Is daar ’n prysaanduiding vir hardebandvolumes van die WAT?

  • 0

Goeiedag

Ek is besig om af te skaal en na ’n  kleiner woning te trek ná my man se afsterwe. Ek het sewe hardebandvolumes van die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal (WAT) – dit is volumes I tot VII   (KOM-KOR).

Ek wil graag navraag doen oor die verkoop  daarvan. Ek het nie ’n idee van waar om te begin nie. Is daar enigsins ’n mark hiervoor, en indien wel, is daar ’n prysaanduiding?

Waardeer die hulp by voorbaat.

Groete

Lizette van Schalkwyk

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top