese en abstrakte goëlery nie. Moet egter geen fout maak nie – jy kry hier oorgenoeg substansiële inhoud en pitkos om aan te kou en te herkou."
Fresh off the press: Don’t upset ooMalume! A guide to stepping up your Xhosa game by Hombakazi Mercy Nqandeka
2022-08-24Don’t upset ooMalume! captures the essence of Xhosa heritage and culture, and explores different aspects of village life.
Elon Musk: Risking it all deur Michael Vlismas: ’n resensie deur Arrie Rossouw
2022-08-24"Vlismas slaag egter daarin om konteks te gee aan die rare verskynsel Elon Musk – waar hy vandaan kom en waarheen hy op pad is. Soos sy relatief-jong lewe is dit uiteraard ’n onvolledige prentjie, bloot ’n moment van een van die wêreld se grootste genieë uit die boomryke voorstede van Pretoria."
Don’t upset ooMalume: A guide to stepping up your Xhosa by Hombakazi Mercy Nqandeka – a review
2022-08-24"This book can be categorised as a dictionary of Xhosa Weltanschauung, a comprehensive conception and apprehension of a mode of life that has been transferred by experience through the centuries from the ancient of times."
Omstredenheid en kleuter-, kinder- en jeugliteratuur
2022-08-24"In die konteks van die omstredenheid van die litererêre sisteem van die afgelope drie maande sou dit moontlik ook ’n opsie kon wees om dit te oorweeg dat die verskeidenheid sienings gekoördineer kan word om die literêre sisteem te versterk en te vernuwe." Lees Betsie van der Westhuizen se bydrae tot LitNet se miniseminaar, "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era".
Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era
2022-08-24Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges. Lees die eerste bydrae hier.
kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2022: Kortlyste bekend
2022-08-24LitNet maak skoonskip by vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar vir langer resensies. Al drie genomineerde langer resensies op hierdie lys kom uit die LitNet-stal. Hier is al die inligting, asook die nominasies vir die ander resensies wat in die boekeblaaie verskyn het.
Persverklaring: Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers
2022-08-23Die name van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Dié vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.
South African writing on Angola: The forgotten war
2022-08-23"All wars in history, from the Greek heroes onwards, spawn such intense memoirs, long and short. They are a bedrock of classic literature. We are fascinated by them. They invite us to eavesdrop on the confessional. They are a form of writing therapy, a way of laying the ghost, and a psychiatrist is not needed to tell us that. But there is also more to it. War memoirs involve all of us, including the bystanders. They make the reader complicit."
Verbode drif deur Irma Joubert – ’n resensie
2022-08-23"Alhoewel die basiese storielyn die verhaal sonder twyfel in die kategorie van historiese liefdesverhaal plaas, is dit reeds van baie vroeg in die roman duidelik dat daar dieper temas ter sprake is, soos die gevolge van oorlog op mens en omgewing, ras- en klasverskille, asook vooropgestelde idees wat in die pad van betekenisvolle verhoudings kan staan."
Persverklaring: Kunspraatjie – Alex Duffey oor Michelangelo se Sistynse Kapelplafon
2022-08-23Jy word hartlik uitgenooi na die volgende lesing deur Alex Duffey wat handel oor die kunswerke wat gereken word as van die beste werke ter wêreld. Die lesing kan vanaf 18:00 op 23 Augustus 2022 aanlyn gekyk word.
Promosie vir 24 Augustus: 20% afslag op Lotta se lewe: konyne by dosyne deur Alice Pantermuller
2022-08-23Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 24 Augustus is Lotta se lewe: konyne by dosyne deur Alice Pantermuller.
Is daar nog ’n wonderwerk in die reënboognasie se toekoms?
2022-08-23"Umair Haque, Britse ekonoom en skrywer van The Capitalist Manifesto: building a disruptively better business, beskryf die VSA in ’n onlangse meningstuk as ’n samelewing op die rand van sosiale verval. .... Haque is korrek wanneer hy sê VSA 2022 is in die moeilikheid. Maar wat van RSA 2022?"
Thomas Deacon (1942–2022)
2022-08-23"Ek wou die taal neerskryf vir die nageslag, want dis vinnig besig om uit te sterf. Vir die jonger mense het dit mos ’n skande geraak om die streektaal te praat. En dis jammer."
Ingoma kaTutu
2022-08-23Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
Foto’s: Herman Lategan se Hoerkind in Johannesburg bekendgestel
2022-08-22Herman Lategan het Johannesburg onlangs soos ’n warrelwind getref om sy Hoerkind: Die memoires van ’n randeier by Jean Meiring se huis bekend te stel. Die boek, uitgegee deur Penguin, is die afgelope klompie weke die nommer 1-verkoper van Afrikaanse titels in Suid-Afrika. Tendayi Dhure het foto’s geneem.
Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane
2022-08-22"Ons wuif vir mekaar, maar ek het sy nommer, in ’n rooi koki in ’n oefeningboek. As Suid-Afrikaners het ons soveel meer wat ons deel as wat ons verdeel."
Promosie vir 23 Augustus: 20% afslag op My Stasiestraatkombuis deur Mynhardt Joubert
2022-08-22Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 23 Augustus is My Stasiestraatkombuis deur Mynhardt Joubert.
