Review vannie Arabies-Afrikaans Workshop met die Afrikaanse Taalmuseum
“Daa is baie historical accounts van hierie taal, want ôs is baie diverse in ôse origins, maa daai workshop was ’n unique moment om mekaa te luister met respek en daa was baie mense wat uitgekom’t om ôse perspectives as ’n Muslim Afrikaans community te lee ken – daai het ek die meeste appreciate vannie workshop alhamdulilah.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed