Nuut by Protea: Krieket, kerrie en Gandhi deur Johan Badenhorst

  • 0

Wat begin het as ’n reis wat opgeneem is vir die Voetspore in Indië-televisiereeks, het uitgeloop op ’n boek: Krieket, kerrie en Gandhi

Alhoewel ’n tegniese span Johan Badenhorst soos gebruiklik vergesel het, het net hy en sy seun, Streicher, elke dag in die saal van ’n motorfiets geklim, wat gesorg het vir ’n onvergeetlike pa-en-seun-reis. Johan skryf in sy kenmerkende gemaklike styl oor Indië, maar delf ook dieper, in die verlede én die toekoms. Die Indiese subkontinent het hom uitgedaag om na te dink – oor ouerskap, armoede, godsdiens en vele meer. Dit is wat ’n mens kan verwag van ’n pa en seun, twee motorfietse en drie maande in Indië.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top