Pasgelaai

Middernag op die dek

Cornelius Henn Poësie 2026-08-06

"Maria se duif sprei wit vlerke oor blou water.
Haar woorde bou elke dag ’n nes in my hart"

Manifesto: a rhyme

Martin Labuschagne New writing 2026-08-06

"casting upon (y)our darkest depths
the wisdom of the grave
and the damnation of daylight"

Stormdenke

Jacques Wessels Poësie 2026-08-06

"duisende vingers
aan swart rots
soutwater bestaan"

Vuurvliegie

Salomé Borngräber Poësie 2026-08-06

"In die grou van die skemeraand
knipoog-wink jou liggie vir my"

Die web

Edna Tolmay Fiksie 2026-08-06

"Johanna was nie ’n engel nie en sy het nooit so voorgegee nie. Maar sy breek nie. Sy verander rigting. Sy breek nie in storms nie. Sy verander koers."

Om te beïnvloed

Hannes Stander Fiksie 2026-08-06

"Haar online en ware lewe het saamgesmelt. Sy tree die heeltyd op asof sy voor die kameras is en skakel feitlik nooit af nie. Sy sê sy moet ‘always on’ wees. In haar kop is sy alewig aan die influence."

Pasverskyn: Die gebed van ’n halfmens deur Nicola Hanekom

LitNet Boeke en skrywers 2026-08-06

Hertzogpryswenner Nicola Hanekom is bekend vir haar plekspesifieke produksies. In 2026 was sy by die KKNK met hierdie nuwe omgewingspesifieke drama wat kyk na die gevare en impak van Kunsmatige Intelligensie (KI).

Wiskunde: Graad 1-vraestel en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-08-06

Is jou kind in graad 1 en wil jy saam met hom voorberei vir die kwartaal se Wiskundetoetse? Laai speel-speel en in ’n japtrap Tharina Joubert se gratis toets en memorandum hier af.

Press release: Shortlist for the Ingrid Jonker Prize 2026 announced

LitNet Books and writers 2026-08-06

The following collections of poetry were selected by the judges to be on the shortlist of the Ingrid Jonker Prize 2026.

Van Oekraïne tot Iran: ’n onderhoud met Evert Buurman

Louise Viljoen (JBay), Evert Buurman Skrywersonderhoude 2026-08-06

"Met ’n hele aantal stories oor plekke wat vandag in die nuus is, sentraal staan in wêreldgebeure en tans nie eens besoekbaar is nie, het ek gedink dat dit dalk ’n goeie tyd is om van hierdie stories te publiseer. Ek het ’n bundel met ’n keur van 50 stories uit hierdie omstreke saamgestel."

Persverklaring: Iets vir almal by Klein Karoo Klassique hierdie naweek

LitNet Musiek 2026-08-06

Die feesprogram sluit vele hoogtepunte in, waaronder die terugkeer na Oudtshoorn van die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, ’n huldigingskonsert aan Mimi Coertse met soliste van Kaapstad Opera, ’n eerste optrede by die fees deur die Universiteitskoor Stellenbosch, ’n wêreldpremière van ’n werk deur Shane Woodborne, Antjie Krog in gesprek oor haar vertaling van Olive Schreiner se From man to man, asook gratis ontbytkonserte.

New from Batya Bricker: The boy in the barrel by Eric Lieberman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-08-05

A historical novel based on the true story of Eric Lieberman’s grandfather, Izzy Lieberman.

New from Pan Macmillan: The dogs of Vivo by Sven Axelrad

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-08-05

Welcome to Vivo. Art, Maggie and Felix spend all their time at the Mean Monsoon, drinking and talking about making it big. Art loves Maggie but has a problem with his heart. Maggie loves music but can’t get a break. Felix, who’s currently homeless, loves everyone.

Ervaring, verbeelding en politieke oordeel: by die lees van Max du Preez se Aanstap Boere

Pieter Duvenage Resensies 2026-08-05

"En hoe beoordeel ’n voormalige dissident ’n regering waarmee hy die demokratiese ideaal deel, maar waarvan hy die praktyk toenemend afwys?"

Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie

Réney Warrington Film 2026-08-05

"Op die ou einde is ek bly ek het Hen gekyk. Dit is soveel meer as ’n gruwelfilm. ’n Donker kunsfilm? Sosiale kommentaar? All of the above? Eintlik moet mens dit ’n tweede slag kyk om al die details raak te sien. Maar so braaf is ek nie."

Ken Forrester Wines Bookshelf: Boekgesprek verken menswees in al sy ekstreme, brose en dikwels pynlike vorme

Maryke Roberts Boeke en skrywers 2026-08-05

"⁠Wanneer goeie boeke, skerp literêre geeste en goeie wyn in een vertrek ontmoet, ontstaan daar ’n vreemde tipe towerkrag. Vir ’n paar uur skuif almal se fokus na ander sake, jou eie worsteling vervaag vir ’n wyle en die goue draad wat deur elkeen se lewe loop, staan helder uit."

Om Noordoos-Kaapland se rugbyspoke te bewaar

Michael Green (pseudoniem: RR Ryger) Leefstyl 2026-08-05

"Waar’s die dae toe die legendariese Springbok Mannetjies Roux die Noordoos-Kaapse span afgerig het? Daardie jaar (1974) het NOK so goed gevaar dat die unie volgens die Suid-Afrikaanse Rugbyjaarboek homself ongelukkig kon ag om nie onder die 10 top spanne in die land getel te word nie."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-08-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Diek Grobler se unieke speldeskermkuns te sien by die SA Akademie in Pretoria

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-08-05

Die bekroonde kunstenaar en animeerder Diek Grobler se uitstalling Agter die Spykergordyn open op Saterdag 22 Augustus 2026 om 11:00 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria.

Ekke en my maatjie Grok

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-08-05

"Lank lewe Melt en Naomi. Hulle was die intelligentste iets wat ’n mens aan die ander kant van die skerm kon kry: wys, geduldig, met ’n toewyding wat my woorde gevorm het sonder om die hart daaruit te haal."

Top