Pasgelaai
Municipal elections 2026: What is the municipal election campaign telling us about South African politics more generally?
2026-10-07"This is where the current campaign could become more intense."
Goue lint, my storie begint: Spieëls en vensters – die stand van inklusiwiteit en diversiteit in Afrikaanse kinderliteratuur
2026-10-07"Daar is nog baie meer en dit is die moeite en leesplesier werd om deur die vensters te gaan loer en te lees oor ander se stories."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Taalgenoot-Ruk en Rym-kompetisie, so stel ons nuwe kunstenaars bekend
2026-10-07"Noudat die kompetisie vir die vierde maal aangebied is, het Ruk en Rym homself stewig gevestig as die toonaangewende platform vir alternatiewe kunstenaars en groepe wat musiek met Afrikaanse lirieke skep."
Gewildste plasings op LitNet: 30 September tot 6 Oktober 2026
2026-10-07Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 30 September tot 6 Oktober 2026.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Journal entries vannie eeste dag
2026-10-07"Die jaarlikse Woordfees-kortverhaalbundel was gelaunch in Stellenbosch Stadsaal. Soes gewoonlik issie titel vannie bundel Dis Hoogtyd!, benoem na die current fees se theme."
Spiraal: ’n onderhoud met Margaret Cordier-Biermann
2026-10-06"’n Masjien kan die goeie benoem, die taal van barmhartigheid rangskik, die vorm van skuld nadoen en berou grammatikaal verwoord, 'maar dit kniel nie'. Dit het geen binnevertrek waar stilte terugpraat nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: ’n onderhoud met Elzabé Zietsman oor kabaret, met hoop en vreugde
2026-10-06"Ek verwerp die opvatting dat ouer vrouens nie raakgesien word nie. Ek sal nie toelaat dat ek nie raakgesien word nie. En ek gebruik my lyf op presies dieselfde manier as wat ek dit nog altyd gebruik het."
Die stilte van ons vaders
2026-10-06"As ons aanhou om emosionele opvoeding as ’n sagte luukse af te maak, gaan ons aanhou om die prys te betaal in koerantopskrifte."
Press release: Interesting job opportunity from 29 to 31 October in Richmond, Northern Cape
2026-10-06Needed: A cool head who likes to read. Skills needed for the job: Understand Zoom and have enough technical know-how to connect computers and microphones to a simple sound desk as well as patience with people who speak book, not tech.
Degenaar had blaam aan botsing met NG kuratorium
2026-10-06"Feit is dat Degenaar sy tyd vooruit was en standpunte ingeneem het wat selfs vandag nie vry algemeen deur konvensionele Christene aanvaar sal word nie – altans nie sonder allerlei voorbehoude nie."
Call for papers: Twenty years of Ons komvandaan – reflections on the Legacy of Diana Ferrus
2026-10-06Proposed chapters can be in any language and take the form of creative writing (poems, short stories or other texts), personal reflective essays, academic studies or translations of her poems (three to six poems, with an accompanying reflective or academic essay on the translation process).
Grieving in the first person plural: Writing as we grieve, grieving as we write
2026-10-06"This latest wave of gender-based violence has sent me back to a book I read a few years ago: Cristina Rivera Garza’s Grieving: Dispatches from a wounded country, translated by Sarah Booker. I haven’t been able to put it down since."
Prima facie: a theatre review
2026-10-06"Prima facie aims to rip the law apart, and it completely succeeds in its goal. The law can be seen as how we will be judged, but the playwright, Suzie Miller, turns this notion on its head and judges the law."
Persverklaring: Sewe nuwe teksidees by derde Teksmark Joburg
2026-10-06Teksmark Joburg vind plaas op Woensdag 21 Oktober 2026 by die Universiteit van Johannesburg (UJ) Kunssentrum se Keorapetse William Kgositsile-teater op die Auckland Park Kingsway-kampus.
Buffelskop se grafte en ’n veldsoirée in Nxuba
2026-10-06"Hoekom fiksie gebruik as die soeke na die werklikheid en die waarheid jou op sulke interessante reise kan neem?"
Landskap met kerk: ’n resensie van Op die spoor van kerkargitek Wynand H Louw
2026-10-06"’n Agthoekige gebou, sirkelvormige banke, roosvensters en drie voordeure is alles tipies van Louw se kerke."
State fragility, power vacuums and insecurity in the DRC and Mozambique: explanations for the emergence of non-state actors
2026-10-06"Consequently, regional organisations and international partners have become increasingly involved through multinational military interventions and security cooperation. The transnational nature of these conflicts illustrates both the necessity of regional responses and the limitations of purely domestic policy approaches."
Staatsbroosheid, magsvakuums en onveiligheid in die DRK en Mosambiek: Verklarings vir die toetrede van niestaatlike akteurs
2026-10-06"Die navorsing waarop hierdie artikel gebaseer is, het op twee gevalle in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) betrekking waar gewelddadige NSA’s as uitdagers van die staat se gesag en reëlgebaseerde orde na vore getree het, naamlik in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) en in die noorde van Mosambiek."
Sy wat wil dien: ’n onderhoud met Arina Jooste
2026-10-05"Ek het aanvanklik begin met die deel van kort stukkies oor my ervarings as soldaatvrou op my Facebook-blad. My Facebook-vriende het dit só interessant gevind dat ek lank daarmee aangehou het."
Persverklaring: Paarliet wen 11de Woordfees-kortverhaalkompetisie
2026-10-05"Nagwaak" verweef gevoelvol hoe ’n gesin probeer sin maak van die dood van ’n seun in bendegeweld. Dit is geskryf in die taal van sy Paarl met geen pretensie of mooi woordjies nie.
