Die vrystelling van slawe, uit die argief: My naam is Februarie
Diana Ferrus skryf ‘n gedig oor herkoms: “Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed