Pasgelaai
Luisterverhale: "Die padda en die maan" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé
2024-02-28Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal “Die padda en die maan” voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, uitgegee deur Human & Rousseau in 1956, verskyn.
Die storm voor die stilte
2024-02-28"Die ergste weer sou ons eers in die nanag tref. Maar reeds vroeër die aand, toe ek die eerste note van my konsert sing, het ek agtergekom dat ek sukkel om my balans te hou op die kroegstoel wat op die verhoog gestaan het. Ek was selfs meer bekommerd dat die bottel rooiwyn op die kroegstoel langs my sou omval en breek."
Vleisproduksie en volhoubaarheid: Is veganisme die antwoord?
2024-02-28Die haglike toestande van die beeste aan boord die vragskip Al Kuwait in die Kaapstadse hawe het die lig op diereregte en vleisproduksie gewerp. Freek Robinson gesels met ’n vegan-aktivis, Leozette Roode (Humane Society International: Africa) en ’n dieetkundige, Retha Harmse.
Afrikaans in Namibië, Afrikaans in Suid-Afrika
2024-02-28’n LitNet Akademies-artikel deur Nicolette Harmse Steyn (2024) verken en vergelyk houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië. Menán van Heerden gesels met Wannie Carstens oor Afrikaans in Namibië en Suid-Afrika.
Persverklaring: Wenners – vyfde studentesimposium vir sosiale en geesteswetenskappe
2024-02-28Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op 15 en 16 Februarie 2024 die vyfde studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe in hibriede formaat aangebied. Die organiseerders van die simposium het uitstekende terugvoer van die beoordeelaars ontvang wat bevestig het dat navorsing in Afrikaans aan universiteite ʼn waardevolle bydrae lewer tot die hoër funksies van Afrikaans en ʼn besonderse bydrae lewer tot die uitbreiding van Afrikaanse vaktaal.
Election 2024 – The DA’s rescue plan for South Africa: a review
2024-02-28"Their concerns about diminishing state debt are well motivated and should be taken seriously, and their manifesto includes much of interest and many good ideas. But the last bolts need tightening, the final budget needs better costing, and they should give us, even if in appendices, much more detail about their thinking."
Die dans
2024-02-28"Daar is liefde, dink sy, en dan is daar líéfde. Terwyl sy nog heimlik oor Joe gerou het, baie kere die sê-nou-maar-speletjie in haar kop gespeel het, was dit Leon wat haar liefde veilig gehou het ..."
Hierdie is nie ’n gedig nie
2024-02-28"Hierdie is nie ’n gedig nie
dis ’n loflied; dis ’n sug
dis ’n rym wat ek kinderlik gee aan die
asem uit die lug."
Leon Strydom (1944–2021)
2024-02-28Gerrit Olivier: "Strydom dring ’n groot hoeveelheid verwysings, toespelings en dubbelsinnighede sonder enige interpunksie hoegenaamd binne enkele verse saam. Sodoende ontstaan ’n besondere digtheid, soms selfs duisterheid."
You could win two tickets to Jazz Chronicles of a German in Cape Town, a part of the Endler Concert Series
2024-02-28The vibrant fusion of German and South African jazz takes centre stage at the Endler Concert Series on Friday, March 1st, 19:00, at the Endler Hall. Renowned German bassist Martin Zenker spearheads this extraordinary concert.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-opname van gesprek met Kleinboer oor Erf en elders
2024-02-28Hierdie is ’n video-opname van Johann Rossouw se gesprek met Kleinboer oor Erf en elders, Kleinboer se onlangse bundel.
Kroonboek: Bybelblokraaie deur Heidri Mittendorf
2024-02-28Bybelblokraaie bevat 70 blokraaie wat opgelos moet word met leidrade wat in die Bybel nageslaan kan word, asook 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel.
Press release: Exploring democracy through a literary lens during Time of the Writer Festival
2024-02-28During the weekend of Saturday and Sunday, 17 and 18 March, attendees are invited to explore the complexities of democracy and the different aspects of what builds a democratic society. This year’s programme features various dimensions of reflection on a free and just society through a literary lens.
Renewal, alienation and language variants. N.P. Van Wyk Louw’s Nuwe verse [New poems] and contemporary Afrikaans poetry
2024-02-28"The reception of Nuwe verse in N.P. Van Wyk Louw’s oeuvre as contributing to changes of renewal and innovation in the Afrikaans poetry of the late fifties in the 20th century is pointed out as confirmation of the contribution Nuwe verse brought to the poetry scene."
Vernuwing, vervreemding en taalvariante. N.P. Van Wyk Louw se Nuwe verse en die eietydse poësie
2024-02-28"Deur die loop van die artikel word aangetoon dat vernuwende fasette van Nuwe verse uit die middel van die vorige eeu steeds opgemerk kan word in die landskap van die Afrikaanse poësie aan die begin van die derde millennium."
aalmoes vir die bootman deur Andries de Beer: ’n lesersindruk
2024-02-28"aalmoes vir die bootman is ’n bundel van rou maar fyn verse, asook ander mediums soos visuele stukke en vrye uitbeeldings van die Afrikaanse gees, wat sonder pretensie of die algemene stoere hekwagtervorm, meevoer."
Copyright Amendment Bill: Authors unite
2024-02-28South African authors, readers and stakeholders in the book industry note with grave concern that the Copyright Amendment Bill is scheduled for concurrence by the National Assembly on 29 February 2024. Read the views of Gabeba Baderoon, Sihle Khumalo, Sihawukele Ngubane, Athol Fugard, Breyten Breytenbach, Jaco Jacobs, Margie Orford, Fanie Viljoen and Tannie Evita Bezuidenhout. You may join in voicing your concern by adding you signature to the online petition.