Pasgelaai
WOW Woordfees-persverklaring: 500 leerders by landwye Sanlam WOW Spelfees-finaal
2026-10-01Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word in drie tale aangebied – Afrikaans (graad 1 tot 10), Engels (graad 4 tot 9) en isiXhosa (graad 5 tot 8). Die Sanlam WOW Spelfees is ’n vlagskipprojek van Woorde Open Wêrelde (WOW) by die Universiteit Stellenbosch (US).
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n Onderhoud oor die klankbaan van ’n Middel
2026-10-01"Somtyds sal ek ’n melodie hoor, of aan ’n idee dink, iets wat nog nie probeer is nie. Daardie nuuskierigheid van 'ek wonder hoe dit sal klink as ek ’n vioolopname saam met ’n synth-lyn deur ’n elektriese kitaar-amp sit', is wat my altyd fassineer en opgewonde maak."
Scorpio rising: an interview with Deon Meyer
2026-10-01"The problem was that Benny had no intention of sticking to his minor role. Every time he walked onto the page and into a scene, he lit it up and made things happen."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Menopouse in die kollig – ’n onderhoud met Antoinette Louw
2026-10-01"Ek ontdek ’n vryheid in my kreatiwiteit wat ek nie voorheen gehad het nie, omdat ek minder omgee wat ander dink. Dis ’n ongelooflike gevoel. En ek kan meer dimensie gee, meer eerlik, omdat ek vryer is. Die tragedie en ironie is dat rolle vir ouer vrouens al hoe minder word."
Baklei sonder bloed: politieke verset in Die Bergengel-boeke
2026-10-01"Dis ’n liefdesverklaring vir Afrikaans en die krag wat skuil in musiek, poësie, kuns, tradisie en identiteit. En dis ’n soeke na ’n alternatief vir geweldsoorlog."
The use of hidden stories: community knowledge and autobiographical narratives in tourism education
2026-10-01"The findings demonstrate that autobiographical storytelling provides an effective means of personalising tourism education while supporting curriculum decolonisation."
Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig
2026-10-01"Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak."
Ontvoer
2026-10-01"Dan, sy: 'My kennis sê ek moet wegbly – maar my hart vra of jy my gaan innooi vir koffie.'"
Die karwag
2026-10-01"Wie gee jou die reg om hier te parkeer?" skree Daan Botha. "Betaal jy my miskien per maand?"
"Die kinders kry so warm, Meneer."
"Vat jou gebroedsels en skoert."
Haar Edele die broeis Melkweg
2026-10-01"watter hand dit is wat patrone wek
soos dié tekens van kosmiese mimiek"
Nuut by Protea: Douwenis deur Daniël Lötter
2026-10-01Douwenis is ’n meesleurende historiese roman oor wat gebeur as ’n gemeenskap se geheime nie meer begrawe kan bly nie.
Pasverskyn: Boei deur Jean Meiring
2026-09-30In Boei word 85 boekresensies oor twee dekades heen saamgebind. Hierdie bundel toon die reikwydte van Meiring se kritiese stem: van biografieë en geskiedskrywing tot romans, poësie en politieke denke.
Mike Nicol, die man agter die woorde
2026-09-30"Hy wil weet wat gaan gebeur, want terwyl hy lees, probeer hy uitwerk hoe die skrywer die boek aanmekaar gesit het."
Waar die grond nog praat – kultuurgeleentheid in Springbok
2026-09-30"Dit is juis die hart en vertrekpunt van die projek: om te kyk hoe jong vroue van Namakwaland hulself en hul mense weer in die geskiedenis kan terugskryf."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Krapp se laaste band – ’n onderhoud met Carel Nel
2026-09-30"Wat my na hierdie rol aangetrek het, is juis dat dit op die oog af so eenvoudig lyk, maar hoe meer jy daarin delf, hoe meer ontdek jy. Ek dink dit is van die dinge wat Beckett vir my meesterlik maak."
Persverklaring: ATKV eer Kunstekaap by Tienertoneelfinaal
2026-09-30Die ATKV het ’n besonderse verhouding met die Kunstekaap en die organisasie is al jare lank ’n rolspeler in die Kunstekaap se visie vir jeugontwikkeling, ontwikkeling van gehore en die skep van toegang tot die kunste.
Uitnodiging: FilosofieKafee – Die etiek van plek
2026-09-30Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Vrydag 2 Oktober in Wellington. Schalk Engelbrecht is die spreker.
Gewildste plasings op LitNet: 23 tot 29 September 2026
2026-09-30Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 23 tot 29 September 2026.
