Nuut by Protea: Die kat kom terug deur Dr Seuss, vertaal deur Jaco Jacobs

  • 0

Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Dié is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr Seuss se The cat in the hat comes back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top