
Moenie Bargain Books se flink-uit-die-vere Kersaanbod mis nie!
Plus, jy kan drie boeke wen!

Kompetisie
Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is in Afrikaans en hoekom. Staan so ’n kans om drie boeke te wen!

Hoe om in te skryf
- Stuur ’n e-pos aan izak@litnet.co.zamet die onderwerp “Afrikaans”. Vertel ons wie jou gunstelingfiksieskrywer is in Afrikaans en hoekom.
- Jy moet ook jou naam en van, kontaknommer, e-posadres en koerieradres in die e-pos plaas.
- Alle inskrywings moet LitNet voor 08:00 op Vrydag 23 Desember 2022 bereik.
Reëls
- Die pryswenners se name sal met ’n gelukstrekking bepaal word en geen korrespondensie sal oor die uitslag gevoer word nie.
- Deur deel te neem, gee jy aan LitNet die reg om jou naam, kontaknommer, e-posadres en koerieradres aan Bargain Books te verskaf en jy gee aan Bargain Books die reg om met jou kontak te maak.
- Die wenners se boeke sal per koerier aan hulle gestuur word, of hulle sal gevra word om die boeke by hul naaste tak van Bargain Books af te haal.
- Bargain Books en LitNet mag die wenners se name bekendmaak, maar geen kontakbesonderhede sal openbaar gemaak word nie.

