Pasgelaai

"Raak getref én tog onaangetas gelaat." Musical setting of parodic texts in Roelof Temmingh’s Met apologie

Alene Holder, Winfried Lüdemann Academic research 2022-08-02

"Although this cycle demonstrates Temmingh’s ability to compose in various idioms and to imitate other composers very accurately, the songs also exhibit the composer’s own unique voice in an unmistakable way."

"Raak getref én tog onaangetas gelaat." Parodiërende toonsetting in Roelof Temmingh se Met apologie

Alene Holder, Winfried Lüdemann LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-08-02

"Die [artikel] toon hoe, in die geval van Temmingh se kunsliedsiklus Met apologie, die toonsetting van ’n gedig die teks nie net musikaal inklee nie, maar ’n addisionele dimensie of interpretasievlak aan die gedig toevoeg."

Promosie vir 3 Augustus: 20% afslag op So lyk ’n vrou deur Ilse Verster.

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-02

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 3 Augustus is So lyk ’n vrou deur Ilse Verster."

Kennisgewing: Brahms-sonatas vir viool en klavier

LitNet Musiek 2022-08-02

Op Sondag 7 Augustus 2022 tree Jeffrey Armstrong en Tertia Visser-Downie by Diemersfontein op as deel van die Breytenbach Sentrum se Klassieke Konserte 2022. Hier is nog inligting.

Stemme | Voices | Amazwi: "My ouma – die bakker, die bokser": ’n onderhoud met Dean Balie

Naomi Meyer, Dean Balie Skrywersonderhoude 2022-08-02

"So ek wou sê my ouma het my geknie in die vorm wat mense vandag sien. Ek is ’n produk van haar hande, haar lesse, haar lewe en haar liefde."

Education in the shadow of the Anthropocene: Critical posthumanist experimentation

Dirk Postma Academic research 2022-08-02

"The article concludes by emphasising the importance of the critique of humanist assumptions about human superiority underlying both humanism and some posthumanisms and indicates that a new relationship is necessary for sustainable living with all the others."

Onderwys in die skaduwee van die Antroposeen. Kritiese posthumanistiese eksperimentering

Dirk Postma LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2022-08-02

"Kritiese posthumanisme wys op die noodsaak daarvan om radikaal anders te bestaan ter wille van die ekologiese houdbaarheid van Gaia. Waar die Antroposeen menslike mag en oorheersing vier, bring Gaia ons (mense) terug Moeder Aarde toe deur ’n teregwysing van hoe ons afhanklik is van al die andere."

Kom ôs praat sake vannie hart, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-08-02

"Ek worry oor Uncle se bloeddruk. Het dit darem al afgekom na daai lelike storie vannie geld innie matras? Sorry, ek mien innie sofa. Mens is al soe gewoon lat ammel hulle geld onnerie matras sit lat mens vegiet Uncle is meer sturvy as daai."

Country duty

Mike van Graan New writing 2022-08-02

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.

Press release: Join us for the launch of The Cedarville Shop and the wheelbarrow swap

LitNet Books and writers 2022-08-01

Book launch: Friday, 12 August. Bridget Krone will be in conversation with Kim Ward.

USAN 2022 – ’n onderhoud met Marishan Hendricks

Naomi Meyer, Marishan Hendricks Onderhoude 2022-08-01

"Afrikaans behoort aan enige persoon wat die taal magtig is. Ek dink nie Afrikaans is ’n eiendom wat aan een spesifieke groep behoort nie, en ek glo nie daar moet na Afrikaans op so ’n manier verwys word nie. Afrikaans is ’n kommunikasiemiddel, soos enige ander taal, maar ryker in sekere opsigte as gevolg van die taal se geskiedenis."

Press release: Marianne de Jager tribute concert

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-08-01

Marianne de Jager tribute concert with organists Stephen Crookes and David Orr: They will play music of the German Baroque and English 20th Century. Admission is free, but donations in support of the Hilton College two-organ project will be appreciated.

My winter word gemmer

Karen Hart Kos en wyn 2022-08-01

"Met ’n koppie rooibostee en ’n gemmerkoekie vir troos, kyk ek diep in Bliksem se goue oë, knipoog vir hom en sê uit my hart uit vir my buurman dankie vir die gemmer in my lewe. Terwyl ek nog kan ..."

Persverklaring: “Goddank vir klank” saam met Innibos by RSG-radiodramaslypskool

LitNet Feeste 2022-08-01

"Indien jy nog altyd ’n radiodrama wou skryf of dalk drama as 'klank in die klaskamer' inspan, is die slypskool deur Kobus Burger, waarnemende programbestuurder van RSG, net die plek waar jy meer daarvan te wete kan kom."

Promosie vir 2 Augustus: 20% afslag op Monster deur Rudie van Rensburg

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-08-01

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 2 Augustus is Monster deur Rudie van Rensburg."

Met ’n ysterkaak en ’n onverbiddelike kyk: ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten, ’n resensie

Anschen Conradie Resensies 2022-08-01

"Hy is ’n gewese rugbyheld wat in ’n administratiewe hoedanigheid by die polisie gewerk het (alhoewel hy een keer inderdaad per ongeluk ’n rower gearresteer het), maar het vroeg (hy is 29 jaar oud) afgetree en speel nou rond op sy plaas, wat hy in ’n weddenskap gewen het, naby die Botswana-grens."

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Estelle Kruger SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-08-01

"My verhouding met die leerders en studente het vir my toenemend belangrik geword. Ek het omgegee vir hul persoonlike ontwikkeling, die ontdekking en realisering van hul potensiaal en hul ervaring van gebrokenheid in hul wêreld, tesame met die soeke na kreatiewe oplossingsmoontlikhede binne hul bereik."

Promosie vir 1 Augustus: 20% afslag op Stella se dogters deur Helene de Kock

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-07-31

"Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel. Die boek vir 1 Augustus is: Stella se dogters deur Helene de Kock."

Promosie: Afrikaanse blitsverkoping by Bargain Books gedurende Augustus

Bargain Books Boeke en skrywers 2022-07-31

In Augustus vier Bargain Books die werk van ’n groot aantal van ons beste Afrikaanse skrywers deur daagliks afslag te gee op ’n bepaalde titel. Elke dag, ja, letterlik elke dag, van hierdie maand bied ons 20% afslag op ’n Afrikaanse boek.

Vroueskrywers en -karakters

Koos Kombuis Boeke en skrywers 2022-07-29

Vrouemaand (Augustus) is om die draai. Koos Kombuis gesels oor onder andere kinderliteratuur, chicklit, biblioteekboeke, bittersoet verhale en boeke wat jou in trane laat uitbars.

Top