Pasgelaai

Die kom-en-gaan-refrein

Louis Esterhuizen Poësie 2022-08-11

Lees Louis Esterhuizen se reeks verse ter huldiging van die dramaturg Athol Fugard wat in Junie vanjaar 90 geword het. Hierdie teaterverse word met die ondersteuning van die LW Hiemstra Trust aangebied.

Pasverskyn: Wêreld van wolwe 3: Derde mag deur Fanie Viljoen

LitNet Boeke en skrywers 2022-08-11

Joshua Reinders se lewe is ’n gemors. Hy dra ’n groot geheim: Hy is ’n weerwolf. En sy pa is ’n weerwolfjagter.

Reguit met Robinson: Beplan jy om te emigreer?

Freek Robinson, Andrew Rissik, Dawid Swart Onderhoude 2022-08-10

Freek Robinson gesels met Andrew Rissik van Sable International oor emigrasie na byvoorbeeld Portugal, en met Dawid Swart oor sy en sy familie se nuwe tuiste in Panama.

Swerfjaar: Leef om die storie te vertel

Marita van der Vyver Rubrieke 2022-08-10

"Intussen moet ek hierdie rubriekskrywery staak om aan ’n boek te werk. Ek troos myself daaraan dat die einde van iets, enigiets, altyd die begin van iets anders beteken. En ek hou die kring oop, want wie weet, dalk het ek binnekort ’n onweerstaanbare storie oor Korsika wat dadelik vertel moet word."

Girls just wanna walk home, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-08-10

"’n Sangeres het daai song 'Girls just wanna have fun' se woode gechange, en sy sing 'Girls just wanna walk home'. Al wat ôs ammel vra, is om hys toe te kan loep sonne hartkloppings en nervous rondkyk en bang wies vi elke shadow. Is mossie te veel gevra lat ôs ie vi elke man moet wonne of hy getrust kan wôd en of hy ’n rapist inne mooi suit issie."

AfriKI: Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans | Videolesing in Engels en Afrikaans

Imke van Heerden Akademies en skole 2022-08-10

Imke van Heerden discusses her research project, AI as Author, and the first Artificial Intelligence poetry in Afrikaans. | Imke van Heerden is aan die woord oor haar navorsingsprojek, AI as Author, en die eerste Kunsmatige Intelligensie-gedigte in Afrikaans.

Hans hou sy lyf Sherlock deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2022-08-10

"Dis nie net die mees avontuurlike Hans-boek nie, dis ook die beste. Dis asof Rudie in die weefsel van elke karakter ingeklim het."

Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-08-10

As jy in graad 5 is, weet jy mens kry vyf soorte voedselgroepe: lekkergoed, lekkergoed, lekkergoed, lekkergoed en lekkergoed. Toemaar, ons by LitNet wens ook dit was waar (maar daar is ’n som oor pannekoeke hier versteek). Ons kan jou dag tog so effens versoet deur hierdie gratis Wiskunde-oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West met jou te deel. Klik hier om dit gratis af te laai en begin sommer vandag al daaraan smul.

Persverklaring: Dialoogprogram vir Skrywers van die Lae Lande en Suid-Afrika

LitNet Boeke en skrywers 2022-08-10

Twee Vlaamse skrywers word elke jaar gekies om ’n skrywersresidensie met twee Suid-Afrikaanse skrywers te deel. Vanjaar se skrywers is Yousra Benfquih en Fleur Pierets. Hier is nog inligting oor die inisiatief en hoe om aansoek te doen vir die residensie, wat vanaf 7 tot 21 November 2022 in Somerset-Oos plaasvind.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2022

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-08-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Promosie vir 11 Augustus: 20% afslag op Dingeth deur David Walliams

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-10

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 11 Augustus is Dingeth deur David Walliams."

PJ Bosman (1933–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-08-10

"As gevolg van talle skoolvakansies op familieplase en my huwelik met ’n plaasmeisie, skryf ek die graagste oor boere en plattelandse mense en hulle dinge."

True magic amongst grinding poverty, no fairies: Bridget Krone on her latest book

Izak de Vries, Bridget Krone Books and writers 2022-08-10

Can a dream be born in Cedarville, a place of grinding poverty? Izak de Vries chats to Bridget Krone about The Cedarville Shop and the wheelbarrow swap, published by Catalyst Press.

Promosie vir 10 Augustus: 20% afslag op Die Goorgomgaai deur Julia Donaldson

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-09

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 10 Augustus is Die Goorgomgaai deur Julia Donaldson. Philip de Vos is verantwoordelik vir die heerlike Afrikaans."

Matlakala

Jerry Mofokeng wa Makhetha New writing 2022-08-09

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Tshegofatso Mabutla perform Matlakala, written by Jerry Mofokeng wa Makhetha and directed by Mahlatsi Mokgonyana.

Press release: Major nomination for Sifiso Mzobe

LitNet Books and writers 2022-08-08

On October 27, 2022, the Hurston/Wright Foundation will announce, during their annual Legacy Awards celebration, the winners of the juried awards for books by black authors published in 2021 in the categories of debut fiction, fiction, nonfiction, and poetry.

Fyn nagevors: ’n lesersindruk van Die Bewonderaar deur Erla-Mari Diedericks

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2022-08-08

"Die spanningslyn is deurentyd naaldskerp en neem naby die klimaks dramaties toe."

Mooi Annie – die spieël in my raaisel

Estelle Kruger Rubrieke 2022-08-08

"Ek verlang na pannekoek wat jy vir ons gebak het op sulke reëndae, ’n tradisie wat ek weer vir my kinders voortgesit het. Maar nou het ek niemand vir wie ek kan pannekoek bak nie en ’n mens doen dit nie net vir jouself as jy alleen is nie."

Allien, maa niks bangie

Veronique Jephtas Menings 2022-08-08

"’n Vrou ken van allien wies, maa bang is sy nie, cause sy is ou gewoond dinge vi haaself doen. Mag jy jou Vrouedag geniet en somewhat, somewhere tyd maak om jou voete te voel en asem yt te blaas."

USAN 2022: ’n onderhoud met Kanja van der Merwe

Naomi Meyer, Kanja van der Merwe Onderhoude 2022-08-08

"Afrikaans is ’n nuutskeppende, kreatiewe, bruikbare en wetenskaplik ontwikkelde taal, en so moet dit en sal dit voortleef."

Top