Slawerny is op 1 Desember 1834 amptelik in die Kaapkolonie afgeskaf, maar slawe moes as vakmanne vir vier jaar vir hul eienaars gewerk het. Slawe is dus ten volle bevry op 1 Desember 1838.
Hier is ’n keur van artikels uit LitNet en Voertaal se argiewe oor die herdenking van hierdie dag, asook Suid-Afrika, Nederland en Engeland se slawe-erfenis:
Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en versoening
Die rol van die Britse regering met betrekking tot slawerny en die konsentrasiekampe
’n Reflection op Slave Emancipation Day 2020 – hoe reconcile ôs met ôse slawegeskiedenis?
Die vrystelling van slawe, uit die argief: My naam is Februarie
Die vrystelling van slawe: Pniël-gemeenskapsmuseum – "Ons storie"
Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition is ’n must-see vi alle Suid-Afrikaners
Die Bo-Kaap: Arabiese Afrikaans en die Kaapse Moslemgemeenskap
Fotoblad: Die Afrikaans van die Kaapse Moslems-bekendstelling
Review vannie Arabies-Afrikaans Workshop met die Afrikaanse Taalmuseum
Lees meer op Voertaal oor die geskiedenis van slawerny mbt Nederland:
Intercontinental entanglements: slavery, Dutch colonialism and post-colonial identifications
Stichting Eer en Herstel: Abolishment of slavery commemoration
De stad als theater: Veranderende herinneringen op theatrale boottocht Sites of Memory
Persbericht: Archieven Surinaams-Nederlands slavernijverleden binnenkort digitaal te raadplegen
Op toekomstige expositie verdient ook Zuid-Afrikaans slavernijverleden een plaats