Pasgelaai
Fiela se kind, die drama: ’n skolebespreking
2026-08-13In die derde kwartaal moet leerders ’n literêre-navorsingstaak voltooi. Miskien is Fiela se kind, die drama vanjaar jou voorgeskrewe boek in Afrikaans Huistaal. Lees die boek en laai dan Cecilia Klopper se bespreking en analise gratis hier in PDF hier af om die teks onder die knie te kry!
Whose line is it anyway? Kopiereg, oorspronklikheid en outeurskap in die era van kunsmatige intelligensie
2026-08-13"Laat ek opsom: Ons wetgewer het ’n deel van die Britse wetgewing gespoeg en geplak, maar ander relevante dele weggelaat wat nodig sou wees om hierdie artikel prakties uitvoerbaar te maak."
From culpability to implication: Responsibility for repair in Stellenbosch
2026-08-13"People may live in the same town and participate in the same institutions while experiencing Stellenbosch very differently. Historical repair, therefore, concerns the continuing effects of injustice on social relations, opportunities, spaces, institutions and people’s sense of belonging."
Karel Schoeman, die kantoorwerker
2026-08-13"Rakende die Taaldiensburo skryf hy op bladsy 468 dat 'daar eintlik nie genoeg werk is om die Taaldiensburo besig te hou nie' en 'beamptes [kon] maar op hul eie manier in die privaatheid van hul onderskeie kantore die tyd omkry, meesal met die deur toe; niemand het ooit ondersoek kom instel of taktlose vrae gestel nie'. Hy het hierdie situasies tot sy voordeel benut en kantoorure vir sy eie lees- en skryfwerk aangewend."
Reënboog in die nag
2026-08-13"Hoe lank nog hierdie nag?
Hoe lank dryf die reënboog mooi en onmoontlik,
net buite my greep"
The gods didn’t really know
2026-08-13"I took the liberty of my pen
and scribbled on parliament’s wall"
Verpletter
2026-08-13"My lyf ’n ou, droë boom die takke rigied
tog, die sappe van my hart jonk, viriel
wil voel, wil droom en voluit leef."
Die rooiblom van Kepler
2026-08-13"Die windpompe draai stadig in die dun atmosfeer. Die koolstofvesellemme glinster in die oranje aandgloed. Drikus Richter staan by die grensdraad van Kepler-Rus en kyk uit oor die vlaktes waar niks groei nie. Nog nie."
The limits of consent in South African data protection law
2026-08-13"[This article] argues that while consent occupies an important place within POPIA’s normative framework, its practical ability to protect data subjects is significantly constrained by both cognitive limitations and the socio-technical realities of contemporary South African digital life."
Die beperkings van toestemming in die Suid-Afrikaanse inligtingsbeskermingsreg
2026-08-13"Die vraag word gestel of toestemming, soos gedefinieer en geoperasionaliseer in die Wet, datasubjekte in staat stel om op ’n betekenisvolle wyse beheer oor hul persoonlike inligting uit te oefen. Verder word daar ook gevra of die regulatoriese betekenis daarvan oorskat word in die lig van kognitiewe en strukturele beperkings."
Pasverskyn: Van man tot man deur Olive Schreiner
2026-08-13Olive Schreiner se aangrypende roman From man to man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf.
Belowe my deur El Bester: ’n resensie
2026-08-12"In hedendaagse Romanzas is die vrouekarakters gewoonlik sterk, onafhanklike vroue wat soms baie veeleisende en uitdagende beroepe beklee. Ek het dit geniet om ’n kykie in ’n paramedikus se werksdag te kry."
Tsaar Nikolaas II – God is met ons!
2026-08-12"Geskiedenis laat altyd ruimte vir ongemak; dis nie nodig om elke ongemak dood te skreeu nie."
Van mens tot masjien: Wikipedia en die voortbestaan van betroubare kennis
2026-08-12"Wikipedia se konsensusmodel kan onder druk kom wanneer menslike redakteurs nie meer seker is of hulle met ander mense of met gekoördineerde KI-stelsels kommunikeer nie."
Application of President Donald Trump’s doctrine of "America First" to the foreign policy of the USA: Part 2 – Case studies
2026-08-12"President Trump’s foreign policy has developed from an 'America First' ideology that encompasses both isolationism and interventionism, depending on the situation. This approach marks a pivotal shift toward prioritising the economic and security interests of the USA through transactional diplomacy."
Toepassing van Donald Trump se "Amerika Eerste"-leerstelling op die VSA se buitelandse beleid: Deel 2 – Gevallestudies
2026-08-12"President Donald Trump se verkiesingslagspreuk 'Amerika Eerste' het in ’n leerstelling oorgegaan. Die VSA se buitelandse beleid word heroriënteer om eng-gedefinieerde nasionale belange te bevorder."
In ’n oomblik deur Elsa Winckler: ’n resensie
2026-08-12"In ’n oomblik is ’n sexy, emosionele wipwarit."
Press release: Family meeting, Mike van Graan’s sequel to My fellow South Africans, to premiere at Artscape
2026-08-12As with Van Graan’s previous works in this vein, Family meeting combines drama, comedy, song and poetry.
Politieke ondersteuning onder bruin mense aan politieke partye: plaaslike verkiesing 2026
2026-08-12"Die opruim en vernuwing van agtergestelde woonbuurte in die 1970’s en 1980’s in Amsterdam het ’n groot verskil daar gemaak, alhoewel daar aanvanklike teenkanting van die inwonerskant was."
