Pasgelaai

Nuwe navorser Collins Akiy Wung oor stokvels en sosialekapitaalnetwerke onder Afrika-immigrant-entrepreneurs

Collins Akiy Wung Akademies en skole 2026-07-13

"Hierdie studie bevestig dat finansiële hulpbronne en sosiale kapitaal nou verweef is in die ontwikkeling van ondernemingsveerkragtigheid van Afrika-immigrante-entrepreneurs." LitNet Akademies se nuwe reeks met Mercia Coetzee as projekleier stel nuwe navorsers en hul interessante navorsing aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme word by elke bydrae verskaf.

Investigating the role of affective and cultural factors in learning Afrikaans First Additional Language among Grade 10 learners

Cameron Jo Benjamin, Elbie Adendorff Academic research 2026-07-13

"This research contributes to the literature on second‑language learning by empirically linking affective states and cultural instruction to learners’ engagement with Afrikaans as a first additional language in a South African secondary‑school context."

’n Ondersoek na die rol van affektiewe en kulturele faktore in die aanleer van Afrikaans Eerste Addisionele Taal by graad 10-leerders

Cameron Jo Benjamin, Elbie Adendorff LitNet Akademies (Opvoedkunde) 2026-07-13

"Deelnemers voel dat kultuuronderrig as motivering kan dien om Afrikaans as eerste addisionele taal aan te leer. Die resultate toon ook dat deelnemers affektiewe faktore soos angs, motivering, selfvertroue, gesindheid en verveeldheid as belangrik tydens die aanleer van ’n addisionele taal ag."

Persverklaring: Kunstekaap stel die 20ste Women’s Humanity Festival bekend met ’n dringende oproep vir aksie; gedenk 70 jaar sedert die geskiedkundige Vroueoptog teen ongeregtigheid

LitNet Feeste 2026-07-12

Die Kunstekaapteater het op Woensdag 8 Julie die 20ste Artscape Women’s Humanity Festival (AWHF) bekendgestel wat die kollig werp op die 70ste herdenking van die geskiedkundige Vroueoptog van 1956, met ’n duidelike beroep op Suid-Afrikaners om meer te doen as slegs onthou en om eerder tot betekenisvolle aksie oor te gaan.

Meer as net ’n spieël: ’n refleksie oor drie dramas

Dianne Du Toit Albertze Teater 2026-07-12

"Die gebed van ’n halfmens, Joshlin: meer as ’n naam en Laaitie mettie biscuits is elkeen ’n aanklag op ons gesamentlike gewete as ’n nasie. Want teater bestaan nie alleenlik vir ontvlugting en plesier nie, en glo my dit lê ook in die kepe en plooie van hierdie stories. Teater is meer as net ’n spieël. Dit is ’n reminder daaraan om te voel, die absolute noodsaak aan meegevoel, meelewing en medemenslikheid."

Killer heat: The climate paradox

David Willers Opinion 2026-07-12

"One might have thought the European success in having scrubbed their atmosphere over the past 50 years would be a cause for celebration. Instead, thousands of people are, or will soon be, dying prematurely as a result, unless cooler weather returns soon."

Abdullah Ibrahim, net aan ons geleen

Karien Jordaan In memoriam 2026-07-10

"’n Lewende legende op ’n Bloemfonteinse verhoog en die samesnoerende krag van die uitvoering het my stom gelaat."

Die Motorrepubliek se padkaart

Braam Peens Motors 2026-07-10

Braam Peens skryf oor motors omdat elke rit oor allesbehalwe motors gaan. Hierdie blad neem jou na nog motorleesgenot.

Motorrepubliek: Die statuslose sein, wat jou motor se modelkode nie meer van jou verkondig nie

Braam Peens Motors 2026-07-10

"Steeds by Ford, maar ’n halfeeu later en oorkant die Atlantiese Oseaan, het die Cortina-reeks onweerlegbaar aangedui waar in Groot-Brittanje jy gebly het; hoe jy aangetrek, gepraat en hoe ver weg van die fabrieksdeur jy parkeer het."

Oekraïne se bloed in ons brood

Cornelius Henn SêNet-briewe 2026-07-10

"Geen kant was hul hand in onskuld nie. Rusland het imperiale nostalgie en magsuitbreiding nagestreef. Die Weste het die konflik gebruik om sy eie militêre en finansiële posisie te versterk. Dít is nie die oes waarvoor ons saai nie."

Sosiale isolasie en eensaamheid

Handré Brand Menings 2026-07-10

"Eensaamheid en sosiale isolasie is aanverwante, maar terselfdertyd ook afsonderlike konstrukte. Eensaamheid is die subjektiewe ervaring van ’n gebrek aan betekenisvolle persoonlike verhoudings, terwyl sosiale isolasie verwys na die fisiese afwesigheid van sosiale kontak(te). Dus kan ’n persoon geïsoleer wees, maar nie noodwendig eensaam voel nie, of eensaam voel selfs met gereelde sosiale kontak."

LitNet: Finale Veldsoirée-program

LitNet Nuusbrief 2026-07-10

LitNet: Finale Veldsoirée-program

Pasverskyn: My skaduwee loop los deur Zirk van den Berg

LitNet Boeke en skrywers 2026-07-10

Op sy ma se begrafnis in die Kaap maak André Verreyne die verbysterende ontdekking dat hy ’n identiese tweelingbroer het van wie hy in die wieg geskei is.

Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met die bestuurder van die feesmark

Jannes Erasmus, Peter Taljaard Feeste 2026-07-10

"Die mark vertel ’n eie unieke storie en sy mense dra by tot die kleur en gevoel wat aansluit by die groter artistieke visie van die fees. Die Kunstemark weerspieël die soort artistieke én kommersiële gehalte waarmee die Vrystaat Kunstefees hom wil vereenselwig."

PEN Afrikaans se resensiekursus 2026: Inskrywings ingewag

PEN Afrikaans Boeke en skrywers 2026-07-10

"Die kursus is daarop gemik om die Afrikaanse kunskritiek en resensiekunde te bevorder, en sluit praktiese leiding oor resensering in."

Press release: Amanene The Gents to perform Isiqalo: The beginning – "Hamba Nam Ndipheleke" on 17 July

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-07-10

‎More than just a concert, Isiqalo is a powerful fusion of a cappella music, storytelling, movement, African tradition, and contemporary theatre. The production explores themes of identity, resilience, hope, heritage and the courage to embrace new beginnings.

’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée

LitNet Etienne van Heerden Veldsoirée 2026-07-09

Hier is die finale, gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée.

Oop boek: Steierwerk deur Johan Myburg

Karen de Wet, Johan Myburg Skrywersonderhoude 2026-07-09

"Wat poësie bied, is die moontlikheid om helder uitdrukking te gee en terselfdertyd ruimte te laat vir die ongesêde en die onsegbare. En bowenal die spel met taal en vorm. Daarby die toorkrag wat ter sprake kom in dié spel."

Fluit

Stefaans Coetzee Fiksie 2026-07-09

"Buite kners die grassnyer. Die tuinier fluit."

Saam-saam eensaam

Martin Labuschagne Poësie 2026-07-09

"by die oop graf van ’n rou einde
het ons getreur"

Top