Pasgelaai

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Wessel Pretorius Ont-dek steeds teater

Christiaan J de Swardt, Wessel Pretorius Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-12

"Goeie komedie is ’n haarbreedte van tragedie af. Om ’n sin vir die absurde te hê, moet jy hartseer intiem ken. Die meeste spelers wat komedie kan speel, kan deur ’n drama draf. Die teenoorgestelde is nie altyd waar nie."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2026

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2026-10-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Boekevat met Deborah: Blinde kol deur Martin Steyn en Seil deur Morné Dieperink

Deborah Steinmair Boekrubrieke 2026-10-12

"Dis hedendaags, naby aan die huis en iets waarmee lesers kan identifiseer. Wie was nog nooit eensaam en het verstote en ongeliefd gevoel nie? Wie het nog nooit gevoel iets afgrysliks wat gebeur het, was hulle skuld nie?"

To dwell on Mars

Amanda du Preez Academic research 2026-10-12

"For deep space travel and the colonisation of Mars, we need to make assumptions about both the human and the Earth, and, by implication, about the Sky and the immortals. Thus, by planning and plotting existence on Mars, we must act as if we know the planet entirely and it has revealed itself without any concealment."

Om op Mars te woon

Amanda du Preez LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-10-12

"Die vraag na wat dit beteken om te woon (Wohnen) word aan die hand van Martin Heidegger se besinning oor woning gedoen en ook deur die begrip woning uit te bou na die viervoud (das Geviert)."

Uitnodiging: DJ Opperman-gedenklesing

LitNet Akademies en skole 2026-10-12

Die DJ Opperman-gedenklesing vind by STIAS, Maraisstraat 10, Stellenbosch, plaas op 15 Oktober 2026 om 18:00 vir 18:30. Dit kan in persoon bygewoon word, of met MS Teams.

The art of escaping to Innibos: travel motivation and value attribution across generations

Adam Viljoen Academic research 2026-10-12

"The research was conducted at the above-mentioned Innibos National Arts Festival, one of South Africa’s largest Afrikaans arts festivals, hosted annually in Mbombela, Mpumalanga. Since its establishment in 2004 the festival has grown into a major cultural and tourism attraction, drawing approximately 100 000 visitors each year."

Die kuns van ontvlugting na Innibos: reismotivering en waardetoekenning oor generasies heen

Adam Viljoen LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) 2026-10-12

"Die navorsingsvraag lê klem op hoe feesbywoning begryp kan word binne ’n omgewing waar gedeelde kulturele betekenis ’n kernrol speel, terwyl besoekers se lewensfases en sosiale raamwerke terselfdertyd tot verfyning in belewenis en waardetoekenning aanleiding kan gee."

Kuns en kennis: Wie is navorser en woordkunstenaar Willem Boshoff?

Mercia Coetzee Akademies en skole 2026-10-09

"Boshoff beskou kunswerke nie bloot as estetiese objekte nie, maar eerder as vorme van navorsing. Die uitstalling van ’n kunswerk is volgens hom die artistieke ekwivalent van ’n gepubliseerde akademiese artikel: Albei stel nuwe kennis aan die publiek beskikbaar." LitNet Akademies se nuwe maandelikse reeks deur Mercia Coetzee stel gegradeerde navorsers en hul navorsing van hoogstaande gehalte aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme word by elke bydrae verskaf.

Spoeg, spin en oorleef: Nuwe navorser Ruan Booysen oor spoegspinnekoppe

Ruan Booysen Akademies en skole 2026-10-09

Ruan Booysen vertel meer oor Suider-Afrika se spoegspinnekopdiversiteit. LitNet Akademies se nuwe reeks met Mercia Coetzee as projekleier stel nuwe navorsers en hul interessante navorsing aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme, soos karapaks en apikale, word by elke bydrae verskaf.

Kritieke minerale en infrastruktuur as sekuriteitskwessies in Afrika

Fanie Herman Menings 2026-10-09

"Hierdie inligtingstuk voer aan dat mededinging tans nie net gaan oor wie die minerale ontgin nie, maar oor watter rolspelers die vervoer-, verwerkings- en datanetwerke beheer wat die minerale aan die wêreld voorsien. Mededinging tussen dié rolspelers bied Afrikastate ’n groter mate van strategiese voordeel en onderhandelingsmag."

LitNet: Wat sê TikTok?

LitNet Nuusbrief 2026-10-09

LitNet: Wat sê TikTok?

Die kinders in die container

Stefaans Coetzee Fiksie 2026-10-08

"Roux staan op, druk ’n koevert in Deon se hande. 'Vir die kinders.' Hy knik na die boek. 'Burke is ’n legend; net jammer daar is net agtien boeke.'"

Terapie

Elizabeth Kendall Fiksie 2026-10-08

"Oplaas skryf jy. Elke letter, elke woord, elke sin is terapie teen totale ontreddering."

From father to mother

Frikkie Beukes New writing 2026-10-08

"For you-and-me
From now until forever
My favourite place to be"

Queen Lola

Hannes Stander Poësie 2026-10-08

"Daar was ’n queen wat Lola heet
Haar regte naam was Hendrik Keet"

Fresh off the press: Apartheid’s granddaughter by Lidia Rauch

LitNet Books and writers 2026-10-07

Apartheid’s granddaughter is not a story of guilt or absolution, but of courage and repair. It’s an invitation to white South Africans to face their inheritance with honesty and courage.

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Wie se geskiedenis leer ons ons kinders?

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-10-07

Die diskoersgesprek "Geskiedenis vir die toekoms" – met Gert van der Westhuizen, Jonathan Jansen en Albert Grundlingh – het op 6 Oktober as deel van die Netwerk24-gespreksreeks by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 plaasgevind. Lees Jean Oosthuizen se oorsig.

Nuut by Protea: amberKAMER deur Joan Hambidge

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-10-07

’n Versameling van bykans 200 gedigte, gekies uit Joan Hambidge se 14 digbundels wat sedert die jaar 2000 gepubliseer is.

Nuut by Turksvy Publikasies: Verhale uit Volstruisville deur Stephan Henrico 

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-10-07

Dit is ook ’n joernaal van Stephan Henrico se gesinslewe en sy perspektiewe op die lewe. Hy is by uitstek ’n waarnemer – met die vaardigheid om sy ervarings in ’n lekkerleesteks te verpak.

Top