Pasgelaai

Elders gesien: Die harde sypaadjie is sy huis én slaapplek.

Hannes Stander Menings 2026-07-30

"Ek twyfel of sy weet wat 'kontak slaan', 'doodsakker', of om ge-'rev' te word, beteken. Hy het vier dae laas geëet, sê hy."

Bettina Wyngaard (1971–2026)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-07-30

"My grootste wens is dat ons as mensdom sal ophou om enigiemand wat anders as ons is, te haat en te dwing om in ons eng boksies te pas. Daar is plek vir ons almal, en ons grootste bate is juis ons diversiteit."

Persverklaring: Brasse, tot laat toe kom hierdie Augustus na die Baxter-teater toe!

LitNet Teater 2026-07-29

Ná sy krities bekroonde en kommersieel suksesvolle debuut by die 2026-Suidoosterfees begin Brasse, tot laat toe hierdie Augustus sy amptelike speelvak by die Baxter-teater.

Merkwaardige bosreuse van Suider-Afrika deur Jaco van Wyk: ’n lesersindruk

Hennie van Deventer Lesersindrukke 2026-07-29

"Van Wyk sonder 40 kranige grootvoete uit en lewer oor elk ’n pikante klein “biografie” wat die leser se kennis verbreed, tot nuwe insigte lei en plek-plek lekker amuseer."

Press release: The symphonic gala, an evening where music creates opportunity

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-07-29

On Saturday, 1 August 2026, the Endler Hall at Stellenbosch University’s Konservatorium will host The symphonic gala – an evening of music, masquerade & impact, a fundraising gala celebrating the power of music to create opportunities, strengthen communities, and make music education visible.

The 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée through Andile Bhali’s lens

Andile Bhali Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-29

Andile Bhali shares his favourite photos from the 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée.

Elders gesien: Met apologie aan Lina Spies

Anschen Conradie Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-29

"En die afgelope naweek, tydens die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée, het ek die praktiese manifestasie daarvan weer in werking gesien. Dis veel meer as kruisbestuiwing, simbiose of uitruilings van kennis en ervarings."

Boekevat met Deborah: My skaduwee loop los deur Zirk van den Berg en Donkerhart deur Henda Olivier

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-07-29

"Meer as dit kan ek nie verklap nie, maar die leser is in vaardige hande en weet die raaisel sal nie in die lug bly hang nie. Die einde is verrassend en oortuigend. Ek beveel dit hoog aan vir misdaadvrate en lesers wat van sielkundige rillers hou."

The murder of Roger Ackroyd: Christie se meesterstuk laat jou naels byt

Maryke Roberts Teater 2026-07-29

"Wanneer die skatryk Roger Ackroyd (gespeel deur Mike Huff) in sy studeerkamer gevind word met ’n dolk in die nek – boonop kort ná sy verloofde se geheimsinnige dood wat as selfdood vermom is – is elkeen in die huishouding, én selfs ’n kringetjie om die statige huis, ’n moontlike verdagte."

Springmielies: As Fata of Fortuna jou besoek

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2026-07-29

"Dit bring ons by versekeringseise en die 'daad van God'- / 'act of God'-klousule. Laasgenoemde verwys na ’n natuurlike gebeurtenis wat heeltemal buite menslike beheer is, onvoorspelbaar en onvoorkombaar. Voorbeelde hiervan is ’n storm, orkaan, tornado, hael, weerlig, vloed, aardbewing, tsunami, vulkaniese uitbarsting en so meer. Dit beteken niemand is nalatig nie – die natuur het dit veroorsaak. Volgens versekeringskontrakte was sekere van laasgenoemde ’n daad / dade van God en teoreties kan jy Hom seker (probeer) dagvaar."

Cliff-hanger: Déjà vu deur Chanette Paul

Cliffordene Norton Boekrubrieke 2026-07-29

"Sommige families erf grond. Ander erf geld. Die Sheldons erf iets moeiliker: die gevolge van hul pa’s se besluite."

Heil die Leser! Om fyn te luister en lekker te lees

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2026-07-29

"Sy is deur skokterapie (elektrokonvulsiewe behandeling) en die ontnugterende ervaring van ’n staatshospitaal soos Stikland. Totdat sy na haar lyf begin luister het." Nini Bennett-Moll bespreek twee boeke in hierdie maand se boekrubriek.

Press release and invitation: "Where is SA Lit? Writing the local in a hyper-connective age"

LitNet Books and writers 2026-07-29

You are invited to the discussion on the 13th of August 2026: Welgevallen Clinic, Stellenbosch.

Klein Karoo Klassique 2026 reik uit na jongmense met spesiale orkesaanbieding: ’n onderhoud met Richard Cock

Maryke Roberts, Anina Lundie, Richard Cock Musiek 2026-07-29

"Ek werk al met jong mense vandat ek vir die eerste keer by musiek betrokke geraak het. Ek weet dat as jy hulle op ’n jong ouderdom kan inspireer, hulle hul lewe lank entoesiasties oor musiek sal wees. Dit is wat ons nodig het: Mense wat lief is vir musiek en die krag daarvan verstaan."

Gewildste plasings op LitNet: 22 tot 28 Julie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-07-29

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 22 tot 28 Julie 2026.

Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 deur Darryl David se lens

Darryl David Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-28

Darryl David, feesimpresario, deel sy gunstelingfoto’s van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026.

Veldsoirée 2026: Die sewende, die einde van die waarheid, die sterfte van fiksie, die grafrede by die laaste boek en laaste leser.

Clinton V du Plessis Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-28

"Maar sewe laat my ook onmiddellik dink aan Etienne Leroux se Sewe dae by die Silbersteins. En ja, tussen die fiktiewe ruimte van Welgevonden en die werklikheid van die sarkofaag op Buffelshoek is daar steeds die groot soeke. Dit is waarmee daar dié naweek deur sessie na sessie geworstel is. Dié soeke, die stoei met sin, maniere om opnuut te 'disrupt', soos Mphuthumi Ntabeni dit gestel het."

Elders gesien: Vroeg-Julie voer ek en Bettina dan ons laaste gesprek

Réney Warrington Elders gesien 2026-07-28

"Ek gaan stap die Baviaanskloof en stuur ’n klomp foto’s en video’s die dag voor haar dood."

Nuwe Afrikaanse vertaling deur Chris Swanepoel: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-07-27

Juis daarom is die vertaling van klassieke werke uit een Suid-Afrikaanse taal na ’n ander so uiters belangrik, om die skeiding wat taal bewerk, te oorbrug en om te vorder in die rigting van ’n inklusiewe Suid-Afrikaanse geskiedenis en letterkunde.

Fanonism as enemy of peace: A skilled response from the anti-revolutionary tradition

J.A. Schlebusch, Paul Maritz Academic research 2026-07-27

"Fanon’s thought, deeply rooted in the dialectical philosophy of [...] Hegel and the historical materialism of Karl Marx, reconfigures these traditions by placing race – rather than economic class – at the centre of historical development."

Top