Pasgelaai
Kyk in die spieël en staan dan op
2026-09-01"Want ons behoort nie aan die skerm, die algoritme, die spieël of onsself nie. Ons behoort aan ons lewende Skepper."
Gunsteling deur Keith Juluka: ’n lesersindruk
2026-08-31"Juluka span die voordele van die 21ste eeu ten volle in om te verseker dat die alfabet, die basis van geletterdheid, op ’n prettige en relevante wyse aangebied word."
Wat lê opgesluit in nommers? ’n Lesersindruk van Elsabé Welman se Verdagte 504
2026-08-31"Verdagte 504 herinner my daaraan dat getalle soms meer as ’n mens se plek in ’n ry of ’n dossier aandui. Agter 504 skuil ’n man wie se lewe verander het, wie se moontlikhede nog nie uitgeput is nie en wat weer na vaste grond soek."
Verdagte 504 deur Elsabé Welman: ’n lesersindruk
2026-08-31"Verdagte 504 lees maklik en is deurgaans boeiend. Die verhaal laat ’n mens met ’n goeie gevoel agter, naamlik dat die goeie sal seëvier oor die kwaad, mits ’n mens self goed bly."
God praat ekstertaal
2026-08-31"Saterdagoggend het ’n ekster by my huis ingevlieg en ’n gebed beantwoord."
Dieselfde boog, die regte mikpunt: Oor die verskuiwing van ’n verwysingspunt en dít wat die ontmaskering oorleef
2026-08-31"Die oog wat ontmasker, word al skerper geslyp en doen mettertyd met die nuwe landskap presies wat hy met die ou een gedoen het."
Sophia Kapp (1965–)
2026-08-31"Ons geniet skryfwerk as iets daarin ons siel aanraak, en dit raak ons siel as dit met ’n deel van ons praat wat ons gedink het niemand van weet of verstaan nie."
Jannes Erasmus het met Annemarie van der Walt oor die Kaapsehoop Boekenaweek gesels.
2026-08-31"Die mense wat die Boekenaweek bywoon, is merendeels eende uit dieselfde dam en ek het volle vertroue in hulle om te 'boek' en te kuier."
Murder in Orania deur Onyeka Nwelue: ’n resensie
2026-08-28"Die parallelle tussen Zuko en die Bybelse Dawid is opvallend; beide is onwaarskynlike helde wat die herstel van ’n wanbalans, eerder as koelbloedige wraak, begeer."
Motorrepubliek: Die motor ná die motor
2026-08-28"Volkswagen en Toyota se grootste bedreiging is dus nie die Chinese motor vandag nie, maar die een wat vandag ontwerp word vir môre."
Persverklaring: Kortlyste vir Afrikaanse resensiepryse bekend
2026-08-28Met dié pryse, wat vir Afrikaanse fiksie- en niefiksieresensies onderskeidelik toegeken word, word erkenning gegee aan uitnemende skryfwerk oor Afrikaanse boeke in 2025.
Municipal elections 2026: Do judges too often become the referees of local democracy, governance and elections?
2026-08-28"Why are coalition agreements increasingly being interpreted and resolved by judges, rather than through political exchange and resolutions? Why do procurement decisions often end in court, rather than in securing better services as part of sound local governance?"
Silas en die ysbeer op Tafelberg: ’n onderhoud met Annie Klopper en Zandré Coetzer
2026-08-28"Silas woon saam met sy ma en sy ouma aan die voet van Tafelberg. Elke dag stuur sy ouma hom Droomland toe met wonderlike verhale. Eendag, is Ouma skielik weg. Silas droom dat Toemaar die donker man Ouma diep in Droomland in gevat het, en besluit om haar daar te gaan soek. Dis waar die avontuur begin, maar definitief nie waar dit eindig nie."
Natuurwetenskappe: Graad 9-vraestel en memorandum, derde kwartaal
2026-08-28Is jy in graad 9 en behandel julle hierdie kwartaal elektrisiteit en stroombane in Natuurwetenskappe? Laai Rita Engelbrecht se gratis toets en memorandum hier af. As jy goed voorbereid is, sal jou punte jou op ’n positiewe manier skok!
Translating Swiss theatre in apartheid South Africa deur Paula Fourie: ’n gesprek met haar suster
2026-08-28"Ek vertel in dié boek ook ’n staaltjie uit ons kinderjare: hoe ek op agtjarige ouderdom ... na die plaaslike Weense Volksschule aan die oorskuif was sonder dat ek Duits kon praat, en ontdek het dat die woorde vir 'olifant' in al drie tale amper dieselfde was. Daaruit het ek geleer dat taal nie net ’n plek vir verskil is nie, maar ook van gemeenskaplikheid – beide werklik, in ’n gedeelde woordeskat, en iets denkbeeldigs, in die gevoel van geborgenheid wat sulke raakpunte skep."
Persverklaring: Theo Kleynhans vier die lewe met ’n uitsonderlike uitstalling
2026-08-27Al die werk op die uitstalling sal te koop wees en die fondse sal vir Theo se palliatiewe versorging gaan.
The Land Bank’s sequestration and liquidation proceedings against farmers and their business entities: the allegation and proof of locus standi in iudicio in terms of cession agreements
2026-08-27"I maintain that these cases collectively reaffirm a principle that may be described as 'documentary orthodoxy', signifying the duty to allege and disclose the document upon which the causa rests and which establishes the standing of the party bringing the suit."
Die Landbank se sekwestrasie- en likwidasieverrigtinge teen boere en hul sake-entiteite ingevolge sessie-ooreenkomste: die bewering en bewys van locus standi in iudicio
2026-08-27"Die risiko van prosedurele ongeregtigheid word verder verhoog waar dringendheid aangevoer word en bevele toegestaan word op grond van beëdigde verklarings wat nie deur kruisondervraging of mondelinge getuienis vir waarheid, betroubaarheid en geloofwaardigheid getoets is nie."
Skoleverrykingsartikel: Kompos en herwinning
2026-08-27Doen jou kind hierdie kwartaal ’n navorsingstaak oor kompos en herwinning? Hierdie artikel deur Rouxlyn Botha sal jou kind kan help met navorsingsmateriaal!
