Nuut by Human & Rousseau: Wat ruik so? Op die plaas deur Elsa Silke, Buddy en Barney

  • 0

Krap, ruik en los die stinkerigste raaisel op!

Wie woon almal op die plaas? Die diere daar is almal maats. Maar al waaroor hulle heeldag praat, is wie die stinkste wind kan laat! Op ’n pretreis deur die plaas word elke verdagte een vir een ondersoek, van die skaap wat na koekies ruik tot die hen wat na springmielies ruik. Kinders sal van begin tot einde giggel!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top