Pasgelaai
Rymstories: "Die Halfblinde"
2026-07-20"Jy hoef nie die see te sién nie
Want lank voor die sien voel jou vel
Die soutwind oor hom veeg"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Sidney Gilroy (1980–)
2026-07-20"Boeke is die tydmasjiene wat ons komvandaan bewaar en ook die rigtingwysers om wat dalk mag kom, te navigeer. Boeke is vir my die stiksel wat samelewings heg."
Toorkombuis: Coq au vin skaterlag in ’n skottel
2026-07-19"As jy nie rooivleis kan eet nie, is hierdie hoenderdis seker die bevredigendste. Dit het al die troos en robuuste smaak van ’n boertige bredie. En dis so aanskoulik om te maak."
Persverklaring: Ruk en Rym 2026 – kom maak jou stem dik
2026-07-18Sedert sy ontstaan in 2023 het Taalgenoot-Ruk en Rym ’n belangrike platform vir nuwe alternatiewe Afrikaanse stemme geword.
Motorrepubliek: Gryser en (on)wyser – vyf voertuie bedóél vir langtermyn-eienaarskap
2026-07-18"Hetsy vir perfeksionistiese versamelaars of platsak pensionarisse – iéwers in jou motorloopbaan word ’n verbintenis tot ’n voertuig ewe blywend as dié tot ’n lewensmaat."
Persverklaring: Digtersweek 2026
2026-07-17Deelnemers wat graag van dié geleentheid gebruik wil maak, moet hul gedig teen 29 Julie per e-pos aan De Lange stuur tesame met hul bewys van registrasie.
Op dees aarde: mRNS-entstowwe is veilig – vir almal
2026-07-17"Deur middel van gedetailleerde analise van gepubliseerde data uit laboratoriumnavorsing, kliniese proewe en werklike toesig oor miljarde mRNS-entstofdosisse, het die outeurs die wetenskap agter mRNS-entstowwe en hul impak op openbare gesondheid beoordeel."
Moederstad gooi haar arms oop vir dialoog van versoening
2026-07-17"Vanjaar se feesvieringe dra ’n besonderse historiese gewig. Die fees val saam met die Kunstekaap-teatersentrum se 55ste bestaansjaar, sowel as die 70ste herdenking van die historiese vrouemars na die Uniegebou in Pretoria."
Routes of Sound: Musiek vind afdraaipaadjies in jou siel
2026-07-17"Dis weer tyd vir die jaarlikse Routes of Sound by Spier-wynlandgoed buite Stellenbosch en vanjaar is daar meer as 30 kunstenaars betrokke."
ATKV-Crescendo Goud – Divas in Afrikaans: waar herinneringe weer begin sing
2026-07-16"Daar is oomblikke wat ’n mens onverwags terugneem na ’n tyd wat jy gedink het lankal verby is. Nie omdat jy doelbewus onthou nie, maar omdat ’n stem, ’n melodie of ’n enkele liriek herinneringe wakker maak wat stilweg onder die oppervlak gelê het. Só ’n ervaring was ATKV-Crescendo Goud – Divas in Afrikaans wat verlede Saterdag by Daisy Jones-teater by Summerhill-landgoed op die planke was." Leon Botes skryf oor hoe hy dit beleef het.
Boekevat met Deborah: Aanstap Boere deur Max du Preez
2026-07-16"Spoiler alert: Só eindig dit: ’n Boer maak ’n plan."
Persverklaring: 25 skrywers word opgeneem in 2026-kortverhaalbundel van Toyota Stellenbosch Woordfees
2026-07-16Vyf-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die elfde kortverhaalbundel van die Toyota Stellenbosch Woordfees, Dis hoog tyd.
Suid-Afrika is nie ernstig oor plaaslike regering nie, sê dié ontleder
2026-07-16"Oor konsultante is hy uiteindelik van mening dat dit goed of sleg kan wees. Dit is goed wanneer vaardigheidsoordrag geskied; dit is sleg wanneer afhanklikheid geskep word."
Press release: Roots retrospective, a gig not to miss
2026-07-16Roots retrospective is a deeply expressive live collaboration led by Luna Paige, where she draws together roots influences into a piano-driven, song-focused performance.
Uitnodiging: Bekendstellings van Wat die witbors wou sê deur Elmarié Dercksen
2026-07-16LAPA nooi jou na die bekendstelling van Wat die witbors wou sê deur Elmarie Dercksen op 17 en 22 Julie.
Bafana Bafana en die 2026-Sokkerwêreldbekertoernooi
2026-07-16"Sportprestasies versterk wel die gevoel van samehorigheid in ’n land wat vertroud is met verdeeldheid – en ons durf dit nie geringskat nie."
Fresh off the press: Where to from here? by Tara Roos
2026-07-16Tara Roos cuts through the political noise with this analysis of South African politics that argues that we have entered the age of uncertainty as populism is on the rise.
Die volgende graf
2026-07-16"Die duiwe koer.
Ek kyk na die klippe.
Ek wonder hoe dit lyk in ’n kis."
