Reguit met Robinson: Waarom steeds die raskaart?

  • 0

“As jy nie meer goed kan doen wat jy moet nie, dan begin doen jy goed wat jy kan.” Só sê die ekonoom Jannie Rossouw aan Freek Robinson oor die regering se volgehoue rasbeleid.

Is ras steeds ’n regverdige merker?

Is daar ’n alternatief vir regstellende aksie?

Freek Robinson het hierdie en ander vrae aan Dirk Hermann en aan Jannie Rossouw gestel na aanleiding van onder meer die Dis-Chem-debakel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top