Pasgelaai
Wiskunde-video: Graad 8 – Pythagoras se stelling
2026-09-14In hierdie video verduidelik Lee-Ann Langeveld Pythagoras se stelling vir graad 8's.
Die tragiese as miskende verstaanskategorie: ’n naby blik op twee politieke denkmodusse
2026-09-11"In die agtergrond van die oorgang vanuit die noodlotsgees na die bevrydingsgees is daar die verhaal van die mens se vrye wil. Vrye wil al dan nie is ’n belangrike speler op hierdie verhoog."
Landmyn: ’n filmresensie
2026-09-11"Die tempo is begryplik stadig en deeglik, en Scheepers se liefde vir die teater skemer deur in sy regie, amper asof hy vir die verhoog regisseer."
Daniël and Theon: Relationality and a friendship "of the most unexpected kind" in S.J. Naudé’s Van vaders en vlugtelinge (Of fathers and fugitives) (2023)
2026-09-11"Although Naudé’s fiction has attracted scholarly attention for its engagement with transnationalism, migration, queer identity, cosmopolitanism and alternative forms of kinship, friendship itself has not yet received sustained critical consideration as an autonomous object of literary analysis."
Daniël en Theon: Relasionaliteit en ’n vriendskap "van die mees onverwagte aard" in S.J. Naudé se Van vaders en vlugtelinge (2023)
2026-09-11"Bestaande lesings van Naudé se werk fokus dikwels op aspekte van queer identiteit, migrasie, transnasionalisme en alternatiewe vorme van verwantskap. As bydrae tot die gesprek, voer hierdie navorsing aan dat vriendskap ’n selfstandige analitiese kategorie is wat nuwe perspektiewe op die roman ontsluit."
Copyright for writers: A practical guide by Owen Dean and Leslie Downie – an interview on the rules of the game
2026-09-11"Warn them," Dean repeats. "If you use AI, your work might not be protected." "Don’t do it," Downie says. "Respect your own work. Respect your fellow writers’ work."
Die aarde is jou verhoog
2026-09-11"Mense wat onder eng staatsateïsme grootgeword het, was onvoorbereid op hierdie geestelike aanslag en het hulle blindelings gevolg. Die lyne tussen droom en waansin het vervaag."
Oor ’n speelgoedmotor – en oor die realisering van toekomsideale
2026-09-11"Watter sielkundige faktore sou kon meehelp om konsepformasie by ’n jong kind sinvol te realiseer? Of anders gestel: Hoe word ’n aanvanklike ideaalfantasie tot ’n volhoubare doelwit ontwikkel?"
Oscar Pistorius: The big lie and the right to a fair trial – ’n onderhoud met Chris Marnewick
2026-09-11"Chris is daarvan oortuig dat Oscar eerder weens strafbare manslag skuldig bevind moes word."
Aardklop Kunstefees 2026: Goed genoeg met Gerridene Berg
2026-09-11"Aardklop vier verhale – die stories wat ons laat lag, onthou, dink en anders na onsself laat kyk. Goed genoeg is juis só ’n uitnodiging tot ’n eerlike gesprek oor vrouwees in al sy fasette."
ATKV-Crescendo: Mark Pekeur vind sy plek in die kollig met Meer as jy
2026-09-11"Daar is ’n verskil tussen ’n sanger wat ’n stel liedjies op ’n verhoog sing en ’n kunstenaar wat voor ’n gehoor begin wys wie hy werklik is. By die bekendstelling van sy debuut-EP Meer as jy het die 22-jarige Mark Pekeur Vrydagaand 28 Augustus by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed buite Stellenbosch gewys dat hy besig is om daardie tweede soort kunstenaar te word."
Die Buren-periode in Breyten Breytenbach se plaaslike uitgeegeskiedenis, deel 1: Breyten Breytenbach oor samewerking met uitgewers
2026-09-10"My doktorale navorsing het gefokus op Breytenbach se loopbaan as openbare figuur en skrywer en is later uitgebrei in ’n boekpublikasie. In hierdie monograaf doen ek uitgebreid verslag oor die publikasie en resepsie van sy oeuvre tot aan die einde van die 1980’s. In 2012 verskaf ek op LitNet ’n breë kartering van sy uitgeegeskiedenis tot op daardie stadium. Hierin het ek tussen drie plaaslike fases onderskei en dit oorsigtelik toegelig. Vandag meen ek dat daar ook ’n vierde produksieperiode onderskei kan word, veral na 2019, met publikasies buite die hoofstroom en op aanlyn platforms soos LitNet en Versindaba."
Open Book Festival 2026: A home for the word
2026-09-10"Cape Town can be proud of many attractions, but the Open Book Festival is a gem that is a rare example of what the rainbow nation and Ubuntu are. This festival is the highlight of our year not only as writers, readers and artists, but as a community. Even if it is your first time attending, you know that you will find your way into the literary community and meet new people."
Ontnugterde kiesers en ’n Duitse heimat: die AfD-skoksege in Sakse-Anhalt
2026-09-10"Die AfD se sege het skokgolwe onder politici in die geboue van die Europese Kommissie en Europese Parlement in Brussel veroorsaak. Die uitslag het beteken dat dit al hoe moeiliker mag word om die skeidsmuur teen die AfD te handhaaf en deelname aan regerings op verskillende vlakke te keer. Dit kon in die teorie belangrike gevolge vir die EU inhou, want Duitsland is Europa se grootste ekonomiese mag, en saam met Frankryk die invloedrykste lidstaat in Europese instellings."
Tuin van Digters-persverklaring: Ons Klyntji – klein boekie met groot impak
2026-09-10Die 130ste jaargang van Ons Klyntji is beslis ’n lekker ronde getal om te vier, en ja, die positiewe terugvoer jaarliks oor die inhoud van die zine is ook goed om te hoor. Die grootste plesier wat hy egter uit elke nuwe uitgawe kry is om te sien hoedat ontluikende, dikwels haas onbekende digters daardeur kans kry om hul name saam met dié van legendes in die lange inhoudsopgawe te sien. So vertel joernalis Toast Coetzer, een van die gereelde redakteurs van dié monochroom broeksak-grote publikasie met heelwat oemf.
Program: Tuin van Digters 2026
2026-09-10Almal word hartlik uitgenooi na die 15de Tuin van Digters-fees wat op Vrydag 11 en Saterdag 12 September 2026 by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind.
Persverklaring: Folkgroep "Buurvrou" op Tuin van Digters se verhoog
2026-09-10Akteurspaar Carla Smith en Beer Adriaanse, en hul vriende, broer en suster Nienke en Luka Geldenhuys, bring hul nuwe Afrikaanse folkgroep, Buurvrou, Vrydagaand na die Tuin van Digters-fees by die Breytenbach Sentrum op Wellington. Hulle beloof om hul eie, aardse liedjies te vermeng met voorlesings van bekende, gewilde en selfs vergete gedigte.
In gesprek
2026-09-10"as ek na jou idees en skrywes kyk
sien ek die enkeling wat in woorde
haar verstote muse se vryheid vind"
