Pasgelaai
Commendatio vir die 2026-UJ-prys aan Antjie Krog vir Binnerym van bloed
2026-10-05"In die uitbeelding van hierdie twee vroue se lewens sien die leser ook ’n parallel met die onstuitbare verandering van Afrikaner-politiek en -kultuur. Dit is weliswaar nie ’n oorvereenvoudigde aanbieding nie."
2026-UJ-debuutprys vir Afrikaans: Commendatio vir Shane van der Hoven se Kruiper/Crawler
2026-10-05"Van der Hoven verleen ’n stem aan die sogenaamde kruipers – letterlik én figuurlik – wat in allerlei gedaantes verbeeld word."
Commendatio vir die 2026-UJ-prys vir vertaling: Aan Wium van Zyl vir sy vertaling Die ongelukkige en treurige verhaal van die skip De Gouden Buys, 1693
2026-10-05"Van Zyl slaag op indrukwekkende wyse daarin om tussen chronologies wyd uiteenlopende kontekste se Nederlands te navigeer en die 17de-eeuse taal so aan te bied dat dit ook in die Afrikaans ouwêrelds klink, terwyl die hedendaagse vertelteks deur die samestellers van die bronteks in ’n moderner idioom oorgedra word."
Oscar Pistorius – the big lie and the right to a fair trial deur Chris Marnewick: ’n resensie
2026-10-05"Aanklaers het nie die gerief van ’n eie opinie nie. As verteenwoordiger van die staat, moet sy opinie ondersteun word deur die getuienis wat hy aanbied, anders kan hy dit nie opper nie."
Face and metalinguistic reflection: an investigation into the construction of South African Cape Coloured and Durban Coloured identities on TikTok
2026-10-05"This [...] has shifted the understanding of Coloured identity away from externally imposed classification towards a more dynamic, negotiated and context-dependent expression of identity. Within this changing socio-political landscape, social media discourse provides a context in which identity is negotiated and evaluated through everyday interaction."
Aansien en metalinguistiese besinning: ’n ondersoek na Suid-Afrikaanse Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie op TikTok
2026-10-05"Derhalwe bied hierdie artikel ’n sosiolinguistiese verkenning van Kaapse en Durbanse bruinidentiteitskonstruksie in ’n veeltalige en multikulturele reënboognasie. Die begrip aansien ('face'), ontleen aan die pragmatiek, word bykomend tot metalinguistiese besinning ('reflection') toegepas."
Persverklaring: Nuwe Akademieraad van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
2026-10-05Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) kondig met genoeë die samestelling van die nuut verkose Akademieraad aan.
Diereriem deur Etienne van Heerden: ’n resensie
2026-10-05"Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: A woman alone – an interview with Kim Engelbrecht
2026-10-02After becoming the fastest selling and the first sold-out production at Suidoosterfees 2026, the darkly funny A woman alone, starring International Emmy-nominated actress Kim Engelbrecht, heads to the Toyota Stellenbosch Woordfees this weekend.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Die geskiedenis van braaibroodjies onthul
2026-10-02"My grootste hoop is dat mense weer nuuskierig raak oor die klein geskiedenisse rondom hulle."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Met woord en lied – ’n onderhoud met Frieda van den Heever
2026-10-02"Daar is soveel genres van musiek hier betrokke dat ek dit nie sal probeer vasbind nie. Om koor te sing (of op hierdie stadium van my lewe: ’n koor te hoor!) is een van die plekke waar die lug vir my dun is tussen hemel en aarde. Dis ’n fees om na hulle te sit en luister."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Dis hoog tyd vir ... ’n gesprek oor die LAPA-Lekkerleesminuut by die kinderfees
2026-10-02"Ma’s, pa’s en grootouers kom sit ook graag om saam te luister, en dis ewe belangrik, want hulle moet uiteindelik die liefde vir lees verder tuis gaan kweek."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: So speel die boere braai-braai so ...
2026-10-02"Die Speelkamers het ’n baie persoonlike konneksie tussen ons en die gaste; hulle word deel van die kookproses. Dit gee my ook die geleentheid om meer te vertel oor die geregte en bestanddele – iets waarvoor daar nie altyd tyd is met ’n gewone ete nie."
Is jy veilig aanlyn? ’n LitNet Akademies (Regte)-onderhoud
2026-10-02"Praktiese stappe soos sterk, unieke wagwoorde en tweefaktor-verifikasie bly ook belangrik. Maar hoewel hierdie stappe ons persoonlike risiko kan verminder, kan individuele optrede nie alleen ’n veilige digitale omgewing skep nie. Organisasies en reguleerders het ook ’n belangrike rol om te speel."
Agterstories: Wie betaal om die ligte aan te hou?
2026-10-01"Ek en my seun sal in Desember weer daardie paadjie stap en die vuurtoring se lig sal oor die water blink soos dit sedert 1849 maak. Iemand betaal steeds om dit aan die draai te hou. Wie dít behoort te wees, is die een deel van die vraag wat nooit verdwyn nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Ervaar die helende kragte én hemelse geure van laventel
2026-10-01"Hang dit onderstebo direk nadat dit gesny is, dan bly die stele mooi reguit. In ’n trek; nie in direkte sonlig nie – die son bleik die blomme. Dan kan jy jou bossie vir ’n jaar behou en uitstal."
Persverklaring: Reinet Nagtegaal-teksprys 2027, die inskrywings is oop
2026-10-01Die wenner ontvang R120 000, mentorskap en ondersteuning met die afronding van hulle teks, en ’n moontlike speelvak op die 2027 Toyota Stellenbosch Woordfees se Spier Toneel-program. Die tweede- en derdeplekwenners ontvang onderskeidelik R60 000 en R30 000.
First sip: Scorpio rising by Deon Meyer
2026-10-01"She heard the beep of an electronic lock, assuming it was the room next door. Her own room door opened. Shockingly, unexpected."
