Pasgelaai
Your hair, your crown
2026-10-22"because darling you
and your big, puffy, curly afro and braids
were meant to take up space"
Die rebellie
2026-10-22"Hulle mettie lang kennebakke wat Sondae innie kerk voor almal belowe dat hulle julle nog sal straight bid.
Hulle mettie spoilt-brat-willie-werker-kinders wat saans julle se drome try vrek bid"
Nuut by Human & Rousseau: Zara deur Valda Jansen
2026-10-21Klara Thomas, ’n Kaapse skrywer, werk aan ’n roman oor Zara Schmelen, ’n Namavrou wat ongeveer 1793 naby Steinkopf in Klein Namakwaland gebore is. Zara trou met die Duitse sendeling Hinrich Schmelen en saam vertaal hulle die Evangelies in Nama.
Nuut by Protea: Hart sonder hawe deur Joan Hambidge
2026-10-21Die roman vertel die storie van ’n skrywer wat sukkel om vrede te maak met die dood van ’n vriend met wie sy ’n intense, maar ingewikkelde verhouding gehad het. Ná sy afsterwe word sy gedwing om haar gemengde gevoelens te verwerk, veral omdat hulle vir twee jaar voor sy dood nie meer kontak gehad het nie.
Pasverskyn: Roelf Meyer, ’n politieke memoires deur Anneliese Burgess en Roelf Meyer
2026-10-21Roelf Meyer se memoires bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het. In kernoomblikke was dit sy spesiale verhouding met Cyril Ramaphosa, hoofonderhandelaar van die ANC, wat die knoop deurhaak.
Boekresensie: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg
2026-10-21"Sy lewe verander oornag wanneer hy teen sy sin na Uganda moet reis om as fluisteraar die uitwissing van die woude en plantegroei teen te werk."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Mense en boeke en dinge en ’n paar kiekies om dit te bewys
2026-10-21"Om ’n paar dae lank by die Toyota Stellenbosch Woordfees rond te hang, is altyd lekker. Ek deel graag van my herinneringe."
Oor die dood van die boek, en die boekhandel
2026-10-21"Maar nou lui die doodsklokke. Dis nie dat daar nie meer boeke gedruk kan word nie, dis dat mense nie meer boeke lees nie, en daarom is daar minder boeke en uitgewers."
Olive Schreiner is not finished with us
2026-10-21"For a woman who died in 1920, Olive Schreiner is having quite a year."
Persverklaring en boekbekendstellingsuitnodiging: Koning Mohlomi, seun van Monyane deur SM Guma
2026-10-21Jy word uitgenooi na die bekendstelling van hierdie boek op Saterdag 31 Oktober 2026 in Somerset-Wes se stadsbiblioteeksaal, op die hoek van Andries Pretorius- en Victoriastraat.
Gewildste plasings op LitNet: 14 tot 20 Oktober 2026
2026-10-21Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 14 tot 20 Oktober 2026.
Eerste oproep om bydraes: Neerlandistiek in beweging
2026-10-20Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek nooi u hartlik uit om referaat- en paneelvoorstelle vir ons 12de internasionale kongres in te dien. Die kongres vind van Dinsdag 29 Junie tot Donderdag 1 Julie 2027 te Stellenbosch plaas.
Uitnodiging: Daniel Hugo in sy eie woorde
2026-10-20Die bekroonde digter, skrywer en vertaler Daniel Hugo besoek op Sondag 1 November Kaapstad se unieke Museum van Honde om te gesels oor Vers & kapittel III en om gedigte uit sy bundel Kategismus voor te lees.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Dit ontwikkel tot ’n oop, inklusiewe en grootskaalse viering van die uitvoerende en visuele kunste
2026-10-20"Van intense drama en fisieke teater tot jubelende verjaardagkonserte en eksperimentele kuns, het die feesgangers oor nege dae heen deel geword van ’n lewendige gesprek waarin beide tradisie en vernuwing gevier is."
Die Tien Gebooie vanuit ’n taalhandelingsperspektief
2026-10-20"Op die keper beskou is die Tien Gebooie, soos ons dit elke Sondag hoor, wel bindende direktiewe, maar die volle konsekwensies van die oortreding van die gebooie word nie eksplisiet aangedui nie. Sonder ’n breër bybelse konteks kan nie bepaal word hoe die bedoelde perlokusie en werklike perlokusie op mekaar afgestem is nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Langtafel vol kunstelike feestelikheid
2026-10-20"Meer as 500 gaste het onder die liggies uit die bome om tafels gekuier, wat gekreun het onder die heerlike Mediterreense kos van sjef Mynhardt Joubert."
Persverklaring en uitnodiging na die Ken Forrester The Bookshelf Events-geleentheid nommer 5
2026-10-20Sluit gerus aan by die Wine Lounge by Ken Forrester Wines op Donderdagaand 29 Oktober tussen 18:00 tot 21:00 waar Dominique met boekmens Jonathan Amid in gesprek sal wees oor haar skryfwerk en veral oor haar nuwe publikasie, Die huilende bruid en ander versinsels, wat ook vertaal is. Hier is nog inligting.
Gedagtes oor Aardklop 2026
2026-10-20"Dit is ’n sterk aar van hoop vir Suid-Afrika se werkloosheidsyfer."
