Pasgelaai

Nuut by Naledi: ’n Handvol verlies deur Ina Vorster

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-11-05

n Handvol verlies is dáárdie boek. Nie net vir borskankerlyers nie, maar ook vir dié na aan hulle. Met afwisselende humor en erns, word die lewe met borskanker beskryf deur iemand wat weet hoe dit voel om daarmee saam te leef.

Nuut by Tafelberg: Roelf Meyer, ’n politieke memoires soos vertel aan Anneliese Burgess

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-11-05

Roelf Meyer se memoires bied ’n aangrypende blik op die persoonlikhede en kragte wat die verloop van die oorgangstyd bepaal het.

Stemnota: VSA-middeltermynverkiesing 2026 – Wat is die impak op SA?

André Duvenhage Menings 2026-11-05

Die VSA se middeltermynverkiesing het op 3 November plaasgevind. Die Demokrate het beheer oor die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers verkry. Politieke ontleder André Duvenhage lewer kitskommentaar oor hierdie verkiesing.

Stemnota: Munisipale verkiesing 2026 – ’n voorlopige bestekopname

André Duvenhage Menings 2026-11-05

Politieke ontleder André Duvenhage verskaf voorlopige syfers van hierdie 4 November-verkiesing. 

People power: An interview with Zolani Mahola

Naomi Meyer, Zolani Mahola Lifestyle and entertainment 2026-11-05

"I'll be performing a free concert at Greenmarket Square on Thursday, 5 November, which is the day after voting day. The timing feels particularly significant to me. Having grown up in South Africa, I understand that the right to vote is something we cannot take for granted."

Kortliks met Stefaans: MS Burger se Bloedfamilie

Stefaans Coetzee Boeke en skrywers 2026-11-05

"Een van Burger se sterkste eienskappe is haar onverskrokke hantering van die liggaam. Seksualiteit, wonde, bloed, geweld en liggaamlike ongemak word nie versag om die leser gemaklik te laat voel nie."

ID du Plessis (1900–1981)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-11-05

"My belangstelling lê in die soeke na en vind van ’n formule wat ons in staat sal stel om in ’n veelvolkige land gelykberegtiging in die politiek te kry. En ek hoop om op die regte tyd en die regte plek, sover dit vir my moontlik is, my bydrae te lewer."

Die ou grote

Hannes Stander Poësie 2026-11-05

"Daar was ’n heng’laar in die Strand
Hy vang ’n grote selakant"

Waarde

Chris Botha Poësie 2026-11-05

"alles van waarde is weerloos
sê die digter" 

Breek die bande

Catherine Janse van Rensburg Poësie 2026-11-05

"Dis vrouwees. 
Stil, hard, kaal, 
maar nie broos nie."

Winterseer

Anita van der Walt Poësie 2026-11-05

"alleen is sy gevoel
in ’n besige bebosde woud"

Hier lê ôs

Marquen Carstens Poësie 2026-11-05

"Hier lê ôs dooies.
Hier lê ôs onthou."

Uitnodiging: Etienne van Heerden by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2026-11-04

Vir die geleentheid sal Etienne in gesprek wees met Johannes de Villiers op Donderdag 19 November 2026 om 18:00.

Seen elsewhere: Emily Hobhouse, a remarkable woman

Sarah Ripley Forsyth Opinion 2026-11-04

"Emily Hobhouse (1860–1926). A remarkable woman, and an enduring part of South African history."

Die Nasionale Vrouemonument Gedenkboek: Verlede – Hede – Toekoms deur Marthinus van Bart: ’n lesersindruk

Sebastian Pistor Lesersindrukke 2026-11-04

"Dié luukse hardebandboek van A4-formaat is op glanspapier gedruk en bied ’n grondige ontleding van die talle fasette van die NVM. Dit bevat heelwat foto’s, volkleur en monochroom, grafika en illustrasies."

Gewildste plasings op LitNet: 28 Oktober tot 3 November 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-11-04

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 28 Oktober tot 3 November 2026.

Persverklaring: 2026-Wenner van die Helgaard Steyn-Prys vir musiekkomposisie aangekondig

LitNet Musiek 2026-11-03

Hy put ook inspirasie uit sy navorsing oor verskeie musikale tradisies, ingesluit die vroeë Europese musiek, die Italiaanse madrigaal, die Ethiopiese Mezmur (Ortodokse kerkmusiek) en die Shaabi-musiek van Egipte (populêre musiek met volkstradisies as kerninvloed).

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-Instagram-resensie: Koekies met impak

Elizna Swanepoel Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-11-03

"Dis meer as jy wat net ’n koekie koop; jy ondersteun 60 gesinne, jy’s trots Afrikaans, jy weet jy is waardevol."

Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-Instagram-resensie: Marinda Engelbrecht sprinkel en sprankel

Elizna Swanepoel Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-11-03

 "'Oeg, die Woordfees was ’n groot lekkerte. ’n Mens voel jy is nou op heilige grond as jy optree by die Woordfees,' sê Marinda."

Persverklaring: Toyota Stellenbosch Woordfees 2026 – wenners van die Woordtrofees bekend

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2026-11-03

Die wenners is Maandagaand 2 November tydens ’n geleentheid by die Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch bekroon.

Top