Pasgelaai
Afrikaans, ek is verlief op jou
2026-09-03"Dit is die taal waarin my pa my ma gevra het om te trou."
Gekrok
2026-09-03"'Lyk of daar ’n paar letters van sy ABC weg is.'
'Nee man. Al die letters is daar.'
'Hy is net effens gekrok.'"
Persverklaring: Beendere dra boodskap van lewe in unieke ABO-kunsuitstalling
2026-09-02Haar kunswerke word op dierebene uitgesny en geskilder – ’n unieke kunsvorm wat op besonderse wyse aansluit by die historiese betekenis en emosionele atmosfeer van die Senotaafsaal.
KI en die uitgewersbedryf: The Good, the Bad and the Ugly
2026-09-02"Ons moet aan KI-opleiding begin dink as ’n soort newereg, soos vertaalregte, teater- of filmregte wat gelisensieer kan word."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks, die afgang van Frankryk en die Weste (2): Oor Alain Finkielkraut se Le cœur lourd
2026-09-02"In die eerste opstel in hierdie reeks van drie oor die afgang van Frankryk en die Weste is stilgestaan by die blik wat die veertigjarige konserwatiewe populistiese joernalis Alexandre Devecchio as 'wit zef' van die Franse voorstede op dié kwessie bied. In hierdie tweede van drie opstelle val die kollig op ’n heel andersoortige figuur se siening van dieselfde tema, naamlik die linkse Joods-Franse filosoof, Alain Finkielkraut (1949–)."
Salt in the snow by Sahra Noor: a book review
2026-09-02"Overall, it is a deeply affecting, accessible and significant memoir, with particular strength in its evocation of Somali family life, displacement, intergenerational memory and the complicated relationship between cultural inheritance and individual freedom."
Net na die storm deur An-Mari do Carmo: ’n lesersindruk
2026-09-02"Die roman is ’n avontuurlike oorlewingsverhaal wat die interne moontlikhede tot konflikoplossing op die spits dryf nadat die moontlikheid van eksterne probleemoplossing onder die vloedwaters verdwyn het."
kykNET Silwerskermfees 2026: Silwerskermfees verweef eerlike, raakpraterrealisme met verhale van hoop
2026-09-02"Die 14de kykNET Silwerskermfees is pas aangebied en bied jaarliks ’n ryk en uiteenlopende keuse van films wat die diepte van plaaslike storievertelling weerspieël."
Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2026-09-02"Die seun met die swaeltjie is ’n besonderse verhaal waarin geloof en deursettingsvermoë seëvier in die konteks van ’n gebroke samelewing. Tumelo en Fumane dien as simbole van hoop in ’n land waarin gemeenskappe en gesinne daagliks verskeie uitdagings moet trotseer."
Gewildste plasings op LitNet: 26 Augustus tot 1 September 2026
2026-09-02Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 26 Augustus tot 1 September 2026.
Die ATKV se Boekmakietie op Despatch
2026-09-01"Op Saterdag 22 Augustus 2026 het die ATKV se takke in Despatch ’n Boekmakietie gehou."
Nuut by Tafelberg: Bobbob die robo-meerkat en die rebelse rugbybal deur Marion Erskine, Heléne de Clercq en Bernard de Jager
2026-09-01Hulle beland in ’n Gauteng-avontuur van Gold Reef City tot Loftus. Sal BOBBOB kan help dat Tumi die span haal?
Nuut by Turksvy: Vere langs die pad deur Stephan Henrico
2026-09-01Ons almal word gevorm deur ervarings, indrukke en gebeurtenisse, maar nie almal kan, soos Stephan Henrico, afstandelik perspektief daarop gee nie. In sy geval is dit sy grootwordjare, sy loopbaan as weermagoffisier, sy rol as gesinsman, maar ook plek, tyd en omgewing, wat die grootste rolle in sy lewe speel.
Nuut by LAPA: Net na die storm deur An-Mari do Carmo
2026-09-01Met net ’n paar blikkies kos, ernstige beserings en geen werkende selfone nie, moet hulle probeer oorleef tot redding kom … ás dit kom.
Pasverskyn: Die meisie met die groen jas deur Annelie Ferreira
2026-09-01’n Jaar nadat die De Wits uit Suid-Afrika na Engeland getrek het, sukkel Ahmed nog om sy voete te vind. Die skoolhoof se seun is mislik met hom, en hy sukkel om die Britse meisies te verstaan. Sy nuwe skaduwerk by die museum gee hom darem hoop vir ’n sosiale lewe met meer aksie as ’n trapsuutjies wat van tak verwissel. Maar dis net daar waar die moeilikheid begin.
Skermslim deur Estée Cockroft en Christine van Aardt: ’n resensie
2026-09-01"Die olifant in die vertrek was egter die jonger kind – want gebruikers word inderdaad al hoe jonger."
Handcrafting a book in a time of AI: SnowPal soccer by Lisa Maria Burgess – a reader’s review
2026-09-01"What is unique, though, is that each of the delightful pictures throughout the book has been handstitched in a form of embroidery known as appliqué."
In gesprek met Stephan van Staden oor sy bundel Digters is stigters: ’n honderd en enkele gedigte
2026-09-01"My hoofdoel met die wye publikasie van die bundel is dat die breë publiek dit sal geniet as ’n feesviering van ander digters en hul gedigte."
