Pasgelaai

Gewildste plasings op LitNet: 29 Julie tot 4 Augustus 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-08-05

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 29 Julie tot 4 Augustus 2026.

Staan op vir die Six: ’n onderhoud met Celeste Slabber-Loriston

Naomi Meyer, Celeste Slabber-Loriston Skrywersonderhoude 2026-08-05

"Want ons almal se bloed is rooi. Ons almal se harte klop vinniger vir liefde."

Die laaste karateskop (moet tog asseblief nie van Chuck vergeet nie)

Yuwinn Kraukamp SêNet-briewe 2026-08-05

"So agter al die grappies en meme sal jy die waarheid vind: ’n kampioenatleet, ’n skrywer, ’n soldaat, ’n pa, en ’n paar ander fascinating feite oor Norris wat die meeste mense nie weet nie. ’n Voorbeeld: Het jy geweet dat Chuck Norris was ’n regte deputy Texas Ranger? (No joke.)"

Die sewende Etienne van Heerden Veldsoirée deur Izak de Vries se lens

Izak de Vries Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-08-04

"Ons maak in 2027 weer so. Teken solank 23 tot 25 Julie 2027 in julle dagboeke aan. Ek sal daar wees!"

Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Marijda Kamper, die Vrystaat Kunstefees se programbestuurder

Jannes Erasmus, Marijda Kamper Feeste 2026-08-04

"As iemand net een dag by die Vrystaat Kunstefees het, hoop ek hulle vat ’n bietjie van alles saam huis toe. Die fees bied soveel geleenthede om te ontdek, te leer, te lag, te dink en geïnspireer te word."

Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Mia Kahts, die literatuurfeeskoördineerder

Jannes Erasmus, Mia Kahts Feeste 2026-08-04

"Bekende skrywers lok natuurlik gehore en baie feesgangers kom spesifiek om hulle gunstelingskrywers te ontmoet. Dit is belangrik om daardie verwagting te vervul. Terselfdertyd sien ek die Vrystaat Kunstefees ook as ’n plek waar nuwe stemme ontdek kan word."

Jagspinnekop deur Erla Diedericks: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-08-04

"Sy gee erkenning aan die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans wat vir haar die geleentheid gebied het om ’n groot gedeelte van die manuskrip tydens haar residensiële verblyf in KwaNojoli te voltooi."

Dink bietjie oor die groot dinge

Hermione le Roux-Ellis Menings 2026-08-04

"Hulle is ’n toonbeeld van suksesvolle queer vroue en dien as rolmodelle. Hierdie twee sokkersterre se storie is eintlik vir my belangriker as die gebeure by Bishops, juis omdat stories oor diskriminasie en moord so besonder alledaags is."

Goue lint, my storie begint: Van ekostories tot eko-angs – die planeet in die kinderboek

Anke Theron Kinderboeke 2026-08-04

"’n Kinderboek wat te sterk op vrees en verlies leun, wat die jong leser laat met die indruk dat die aarde reeds onomkeerbaar afstuur op ’n katastrofe, en dat daar niks is wat enigiemand – laat staan nog ’n kind – daaraan kan doen nie, loop die gevaar om dieselfde toestand te kweek wat dit veronderstel is om te voorkom. Dit is ’n fyn balans – die behoefte om ’n kind ekologies bewus te maak sonder om hulle te verskrik, terwyl jy steeds ’n indruk van erns wil laat."

Press release: Indie authors rise up – book festival

LitNet Books and writers 2026-08-03

We have partnered with 70+ talented independent authors and self-publishing service providers, including marketers, cover designers, printers, book distributors, layout specialists and more.

Padkos en Padlangs: ’n onderhoud met Yolandi Claassens

Naomi Meyer, Yolandi Claassens Skrywersonderhoude 2026-08-03

"My teikenmark is enige persoon wat hoop en bemoediging nodig het."

Vlooi en die verlore fossiel in die Kunstekaap: ’n onderhoud met Margit Meyer-Rödenbeck

Naomi Meyer, Margit Meyer-Rödenbeck Skole 2026-08-03

"Die grondslagfase-leerder reageer meestal nog op instink en nie vooropgestelde idees nie en dit maak hulle die heel lekkerste gehore om voor op te tree. Dis onbevange lekkerte. Lekkerste, maar nie maklikste. Kinders wil oortuig word, so die akteurs en teaterspan moet uithaal en wys." Hierdie produksie is gebaseer op karakters in die Oxford University Press se Storieboomreeks; dis die boeke waarmee baie skoolkinders leer lees.

Uitnodiging: Moerdyk-gedenklesing op 20 Augustus 2026 by die Voortrekkermonument

LitNet Leefstyl 2026-08-03

Met hierdie lesing ondersoek Alex Duffey die historiese, kulturele, estetiese en politieke rol van openbare monumente in Suid-Afrika.

Heinrich Bullinger’s commentary on the Letter to Philemon

D. Francois Tolmie Academic research 2026-08-03

"Bullinger [...] was a prolific and influential figure in the Reformation, authoring more works than Luther and Calvin combined."

Heinrich Bullinger se kommentaar op die Brief aan Filemon

D. Francois Tolmie LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2026-08-03

"Bullinger se kommentaar, anders as dié van Luther en Calvyn, [is] ook nog in geen ander taal vertaal nie en slegs in Latyn beskikbaar. Hierdie bydrae probeer die leemte in die navorsing oor hierdie kommentaar vul."

Boekevat met Deborah: ’n Saak van liefde en dood deur Owen Salmon en Vreemde vos deur Carel van Rooyen

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-08-03

"Dis ’n gevoelvolle verkenning van die skadu’s in die menslike psiges, van begeerte, vrye wil en verantwoordelikheid." Deborah Steinmair resenseer twee boeke vir hierdie aflewering van haar boekrubriek.

Kas van den Bergh (1925–1997)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-08-03

"Ek probeer met my skrywery om vir die verveelde gemeenskap die boodskap te bring dat jy miskien elke dag ’n wonderlike ervaring kan hê of ’n nuwe lewe kan begin."

Book launch invitation: Point blank & Keep the ship moving!

LitNet Books and writers 2026-08-03

You are invited to the book launch of these two books at Exclusive Books in Cavendish Square on the 12th of August 2026. Herewith more information.

Rymstories: "Die Klipsnyer"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-08-03

"Van klip gaan ’n uitstraling uit ’n intelligensie
Die klip het pyn en is van nature
Terneergedruk en swaar van gemoed;
Fantásties is sy gedagtegoed"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Veldsoirée 2026: videoflitse

Menán van Heerden Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-08-03

"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoireé 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden

Top