Pasgelaai

Manie se Bosveld-baobab

Michelle van Graan Poësie 2022-07-20

"Ons wou die sand se spoed in jou uurglas
tot stilstand roep
– om jou langer by ons te hou."

Pawn stars

Pieter Lübbe New writing 2022-07-20

"Sometimes first to fall
sometimes hang on through it all
Sometimes, somehow
they even make the final call"

Naakstudie

Morné du Preez Poësie 2022-07-20

"jou stem was nog nooit so verruklik
toe jy weet van my, en ek van jou"

Wat beteken die eerste foto’s van die James Webb-ruimteteleskoop?

Elsabé Brits Seminare en essays 2022-07-20

"Ons is die sterre en hulle is ons."

Ons moes in die gang slaap: Eben Viktor berig uit Oekraïne (19 Julie om 14:00)

Eben Viktor, Izak de Vries Onderhoude 2022-07-20

Liza met haar pienk popwaentjie is een van drie kinders wat gedood is deur ’n missiel uit ’n Russiese duikboot. Twintig ander het ook in die voorval omgekom. Twee dae later tref missiele, vanaf een of meer bomwerpers afgevuur, ’n fabriek ongeveer ’n kilometer van Eben Viktor se huis in Dnipro af. Die fabriek word verbind word met Elon Musk se ruimteprogram. Drie mense is dood. Eben en sy vrou slaap in die gang vir die res van die nag. Hoe oorleef die inwoners van Oekraïne?

Boeke – verlies en toeverlaat

Jean Meiring Seminare en essays 2022-07-20

"Selfs in boeke en tussen woorde – wat in een sin tog ontsnapping bied – is verlies só dikwels voorop. Boeke verdwyn. Ook woorde, tongvalle, maniere van sê."

Reguit met Robinson: A conversation with John Simpson from BBC News

Freek Robinson, John Simpson Interviews 2022-07-20

What is Boris Johnson's legacy? What lies ahead for British politics, society and foreign policy? Freek Robinson interviews John Simpson, world affairs editor of BBC News.

Die sirenes loei, "Your Excellency"

Eben Viktor Menings 2022-07-20

"Your Excellency. Hoe kan dít, komend van ’n Afrika-leier, anders klink of geïnterpreteer word as met die ondertoon van ’n slaafse mentaliteit? Hoe hét dit gebeur dat ons so kort ná die bevryding van een koloniale bewind, gereed is om ’n volgende brutale een te omhels?"

Tienerswangerskappe: Ons dogters brand in COVID-19-spervuur en nóg gloei die kole …

Marietjie Warrington Menings 2022-07-20

"Luidens die Departement van Gesondheid het die aantal babas van tienermoeders in Suid-Afrika se mees bevolkte provinsie, Gauteng, sedert die begin van die COVID-19-pandemie met 60% gestyg."

monoloog vir ’n hond

Bibi Slippers Poësie 2022-07-20

Lees Bibi Slippers, intreeskrywer van Die LitNet Tuishuise Inwoonskrywerskap, se "monoloog vir ’n hond" in die reeks verse met "teater" as tema. Hierdie reeks word aangebied om die dramaturg Athol Fugard se 90ste verjaardag in Junie 2022 te vier.

Vonnisbespreking: Die Konstitusionele Hof bevestig die aanspreeklikheid van die polisie weens nalatige ondersoek na verkragting

Johann Neethling LitNet Akademies (Regte) 2022-07-20

"Na ’n deeglike ondersoek van die feite en getuienis deur al drie howe kom hulle tot verskillende gevolgtrekkings – die verhoorhof en die Konstitusionele Hof bevind dat die polisie grof nalatig was, terwyl die appèlhof beslis dat die polisie redelik opgetree het."

Vonnisbespreking: Privaat vervolgings as meganisme vir die ontwikkeling van ’n grondwetlike regstaat

Wian Spies, Llewelyn Curlewis LitNet Akademies (Regte) 2022-07-20

"Daar kan nuwe privaat vervolgingsorganisasies geskep word wat as hoofdoelwit het om oortreders te vervolg. Suid-Afrika sal definitief daarby kan baat vind indien die entiteite wat vervolgings kan inisieer en dryf, vermeerder word."

Vandag op die Woordfees TV-boekeprogram: Woensdag 20 Julie 2022

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-20

Het jy geweet jy kan vanjaar na al die boekeitems kyk wat jy verlede jaar op die TV misgeloop het – én nuwe boekgesprekke ook luister? Hier is vandag se Woordfees TV-boekeprogram.

Lesbies? Gewoon eietyds? ’n Lesersindruk van Kleur en karamel deur Analize Viljoen

Trisa Hugo Lesersindrukke 2022-07-19

"Sy het geensins probeer om die karakters in enige boksie te plaas, of spesifieke 'gay' optrede verwag van die karakters nie. Dit is ’n segment van die lewe, ’n liefdesverhaal soos enige ander."

When we want success for ourselves, we must want success for others

Zubayr Charles Opinion 2022-07-19

"Izzart removed the laces of the sneakers and washed them separately. He tapped lukewarm water into a transparent bowl and generously sprayed TopShelf Sneaker Cleaner product on various targeted areas – everything done with precision."

USAN 2022 – ’n onderhoud met Ancheri Götze

Naomi Meyer, Ancheri Götze Onderhoude 2022-07-19

"My navorsing val binne die veld van Afrikaanstaalverwerwing. Ek het vir my MA-verhandeling ses taakgebaseerde lesse ontwerp waar Instagram as ’n digitale hulpmiddel gebruik word om Afrikaanse woordeskat aan te leer, te oefen en ook aan nuwe woorde blootgestel te word."

Woordfees op TV-2022: ’n Love letter aan kos, ’n boekgesprek met Adele Vorster

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-07-19

Hier is jou LitNet-herinnering om na Adele Vorster se gesprekke oor Tien voor een (’n Love letter aan kos) te kyk: Woensdag, 20 Julie om 05:35, Maandag, 25 Julie om 13:00 en Woensdag, 27 Julie om 07:18.

Tien voor een deur Adele Vorster: ’n resensie

Nini Bennett-Moll Resensies 2022-07-19

"Met Tien voor een maak die skrywer haar merk as romansier. Die volgehoue spel met die leser – as gesofistikeerde literêre kommunikasieproses – beïndruk. Die leser begelei die skrywende Odela dwarsdeur haar figuurlike 'dark night of the soul' uit die donker en weer terug na die lig. En dié katarsis reinig skrywer én leser."

USAN 2022 – ’n onderhoud met Danie Stander

Naomi Meyer, Danie Stander Onderhoude 2022-07-19

"Sien ek ’n toekoms vir Afrikaans en Afrikaanse navorsing en navorsing in Afrikaans? Ongetwyfeld, ja."

Die metaversum: Web 3.0 en die opkoms van digitale leefwêrelde

Burgert A Senekal Menings 2022-07-19

Wat behels virtuele werklikheid? Werknemers kan in ’n virtuele kantoor werk waar hulle steeds gesprekke met kollegas kan voer. Mediese studente sal virtuele operasies kan uitvoer. Virtuele werklikheid kan afstandsleer meer interaktief maak deur studente se avatars in ’n klas te plaas waar hulle vrae kan vra en met ander studente kan saamwerk. Dit is ook in beginsel moontlik om ’n student in Wene in 1683 te plaas sodat hy of sy groot geskiedkundige gebeure kan ervaar. Taalstudente sal ook met moedertaalsprekers in gesprek kan tree en daardeur hul taalvaardighede opskerp. Burgert Senekal vertel meer.

Top