Pasgelaai
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Sondag 24 Julie 2022
2022-07-24Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Saterdag 23 Julie 2022
2022-07-23Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Persverklaring: Dol heuning wen nog ’n prys – en die skrywer maak sy stem dik
2022-07-22"Naudé begin sy aanvaardingsrede deur te sê hy sou liefs die kreatiewe wou vier deur ’n gedeelte voor te lees uit ’n roman waaraan hy tans werk. Hy het egter besluit om te reageer op ’n rubriek wat op 3 Mei in die Volksblad verskyn het."
Uitnodiging: AfriKI – Kunsmatige Intelligensie en Afrikaanse poesië
2022-07-22Hiermee ’n vriendelike uitnodiging om aan te sluit by ’n departementele seminaar aangebied deur Afrikaans@UJ (eenheid deel van die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek, Universiteit van Johannesburg). Die seminaar het ’n internasionale gehoor en die referaat word in Engels aangebied, met naatvrye simultaantolking beskikbaar via Zoom.
Lede van SA Akademie se Letterkundekommissie bedank oor Hennie van Coller se omstrede rubriek
2022-07-22Marius Crous en Andries Visagie het as lede van die SA Akademie se Letterkundekommissie, onder voorsitterskap van Hennie van Coller, bedank weens die onaangenaamheid rondom menings wat Van Coller in ’n rubriek oor randfigure in kinder- en jeugverhale gelug het.
First sip: My journey to the top of the world by Saray Khumalo
2022-07-22"I certainly didn’t need a fancy brand of clothes or an expensive handbag. That realisation never left me. I had never been a status-conscious shopper, but my buying patterns changed permanently after that Everest trip. My philosophy is that I don’t need much, but I’ll spend money on what’s important."
Krummels is mos die lekkerste deel: ’n gesprek oor boeke, kos en die lewe
2022-07-22"Fiksie en joernalistiek is heeltemal, heeltemal verskillende dissiplines. Talle briljante joernaliste – nie almal nie! – faal as romanskrywers, en goeie romansiers wat soms gevra word om joernalistiek te pleeg, sukkel om twee feite binne 3 000 woorde te betrek."
SJ Naudé se toespraak by ontvangs van die Hertzogprys
2022-07-22"’n Seker manier om mense ontuis te laat voel in Afrikaans en om die taal in haar weerlose posisie skade aan te doen, is om onsensitiewe sentimente uit te druk rondom wie normaal of gewoon sou wees al dan nie, wie in die hoofstroom mag swem en wie in die systrome, wie in die kern hoort en wie maar op die rande moet bly beweeg. Dit is ’n gesindheid wat die huis van Afrikaans kan laat leegloop."
Press release: A collage of African and Western opera music
2022-07-22A collage of African and Western opera music compositions: Qinisela Sibisi, Kwanele Jona, Ludwig Van Beethoven and Giuseppe Verdi, performed by the crème de la crème of South Africa’s opera singers.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Vrydag 22 Julie 2022
2022-07-22Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Omvattend en deeglik: ’n lesersindruk van ELP Stals se Die geskiedenis van Die Broederbond
2022-07-21"ELP Stals se geskiedenis van die AB is goed gebalanseerd en dit is die belangrikste en omvattendste boek wat nog oor die AB verskyn het. Hy skram geensins weg van omstrede sake nie, en lewer verskeie vars insigte in die geskiedenis van dié omstrede organisasie."
"om te roei sonder hawe"
2022-07-21LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Hannah Borthwick se vertolking van Antjie Krog se "om te roei sonder hawe". Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Hannah en regisseur Nicole Holm.
Woordfees op TV-2022: Die getuienis, ’n boekgesprek met Francois Smith
2022-07-21Hier is jou LitNet-herinnering om na Francois Smith se gesprek oor Die getuienis te kyk: Vrydag, 22 Julie om 22:28.
Press release: Four fathers: bananas for the baboons, a brand new South African play
2022-07-21At The Baxter from 3 to 20 August 2022. Here is more information.
First sip: Sabotage: Eskom under siege by Kyle Cowan
2022-07-21"I think that one of the negative consequences of affirmative action has been that we have tiptoed around this issue of performance. And it does a disservice to ambitious, competent, professional, intelligent hard-working black people, who want to be rewarded for who they are and what they do."
Persverklaring: Amper, Vrystaat by Die Boer-teaterrestaurant
2022-07-21Amper, Vrystaat speel vanaf 21–24 Julie 2022. Hier is nog inligting.
Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Donderdag 21 Julie 2022
2022-07-21Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boeke-items kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.
Press release: UJ Prizes for creative writing in isiZulu and Sesotho sa Leboa and for literary translation
2022-07-20Well done to Ntombenhle Dlamini, Khayelihle Mnguni, Sandile Ngwenya, Mplang Masha, Phineas Mashilo, Kholofelo Thaba, Mahlatsi Maqwenjo and SJ Naudé.
Dan Sleigh skryf VOC se retoervlootstelsel en die oorsprong van verwoestende pokke aan die Kaap oop
2022-07-20By die lees van Retoervloot – Kaapstad en die VOC in 1713 (Tafelberg), Dan Sleigh se mees onlangse geskiedeniswerk, meld ’n magdom indrukke hulle by ’n leser aan, oor die aard van ondernemingsgees en die ingewikkelde, droewige, dinamiese en steeds uitkringende nalatenskap daarvan. Sleigh het Willem de Vries se vrae beantwoord.
