Pasgelaai

Persverklaring en uitnodiging: Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-Werkgemeenskapbyeenkoms, 26 Augustus 2026

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2026-08-21

Hier is ’n vriendelike uitnodiging na die volgende byeenkoms van die Werkgemeenskap Potchefstroom. Nielede is ook hartlik welkom.

Toorkombuis: Gebak uit ’n warm vrouehart

Karen Hart Kos en wyn 2026-08-21

"Ofélia is al 28 jaar gelede op die ouderdom van 74 dood, maar haar warm hart inspireer my steeds. Jy proe daardie deernis ook in haar resepte."

PenAfrican: Before we hit the ground by Selali Fiamanya

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-08-21

"Before we hit the ground by Selali Fiamanya is a literary novel about migration, grief, memory, belonging and return. The narrative opens with a Ghanaian family in Scotland packing up a house after the death of their son, Elom. Rather than using bereavement as melodrama, Fiamanya presents grief as something embedded in ordinary life routines – the wiping of kitchen tiles, packing Tupperware, preserving photographs and deciding what belongs in storage, memory and the bin. The emotional restraint is one of the novel’s greatest strengths."

LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg

LitNet Nuusbrief 2026-08-21

LitNet: Pandor en Akademia – die uitweg

Elders gesien: Natuurlik wemel en gloei die kykNET Silwerskermfees met absolute oorspronklike en verrassende films

Leon van Nierop Elders gesien 2026-08-21

"Die Silwerskermfees hoef nie ’n tree vir Cannes terug te staan nie. En hy trek nou maar eers in sy tweede dag."

Nuut by LAPA: Maleierkind deur Wendy Maartens

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-08-21

Maleierkind – stories uit die Bo-Kaap is ’n kleurvolle bundel verhale wat die geskiedenis, mites en volksverhale van die Kaapse Maleiergemeenskap laat herleef.

Die influencer

Stefaans Coetzee Fiksie 2026-08-21

"Ek sweer, ek haat vroue se sesde sintuig meer as ’n spieël. Mia lees nooit iets wat ek skryf nie – nooit! – totdat ek iets oor óns skryf. Dan koop sy Kuier en blaai heel eerste na die kortverhaal."

Wanneer stilte raas

Edna Tolmay Fiksie 2026-08-21

"Dolf kyk weer af na die foto’s. Na die gesigte. Na die mense wat tegnies familie is, maar soos vreemdelinge voel."

Wintersee

Jeanne Henning Els Poësie 2026-08-21

"jou grys oë
verspikkel met 
groen woon in 
my kruietuin"

Jesus had flames in his mouth

Martin Labuschagne New writing 2026-08-21

"chanting
a gospel of hymns
on the beat of (gun)fire"

Hadida

Jo-Ann Scholtz Poësie 2026-08-21

"Maar die skreeuende
grootbekvoël 
het vir my gelag"

Elders gesien: Plaaslike skrywers moet eenvoudig boeke bemark

Marion Erskine Boeke en skrywers 2026-08-20

"Vir baie plaaslike skrywers is die werklikheid dus eenvoudig: as hulle nie hul eie boeke bemark nie, verkoop die boeke nie."

Press release and invitation to the Bookshelf 3 at Ken Forrester Wines: Jonathan Amid speaks to Tom Eaton and Tanya Meesono

LitNet Books and writers 2026-08-20

You are invited to this conversation on the 27th of August 2026. Herewith more information.

Pasverskyn: Van tegniek tot ampstaal deur Theodorus du Plessis

LitNet Boeke en skrywers 2026-08-20

Van tegniek tot amptelike taal is meer as net ’n verslag van statusverhoging; dit is ’n noodsaaklike besinning oor die toekoms van taalbestuur in Suid-Afrika.

Akademia, Pandor en ’n derde weg: Hoe kunsmatige intelligensie ’n uitweg uit ons taaldooiepunt kan bied

Maryna Blomerus Universiteitseminaar | University Seminar 2026-08-20

"Aan die regering, en aan Pandor as een van die invloedrykste stemme in ons onderwysdebat, sou ek sê: Die onus om hierdie derde weg te bou, rus nie op ’n privaat gemeenskap wat sy eie tekort regstel nie, maar op die staat wat 30 jaar lank nagelaat het om dit te doen. As julle regtig ’n verenigde Suid-Afrika wil bou eerder as een wat langs taal- en raslyne uitmekaar val, is die antwoord nie om Akademia te veroordeel nie, maar om te bewys dat ’n beter, inklusiewer model moontlik is – en te begin deur die taaldata te bou waarsonder geen KI-gedrewe derde weg ooit tot stand sal kom nie."

Freda Linde (1915–2013)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2026-08-20

"Om te ontdek sonder ophou, dit is jou erfenis, jou poort tot geluk – nie waar jy loop, nie wat jy sien, selfs wat jy gebruik of besit nie, maar wat jy daarin ontdek."

From language learning to interpreting learning (part 3): Creating affective and social interpreting-learning strategies for process-oriented interpreter training

Kanja van der Merwe, Harold Lesch Academic research 2026-08-20

"Affective and social strategies are both indirect strategies that support the interpreting-learning process without necessarily involving interpreting. We propose that language-learning research can enrich interpreting as both fields foreground learner-centeredness and focus on independent learning."

Van taalaanleer na tolkaanleer (deel 3): Die skep van affektiewe en sosiale tolkaanleerstrategieë vir prosesgerigte tolkopleiding

Kanja van der Merwe, Harold Lesch LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-08-20

"Die gebruik van taalaanleerstrategieë maak taalaanleer aangenamer, eenvoudiger en vinniger, wat tot tolkaanleer kan oorspoel. [...] Vir die artikel se doeleindes word daar op die nuutgeskepte affektiewe en sosiale tolkaanleerstrategieë as twee van die indirekte strategiesoorte toegespits."

Donkerhart breek nuwe grond vir krimis: ’n lesersindruk

Ronnie van Jaarsveld Lesersindrukke 2026-08-19

"En as jy lank nadat jy eintlik al die bedliggie moes afgesit het, steeds net nóg één hoofstuk wil lees, is Donkerhart ’n móét."

Afrikaans en sy druktradisie van toeka tot toekoms: Afrikaans word nie gered deur net oor Afrikaans te praat nie

Jean Oosthuizen Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2026-08-19

"Die taal se toekoms lê nie bloot in monumente, koerante en boeke nie, maar in die vraag of mense die taal kan lees, gebruik, bekostig, bewaar en vrylik kan beoefen."

Top