Pasgelaai
Swan Lake, ’n resensie: tydlose Swanemeer betower
2026-08-18"Dit was egter die pas de quatre (stap van vier), uitgevoer deur die jong swane, wat verstom het. Die eenstemmigheid wat behou is sonder om karakter of grasie te verloor."
Die verkeerde krul: ’n bekentenis in vyf terugsendings
2026-08-18"Nie sommer ’n apostroof nie. Dié apostroof. Die ’n is ons taal se kleinste woord. Hy weeg minder as ’n doudruppel, maar dra ’n hele geskiedenis op sy rug. En hy is die enigste woord wat met ’n krul begin. Daardie krul moet na links buig, want dit is ’n weglatingsteken: die spook van een. En spoke, soos almal weet, kyk agtertoe."
Afrikaans Huistaal: Graad 5-vraestel en memorandum, derde kwartaal
2026-08-18Is jy in graad 5 en skryf jy binnekort Afrikaans Huistaal as deel van jou toetsreeks? Laai Eugene van der Westhuizen se oefenvraestelle en memoranda gratis af om jou met jou voorbereiding te help.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die afgang van Frankryk en die Weste (1): Immigrasie en die verdiepende Franse identiteitskrisis
2026-08-18"Die tema van die oënskynlike afgang van Frankryk en die Weste word die afgelope dekade en meer intensief in die Franse media, letterkunde en niefiksie bespreek."
Persverklaring omtrent boekbekendstelling: Van tegniek tot amptelike taal deur Theodorus du Plessis
2026-08-18Jy word uitgenooi na die bekendstelling op Maandag 31 Augustus 2026 in Pretoria. Hier is nog inligting.
JH de Klerk se Sterrekundewoordeboek
2026-08-18"Weens verswakte sig moet ek noodgedwonge begin om van my boekery ontslae te raak. Een so ’n boek, waarvan wat ek nie graag lukraak ontslae wil raak nie, is die volgende, indien iemand sou belangstel: JH de Klerk, Sterrekundewoordeboek / Dictionary of Astronomy, Potchefstroom, 1990 (eerste uitgawe). Geteken deur die redakteur."
Die lewe is nie ’n resepteboek nie: Zelda Bezuidenhout gesels met Gerrit Rautenbach oor haar woordewêreld.
2026-08-17"Ek is nie goed met plots nie, maar ek is goed met karakters. Het al gedink ek moet ’n medeskrywer kry om die plot uit te dink, dan skryf ek die karakters daarin."
Gedagtes oor die effek van KI ná die Sewende Etienne van Heerden Veldsoirée
2026-08-17"Is dit hoe die transkriberende priesters gevoel het met die bekendstelling van Gutenberg se drukpers, die wetenskaplikes voor die eerste atoombomtoets? Was daar bekommernis oor ’n ongekarteerde wêreld met eksistensiële risiko’s?"
Uitnodiging: Anton Goosen en Chris Torr word vereer
2026-08-17As deel van hierdie unieke geleentheid sal die FAK amptelik die Anton Goosen- en Chris Torr-liedjieborde in die FAK-Liedjietuin by die Voortrekkermonument onthul.
kykNET Silwerskermfees 2026: ’n onderhoud oor Verwerking deur Peter-John Titus
2026-08-17"Ek dink om stories soos hierdie een te maak skyn ’n lig op die dinge wat ons as mense van nature in die donker hou. Die skeppingsproses bring dit in die lig in, waar dit hoort."
Persverklaring: 20ste Artscape Women’s Humanity Festival vir die gemeenskap deur die gemeenskap!
2026-08-17"Geïnspireer deur die helde van die ikoniese Vroueoptog, gaan die Artscape Women’s Humanity Walk op Nasionale Vrouedag vanaf die Kaapstad-burgersentrum na die Kunstekaap-gebou oor vroue wat daadwerklik tot aksie oorgaan."
A word co-occurrence network analysis of the Dutch lyrics of Heidevolk as a pagan metal band
2026-08-16"By positioning Heidevolk within the broader context of heavy metal – specifically the Viking and pagan metal subgenres – the study highlights the group’s unique approach of utilising their native Dutch language and local history from the Low Countries to explore Germanic heritage, rather than relying on generic Scandinavian Viking tropes."
’n Woordmedevoorkomsnetwerk-ontleding van die Nederlandse lirieke van Heidevolk as heidenmetaalgroep
2026-08-16"In die breër konteks van swaarmetaal, en spesifiek die verwante genres van Viking- en heidenmetaal, word Heidevolk as ’n unieke groep geposisioneer wat hul moedertaal en plaaslike geskiedenis van die Lae Lande gebruik om hul eie Germaanse erfenis te verken, eerder as om slegs op die Skandinawiese Vikingtydperk te fokus."
Wil jy rêrig dié kandidaat as burgemeester hê?
2026-08-14Die politieke ontleders Tessa Dooms en Christo van der Rheede bespreek die aanwysing en rol van burgemeesterskandidate met Heindrich in hierdie aflewering van Wyngaard Weekliks.
Motorrepubliek: ’n Ry-indruk van die Toyota Land Cruiser FJ 2.7 4x4 6AT VX
2026-08-14"Bultklimbeheer (op- en afwaarts) tesame met ’n agter-ewenaarslot en stabiliteitsbeheer laat jou uitsien na velerlei 'Hou my dop vas'-oomblikke. Sonder ’n rooi gesig agterna."
Koos Komiek: Is soirées goed vir die letterkunde?
2026-08-14Koos Kombuis lewer maandeliks kommentaar op die absurde werklikheid.
Notas oor ’n skrywer se begrafnis: "Bettina Wyngaard was ’n denneboom."
2026-08-14"Maar die wetenskap sê dennebome (Pinus) is uitheemse moeilikheidmakers wat met ’n diep wortelstelsel waterbronne uitput en ook inheemse fynbos afknou. Wanneer dit egter so netjies langs ’n hoofpad of ’n plaaspad staan, uittroon bó mensdom en motors, maak dit tog ’n besonderse indruk."
Mikro (1903–1968)
2026-08-14"Ek glo dat ’n mens net werklike mense kan skep in ’n kunswerk as jy jou karakters werklik liefhet. Dit is dan ook ’n gewone verskynsel om my karakters innerlik so sterk en wesenlik te sien en te hoor praat dat hulle werklik bestaan."
Persverklaring: Despatch-boekmakietie
2026-08-13Gaste: Mike Bolhuis, Chris Botes, Carina Stander, Hannes Visser, Jan Vermeulen, Vincent Oliphant, Tertius Janse van Rensburg, Sandra Skinner en Stefanus Viviers
