Pasgelaai

Graad 11: Fisiese wetenskappe-vraestel en -memo, hersiening

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-19

Is jy in graad 11 en wil jy sommer vandag al jou hersieningsrooster vir die nuwe kwartaal lanseer? Krag en beweging is juis sommige van die temas wat in hierdie gratis Fisika-vraestel deur Luize Kroukamp behandel word. Laai vandag nog die vraestel en memo af om jou akademiese jaar met vlieënde vaandels te slaag.

Wit leuen deur Ruan Kemp: ’n resensie

Jean Meiring Resensies 2022-07-19

"Wit leuen is ’n slu satire op die staat wat met hope fanfare en ewe veel onbeholpenheid sy burgers se lewens wil beheer."

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-07-19

Het jy die vakansie die Afrika-pikkewyne by Bettiesbaai sien broei? As jy in graad 4 is, kan ’n leesstuk in hierdie gratis oefenvraestel en -memo van Eugene van der Westhuizen jou aan hierdie heerlike seevakansie herinner. Berei voor met die prettige oefenvraestel – en voordat jy jou oë uitvee, is dit weer vakansie!

New from Jonathan Ball: Elon Musk: Risking it all by Michael Vlismas

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Who is this boundary-pushing billionaire with grand plans of inhabiting Mars, and what lies at the heart of his vision? Why is he so utterly unafraid of risk?

Nuut by Lux Verbi: Draers van die Lig deur Stephan Joubert en Johan Smith

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Die oordenkings is relevant, kragtig en op die man af en bespreek alledaagse kwessies soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade en hoe om steeds draers van die Lig in die wêreld vandag te wees.

Nuut by LAPA: Verbode drif deur Irma Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Sy’s ’n boeremeisie, hy ’n Jood. ’n Boerejood, ja, maar nogtans ’n Jood. Vir hulle liefde is daar geen toekoms as hulle dit nie self skep nie.

Nuut by LAPA: ’n Kwessie van tyd deur Doc Marten

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-07-19

Op ’n stormagtige nag in ’n Engelse herehuis word ’n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat ’n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos ’n skim in die nag.

Pasverskyn: Hoerkind: Die memoires van ’n randeier deur Herman Lategan

LitNet Boeke en skrywers 2022-07-19

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal uit die hart uit, sonder om doekies om te draai.

Uitnodiging: SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-07-19

Jy word hartlik uitgenooi na die SA Akademie se Noordelike bekroningsplegtigheid wat vanaf Woensdag 20 Julie 2022 om 18:00 op die Akademie se twee elektroniese platforms beskikbaar sal wees.

Kinders hoort nie op strate nie

Regardt Visser Stemme | Voices | Amazwi 2022-07-19

LitNet se Stemme | Voices | Amazwi is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV. Kyk hier na Daneel van der Walt se vertolking van Regardt Visser se Kinders hoort nie op strate nie. Die teks van die monoloog is hier beskikbaar, asook ’n gesprek tussen Daneel en Regardt.

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Dinsdag 19 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-19

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Persverklaring: 2022 Hessequa Harmonie

LitNet Feeste 2022-07-18

Die vyfde verjaardag van Hessequa Harmonie gaan van 20 tot 24 September luisterryk gevier word met ’n uitsonderlike program wat in Heidelberg in die Suid-Kaap aangebied word.

Trauma en verlies in Kamphoer deur Francois Smith

Zelda Mans Lesersindrukke 2022-07-18

"Die trauma wat Susan Nell beleef het is veelvuldig. Haar verkragting in die Winburgse konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog deur twee Britse offisiere en ’n joiner word vererger deur die wreedaardige wyse waarop sy vir die dood agtergelaat is."

Smaak my ôs is in ’n abusive relationship, uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-07-18

"In elke mens se liewe kô daa sieke maa ’n dag lat jy realise jou hero het voete van klei. Ek hettie gedink daai dag sal vi ôs twie aanbriek ie, maa smaak my dis nou sukke tyd."

Jakes Gerwel: die wording van ’n legende

Heindrich Wyngaard Seminare en essays 2022-07-18

"'In honour of a legend,' lui die uitnodiging na ’n besonderse geleentheid wat hierdie week by die Universiteit van Wes-Kaapland gehou word. Hiertydens sal die universiteit se Hoofsaal hernoem word na ’n eertydse visekanselier en rektor, prof Jakes Gerwel, wat ’n mens onwillekeurig laat wonder hoe 'Prof' op dié eerbewys sou gereageer het."

Motte en die kuns van transformasie

Lara Aucamp, Izak de Vries Leefstyl 2022-07-18

"Hoe ons onsself sien, en hoe ons onsself vir die wêreld wys, is iets wat oor tyd verander. Baie mense spandeer tyd in die kas (amper soos ’n kokon) voor hulle reg is om hulle volle self vir die wêreld te wys."

CGS de Villiers (1894–1978)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-07-18

"Vir diegene wat werklik lewe, is die ouer geslagte mos nie dood nie. ’n Mens moet weet wie jy is, waar jy vandaan kom. Gegewens oor ons voorgeslagte behoort versamel te word."

Hoerkind deur Herman Lategan: ’n onderhoud met die skrywer

Debbie Loots, Herman Lategan Skrywersonderhoude 2022-07-18

"Herman sê hy glo op ’n goeie dag dat ’n mens se ervarings, goed of sleg, nie vermors is in die hande van ’n skrywer of kunstenaar nie. Hy gebruik alles wat met hom gebeur in sy werk. 'Ek vergader, stof af, polish en bêre gebeure vir latere gebruik.'"

Persverklaring: Toelies Afrikaans in Arabiese skrif en wen!

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-07-18

Om in te skryf, moet deelnemers ’n teks in enige variëteit van Afrikaans in die Romeinse skrif vind of iets direk met behulp van die Arabiese skrif skryf. Die wenner sal R5 000 kontant ontvang en die twee naaswenners R2 500 elk. Al drie wen ook ’n gesinsjaarpermit vir die ATM.

Press release from the prize committee: Winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022

LitNet Books and writers 2022-07-18

The winner of the Ingrid Jonker Prize for English poetry 2022 was just announced.

Top