Pasgelaai
Beter as gister: ’n TV-resensie
2026-07-07"Die pad na volwaardige vaderskap is moeilik, pynlik, soms snaaks, en dikwels ontroerend. Beter as gister vang al hierdie emosies vas – veral in sy treffende titelsekwensie."
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Stevlyn Vermeulen
2026-07-07"As jy goed kan skryf en iets vernuwends het om te sê: Skryf!"
Waarheen verdwyn bladsy 44? Huisgenoot, die kortverhaal en die toekoms van die Afrikaanse letterkunde
2026-07-06"Miskien is dit waarom die verdwyning van bladsy 44 my so diep geraak het. Nie omdat daar een minder kortverhaal was om te lees nie, maar omdat dit my laat besef het hoe maklik ’n letterkunde die klein ruimtes kan verloor waar sy grootste vernuwing begin."
Afrikanerman deur Mart-Marié Uys: ’n resensie
2026-07-06"Jy kan die Afrikanerman nie in ’n boksie druk nie. Nie hoe hy lyk nie en ook nie hoe hy dink nie. Daar is geen stereotipes nie. Die Afrikanerman behoort tot ’n diverse groep. Maar die oorgrote meerderheid sit met dieselfde trauma, bekommernisse en toekomsvooruitsigte wat hul gemoedsbeswaard maak."
Die leeskrisis: ’n uitdaging wat ons almal raak
2026-07-06"Ons praat graag oor die swak matriekuitslae van Suid-Afrikaanse leerders. Maar die werklike krisis begin lank voordat leerders matriek skryf. Dit begin wanneer ’n kind nie kan lees nie."
Op soek na ’n boek: Weet iemand waar om Blomme en bloed in die hande te kry?
2026-07-06"Ek is op soek na die boek Blomme en bloed, die verhaal van Langebaan, wat geskryf is deur André Groenewald."
Systemic functional linguistics- (SFL-) framed analysis of the married couple’s medical consultation
2026-07-06"Among my aging peer group within the sisterhood, one truth is universally acknowledged: A retired man’s visit to the doctor proceeds far more effectively when his wife accompanies him."
Geskep vir meer: ’n onderhoud met Johan Botha
2026-07-06"Vir baie jare werk ek met mense wat worstel met hul identiteit, selfbeeld, emosionele seer en die vraag: Wie is ek werklik?"
PenAfrican: Land by Maggie O’Farrell – a book review
2026-07-06"Land is among the finest historical novels of recent years: intellectually ambitious, emotionally resonant, politically alert and written with extraordinary grace. It confirms Maggie O’Farrell as one of the most accomplished novelists writing in English today."
Boekevat met Deborah: Seuns weet deur Frederick Botha en Grensloos deur Wilna Adriaanse
2026-07-06"Dis ’n lieflike debuut, weerloos, broos en bittersoet." En: "Dis van meet af aan hoogs spannend, en dis veral Adriaanse se vermoë tot karakterisering wat die leser vasgenael hou." Lees Deborah Steinmair se boekrubriek.
Press release: Winners announced for the 61st Cape Town Theatre Awards
2026-07-06The winners of the 61st Cape Town Theatre Awards were announced at an intimate, elegant ceremony at The Baxter on Sunday (5 July), powered by CapeTalk.
’n Manuskrip is nog nie ’n boek nie
2026-07-03"Teen die tyd dat ’n boek op ’n winkelrak beland, het ’n hele span reeds daaraan gewerk: redakteurs, proeflesers, ontwerpers, bemarkers, verkoopsmense en boekhandelaars."
Frederick Botha beantwoord vrae oor Seuns weet
2026-07-03"Om te hoor dat lesers hulself in jou werk herken, daarmee kan identifiseer, en op ’n manier selfs getroos word daardeur, is ’n wonderlike gevoel."
When the stick becomes a slogan: Zulu cultural weapons and the politics of theatre
2026-07-03"The tragedy is that the theatre works. A crowd with placards may be ignored. The image of a crowd with sticks and spears travels. The image circulates. The message hardens. Migrants see it."
Nuut by Human & Rousseau: Kanniedood deur Irna van Zyl
2026-07-03Maar Jane het ’n verskuilde agenda: ’n sindikaat het die vorige week bitter skaars vetplantjies van haar plaas gestroop en sy smeek Storm om die smokkelnetwerk oop te vlek.
Nuut by Human & Rousseau: Rillers: Omnibus 1 deur François Bloemhof
2026-07-03Ontdek waarom François Bloemhof een van die mees geliefde spanningskrywers is met hierdie lekker omnibus wat twee van sy gewildste verhale bevat.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2026
2026-07-03Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Amendment of the amendment of the Copyright Amendment Bill?
2026-07-03"The consequences of the Court’s decision are that uncertainty over the constitutionality of numerous provisions of the Bills will persist after their adoption and entry into force, and creators and owners of copyright works will have to turn to the courts time and again to protect the rights in their works."
Fresh off the press: Wild things never die by Sally Andrew
2026-07-02Tannie Maria is wrestling with a fear of the dark and Henrietta has PTSD. But this doesn’t stop the intrepid agony aunt – and her hen – from going undercover with Maria’s fiancé, detective Henk Kannemeyer, to the Karoo Wilderness Reserve. Their mission: Save the vetplantjies!
