Pasgelaai

’n Ondersoek na die verklaring vir die komplekse verhouding tussen verbruikers se kwalifikasievlak en ervaring van gewonetaaldokumente

Annie Burger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-07-22

"In hierdie ondersoek word daar klem gelê op die behavioristiese aanname (binne die psigolinguistiek) dat hoe hoër iemand se kwalifikasievlak is hoe beter sal hulle prosesseringsmeganismes wees."

Koos Komiek: Aardverwarming

Koos Kombuis Visueel 2026-07-22

Koos Kombuis lewer maandeliks kommentaar op die absurde werklikheid.

Skoleseminaar: Alles begin by een doodgewone dag in die skoolhoof se kantoor

Michelle Engelbrecht SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2026-07-22

"’n Regsprobleem in ’n skool begin selde met ’n hofsaak. Dit begin eerder by die ontvangs. In die skoolhoof se kantoor. In ’n ouer se dringende e-pos. In ’n dissiplinêre gesprek. In ’n besluit oor toelating. In ’n foto wat op ’n skool se sosialemediaplatform gedeel word. In ’n veiligheidsvoorval op die speelgrond. Op daardie oomblikke wanneer die besluit geneem word, lyk dit nog soos gewone skoolbestuur op ’n doodgewone skooldag. Dit is juis waar die probleem lê."

Persverklaring: ATKV-Applous vier 49ste finaal in Kaapstad

ATKV ATKV-Portaal 2026-07-22

Vanjaar se ATKV-Applous-finaal beloof om weer ’n spoggeleentheid vir Suid-Afrika se top skoolkore te wees. Die gala-aande word vanjaar vir die 49ste keer aangebied en vind van 29 Julie tot 1 Augustus in die Kaapstadse Stadsaal plaas.

Veldsoirée-video 2026: Op pad na die Oos-Kaapse Karoo

Menán van Heerden Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-22

Karoo-koppies, aalwyne en kaggelvure: die Veldsoirée skop binnekort af. Hiermee ’n kort lusmakervideo van die wintertyd roadtrip na die Oos-Kaapse Karoo. Die Etienne van Heerden Veldsoirée word aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden

The geography of power: Hollow land: Israel’s architecture of occupation by Eyal Weizman

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-07-22

"The occupation, he insists, is not merely administered through architecture and engineering, but is the architecture of conquest."

Gewildste plasings op LitNet: 15 tot 21 Julie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-07-22

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 15 tot 21 Julie 2026.

Nuut by Pan Macmillan: Vreemde dinge kan op ’n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-07-21

In hierdie heerlik aweregse, snaakse storie vol trolle, drake, kabouters en ander towerwesens skep Jaco Jacobs ’n moderne sprokie wat hulde bring aan die wonder van boeke en die verbeelding.

Nuut by Protea: Joshlin, meer as ’n naam deur Herschelle Benjamin

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-07-21

Hierdie toneelstuk is gebaseer op die tragiese verhaal van Joshlin Smith, die sesjarige meisie wat in Februarie 2024 geheimsinnig buite haar huis in Saldanhabaai verdwyn het en nog steeds nie gevind is nie.

Pasverskyn: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen

LitNet Boeke en skrywers 2026-07-21

Die wenner van die 2025-LAPA-Jeugromankompetisie!

Press release: Odendaal and Ccoyllurpuma launch their translated poetry collections at The Book Lounge in Cape Town

LitNet Books and writers 2026-07-21

What do two poets, united by poetry across the ocean, have to say about our place in the world and the urgent need to transform it in our image?

Haar verhaal van krag: ’n onderhoud met Rita Swanepoel

Catrina Wessels, Rita Swanepoel Skrywersonderhoude 2026-07-21

"Wat my die meeste geraak het, was die eerlikheid waarmee hulle geskryf het. Baie verhale is geïnspireer deur persoonlike ervarings van verlies, geweld, armoede, verslawing, familieverhoudings, moed, geloof en hoop. Dit was die rou materiaal waaruit stories dikwels ontstaan. Die grootste verandering was die groei in selfvertroue. In die begin het ek dikwels gehoor: 'Ek is nie ’n skrywer nie.' Teen die einde van die projek het dieselfde vroue mekaar se manuskripte bespreek, herskryf en eerlike terugvoer gegee."

Uneasy grammar: Britain and South Africa – a critical reflection

Peter Vale Opinion 2026-07-21

"When powerful states describe a relationship as mutually beneficial, who gets to define the mutuality?"

Persverklaring: Benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings vir film en TV bekend

LitNet TV 2026-07-20

Die aap is nou uit die mou met die bekendmaking van die televisiebenoemings in 16 kategorieë vir die Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie, wat vanjaar ’n nuwe kategorie vir beste aanbieder in ’n dokumentêre program insluit.

Van ’n afstand af deur Koos van die Waterberge: ’n lesersindruk

Marlize Louwrens Lesersindrukke 2026-07-20

"In hierdie bundel neem Koos van die Waterberge die leser op ’n reis deur sy persoonlike ervarings van die Suid-Afrikaanse platteland, die politieke omwentelings van ons tyd, en die universele temas van verlies, verandering, geheue en behoort."

Aan almal met harte

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-07-20

"Deur die waarheid te eer, gee jy jouself die ruimte om te genees en vorentoe te beweeg."

Vervulling en roeping: die Israel van God

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-07-20

"Die kwessie raak nie net politiek of teologie op ’n afstand nie – dit raak ons brood en botter, en die vraag wat almal op een of ander manier raak: Wat sê die Skrifte self oor Israel?"

Ingrid Jonker: 61 jaar na haar dood

Elkarien Fourie Boeke en skrywers 2026-07-20

"Met die 61ste herdenking van Ingrid Jonker se dood die nag van 18–19 Julie 1965, kyk ek na ’n Nederlandse skrywer se wyer reikende vrae oor verlies, familieverbondenheid en die soeke na ’n eie identiteit in die eggo’s van die verlede."

Pareltjes uit Amsterdam: Kho Liang in die Stedelijk Museum

Johan Allers Leefstyl 2026-07-20

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die eerste groot retrospektiewe uitstalling van Kho Liang, een van die invloedrykste ontwerpers in die naoorlogse Nederland.

Vanwaar Van der Merwe? Van De Hoop!

Johannes Hendrik van der Merwe SêNet-briewe 2026-07-20

"Ek het nie toevallig op die Van der Merwe-fees en sy gedenkteken, of monument se spoor beland nie. Besig met my boek, getiteld Houdenbek 200, oor die Houdenbek-moorde van 1825 in die Koue Bokkeveld, moes ek die Van der Merwe-gedenkskrif weer deeglik onder oë neem."

Top