Pasgelaai
Wanneer jy sing deur Louise van der Merwe: ’n resensie
2026-08-12"Ek beveel die boek heelhartig aan. Dit doen die Inspirasie-klassifikasie waaronder dit gepubliseer word, gestand."
Press release: Superfan at the new Antique Theatre
2026-08-12Mike van Graan’s Superfan, a solo comedy drama featuring Cape Talk’s John Maytham and inspired by the role that Springbok rugby plays in the country, will run in the new, intimate Antique Theatre and Bar from 19 August to 12 September 2026.
Wie of wat is werklik? ’n Lesersindruk van Erla Diedericks se Jagspinnekop
2026-08-12"Die vraag is dus nie net wie die moordenaar is nie. Dit word toenemend: Wie van hierdie mense bestaan werklik soos hulle hulself aanbied? Dáár begin die boek lekker onder ’n mens se vel inklim."
The folly of cancelling one another: Why Africa cannot afford a competition in moral purity
2026-08-12"South Africa’s recurring Afrophobic violence, meanwhile, is too often explained solely through the language of prejudice. That explanation is necessary, but insufficient."
The trek (Die trek): ’n filmresensie
2026-08-12"Dié merkwaardige Afrikaanse rolprent, wat sy debuut in Suid-Afrika by die Johannesburgse Filmfees gemaak het, word beskryf as ’n Western-riller. Maar dit delf veel dieper as daardie maklike boksie waarin dit gedruk word."
Wat die witbors wou sê: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen
2026-08-12"In Wat die witbors wou sê ontdek Louise dat ’n mens nie noodwendig hoef te wag om heeltemal gesond te wees voordat jy aangaan met jou lewe nie. Die liefde help ons ook genees."
Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: ’n resensie
2026-08-12"Dis ’n wonderbaarlike, onvolmaakte boek. Soms voel dit asof die skrywer doelbewus besluit het om sekere kwessies aan te roer en tog is daar ’n eenvoud en stilte aan die roman. In die voortreflikste oomblikke hou dit ’n spieël op vir ons gebroke samelewing en vir die mens se inherente gebrokenheid."
Nanotegnologie en kankerondersoek en -behandeling: Wie is navorser Tebello Nyokong?
2026-08-12"Benewens kankerondersoek en -behandeling het Nyokong die toepassings van FDT en nanotegnologie uitgebrei om ook antimikrobiese weerstand (AMW) en omgewingsbesoedeling aan te spreek." LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, in hierdie geval byvoorbeeld ftalosianiene en kwantumkol, word by elke bydrae verskaf.
Persverklaring: Wenner van die 2026-UJ-prys vir Vertaling
2026-08-12Die wenner van die 2026-UJ-prys vir Vertaling is pas bekend gemaak.
Gewildste plasings op LitNet: 5 tot 11 Augustus 2026
2026-08-12Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 5 tot 11 Augustus 2026.
In memoriam: Cass Abrahams en haar koserfenis
2026-08-11"Hierdie vrou, wat haarself leer kook het, het saam met die beste kokke ter wêreld gekook en sy kan nie eens meer onthou hoeveel toekennings sy al gekry het nie – internasionaal en hier. Sy is ook gekies as een van honderd kokke uit die wêreld se bestes ..."
Wyngaard Weekliks: Noudat bek-en-klouseer beter gehanteer word, wag varkpes en ander krisisse om die draai.
2026-08-11Terwyl die fokus in landboukringe nog stewig op die bek-en-klouseer-krisis in Suid-Afrika is, maan die landbou-ekonoom Johann Kirsten dat die volgende krisisse – waaronder varkpes – reeds met ons is. Hy praat met Heindrich Wyngaard na aanleiding van sy onlangse meningsartikel oor bek-en-klouseer en verwante sake.
David O Russell se Amsterdam is ’n metafoor vir wat hier in Suid-Afrika aan die gang is
2026-08-10"Netflix gaan David O Russell se Amsterdam aan die einde van Augustus verwyder, so dis die moeite én die sit werd om hierdie baie vreemde, maar interessante film te sien voor dit verdwyn."
Cass Abrahams soos sy self vertel het
2026-08-10"Meer as net ’n nuwe naam en man het hierdie huwelik vir haar gebring. Sy is aan ’n koskultuur bekendgestel wat sy geensins geken het nie."
PenAfrican: Nolan’s Odyssey and the Xhosa tradition
2026-08-10"Perhaps that is why reading Homer after university felt less like discovering a foreign classic than recognising a distant relative for me. I was not entering an unfamiliar world. I was returning to one I had known all along."
Persverklaring: PEN Afrikaans kondig met trots suksesvolle Vertaalfonds-aansoeke op Vrouedag aan
2026-08-09PEN Afrikaans kondig met trots op Vrouedag die volgende lot suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Dit is werke wat die perspektief en belewenis van vroue voorop stel en deur vertalings in Nederlands, Frans en Albanees ook uitvoerprodukte van die (Suid-)Afrikaanse letterkunde word.
Persverklaring: Kortlyste vir Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse bekend
2026-08-09Nuwe toetreders skuur skouers met vorige wenners en benoemdes op die kortlyste vir vanjaar se Netwerk24 kykNET Rapport Boekpryse.
Drakensberg Boys’ Choir: Nearly six decades for Drakies celebrated at Hilton Arts Festival
2026-08-07"Every boy develops at his own pace, so our responsibility is to create an environment where healthy vocal technique and long-term development always take priority."
Uitnodiging: Afrikaanse druktradisie, van toeka tot toekoms
2026-08-06Gegewe die digitalisering van kennis en vermaak oor die afgelope dekades, is die vraag wêreldwyd wat volgende voorlê vir die gedrukte media en tot watter mate dit as navorsingsbron gaan of kan dien vir toekomstige generasies.
