Pasgelaai
Skoleseminaar: Skooltoelatingsvereistes vra vir diepgaande besinning
2026-08-27Die botsing tussen die portefeuljekomitee vir basiese onderwys en die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) oor toelatingsbeleide plaas dié kwessie opnuut onder die soeklig. Michael le Cordeur het die wet herbesoek en lewer verslag.
Strategic competition between the United States, China and Russia in Africa: a theoretical analysis
2026-08-27"Rich deposits of critical minerals, expanding markets, growing political influence in multilateral organisations, and strategic geographical positioning have elevated Africa’s importance within contemporary international politics. Although the US, China and Russia employ different instruments of foreign policy, each seeks to expand its influence while responding to the activities of the others."
Strategiese mededinging tussen die VSA, China en Rusland in Afrika: ’n teoretiese ontleding
2026-08-27"Die teorieë wat in die ondersoek gebruik word, is realisme, liberalisme, konstruktivisme en kritiese teorie. [...] Strategiese belange manifesteer in veiligheidsamewerking, infrastruktuurontwikkeling, handel, hulpbronverkryging, diplomatieke betrokkenheid en militêre vennootskappe."
In gesprek met Luna Paige oor haar nuwe album, Die reisigers, en ’n landswye toer
2026-08-27"Dit was vir my hartroerend, en by tye selfs emosioneel. Dit het wel aan my beaam dat my eerlike vertellinge, my rou weergee van my eie ervaring in die musiek, iewers ’n hartsnaar pluk en tot mense spreek. Ek het besef dat die temas wat ek aanraak, werklik universeel is, dat my lewensreis nie uniek is nie."
Stamboom, die koppie en altyd God
2026-08-27"Stemloos in die worsteling
van die harde weerkaatsing van geluide."
Hoop is ’n kers wat bly brand
2026-08-27"Die kersie kos twee euro. Die kerspit vlam, flikker en brand dan stil. Sy kyk op haar horlosie. Hulle opereer al ongeveer sewe uur lank op haar kleinseun."
Die voëls van die gode
2026-08-27"Die voëls kom steeds. Elke dag dieselfde tyd.
Eers een kraai. Dan twee. Dan ’n klein groep wat soos swart gedagtes op die klip en die lae takke gaan sit."
Bostaal – taal binne ’n taal deur Kriek van der Merwe: ’n resensie
2026-08-27"Taal speel ’n sentrale rol in die aard en wese van weermagte. Die institusionele en burokratiese aard van weermagte is ’n belangrike realiteit in die wyse waarop daar binne militêre konteks gekommunikeer word."
Nuut by Human & Rousseau: ’n Knippie moord deur Elsa Winckler
2026-08-27Klara Beyers, die gastehuiseienaar op Somersee, is heldersiende en kan onheil in haar nek voel kriewel die oggend toe Dewald Rademeyer sonder ’n bespreking op haar drempel staan.
New from Jonathan Ball: Where to from here? by Tara Roos
2026-08-27Tara Roos cuts through the political noise with this analysis of South African politics that argues that we have entered the age of uncertainty as populism is on the rise.
New from Kwela: A love that hurts by Cathrine Phiri
2026-08-27Skylar Phakade, 28, is a fashion designer who falls in love with a man named Mduduzi Gumede. But there is one catch: Mduduzi is unemployed.
New from Kwela: Wisani and the Bafokeng brothers by Thandi Moagi
2026-08-27Wisani Maluleke is studying at Wits and juggling three jobs to keep the lights on while caring for her bedridden mother and her younger brother.
Why I did not like Nolan’s version of The Odyssey
2026-08-27"I am keen to explain where Nolan’s reading of the story went wrong, for hopefully his movie will lead to a renewed reading of the Greek myths."
Persverklaring: 25ste Studentesimposium in die Natuurwetenskappe
2026-08-27Die jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns word op 29 en 30 Oktober in Pretoria aangebied. Die simposium is op alle natuurwetenskaplike vakgebiede gerig en bied aan nagraadse studente die geleentheid om hul navorsingsresultate in ’n interdissiplinêre omgewing in Afrikaans aan te bied.
Persverklaring: ATKV-Crescendo-kunstenaars maak skoonskip by Afri-Indie-toekennings
2026-08-26ATKV-Crescendo het vandeesweek behoorlik rede om fees te vier nadat al vier Crescendo-kunstenaars wat vir die Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings genomineer is, met toekennings huis toe gegaan het. Die glansryke geleentheid het Dinsdagaand by die Afriforum-teater in Pretoria plaagevind.
Candyfloss, a graphic novel by Jaco Jacobs: an interview with illustrator Stephen Wallace
2026-08-26"You want to add to the overall story, rather than just show exactly what is being described in the text. One of the main differences with the graphic novel is that you have more room for nuance. A moment can be expanded over a number of panels. We can work through a thought or a feeling with the characters in real time."
Suid-Afrikaanse Gebaretaal is nou eindelik wel een van 12 amptelike tale
2026-08-26"Maak seker dat die geleenthede wat deur wetgewing geskep word, ten volle benut word. Dit vereis ’n taalbewuste gemeenskap wat tot aksie oorgaan en dinge gedoen kry."
Heil die Leser! Natuurkundige boeke en die tasbare bewaring van kennis
2026-08-26"Hierdie boeke speel met ’n fyn balans. Hulle is toeganklik genoeg vir die beginner wat net ’n blom of voël wil herken, maar kompleks genoeg vir die kenner wat die agtergrond wil verken – die biologie, geskiedenis, konserveringstatus, etimologie, ensovoort. Die fotografie is helder en kleurvol; die teks toeganklik en warm."
