Pasgelaai
Johan Allers die storieverteller
2026-07-02"Hy wil nie mense in kampe verdeel nie, daarom praat hy met almal. Van Julius Malema se bondgenote tot mense in Solidariteit en AfriForum."
Karoo Writers Festival 2026: a photographic overview
2026-07-02"Writers, educators and book lovers from all over the country got together from 18 to 20 June 2026, celebrating the power of storytelling. The setting was Die Tuishuise and Victoria Manor in the renowned 'story street', so lovingly restored by Sandra Antrobus."
Ons laaste probeer het misluk
2026-07-02"dalk moes hierdie huis ineenstort,
die balke kraak
en die mure stof word in ons hande"
Press release: Stellenbosch International Chamber Music Festival 2026
2026-07-023 to 12 July at SU Konservatorium, Stellenbosch: Performances, public master classes, lectures and more! With the Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF) just around the corner, and the evening concerts selling well at Webtickets, patrons have been asking what else they can attend as day visitors to the festival. More information available here.
Die etiese gebruik van KI vir akademiese skryfwerk: ’n literatuuroorsig met behulp van NotebookLM
2026-07-02"Hierdie artikel gebruik KI in die vorm van Google se NotebookLM om ’n breë oorsig oor die etiese en onetiese gebruike van KI vir akademiese skryfwerk te verskaf, soos gegrond in ’n groot hoeveelheid akademiese literatuur oor die onderwerp. Die fokus val op akademiese skryfwerk wat aan vaktydskrifte voorgelê word, nie studente se werkstukke nie, alhoewel dit ook betrekking op laasgenoemde het."
US se nuwe taalbeleid: Meertalige toekoms of die verdere verengelsing van Stellenbosch?
2026-07-02"Waar Afrikaans en Xhosa gereeld gekwalifiseer word met frases soos 'waar uitvoerbaar', 'waar moontlik' en 'waar hulpbronne beskikbaar is', geld soortgelyke voorwaardes selde vir Engels. Dit het gelei tot die persepsie dat Engels in werklikheid die verstektaal bly, terwyl die ander twee tale aanvullende rolle vervul."
’n Nuwe skatkis! Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie
2026-07-01"Wanneer ’n kind ’n rympie aanleer, versterk dit die neurologiese 'paadjies' wat verband hou met sekwensie of opeenvolging, wat nodig is vir memorisering van die alfabet, vermenigvuldigingstafels, ens."
The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a reader’s impression
2026-07-01"The whale shark becomes more than just an animal encounter; it feels like a quiet symbol of acceptance and calm strength."
Wysiging op wysiging van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg?
2026-07-01"Die gevolge van die hof se besluit is dat onsekerheid oor die grondwetlikheid van ’n menigte bepalings van die wetsontwerp sal voortduur na hul aanname en inwerkingtreding, en skeppers en eienaars van kopieregwerke sal hul keer op keer tot die howe moet wend om die regte in hul werk te beskerm."
Van Bloedrivier tot 7 Oktober 2023: die gedagtegang van slagofferindentifikasie en morele toestemming in Afrikaner-Sionistiese narratiewe
2026-07-01"Hierdie patroon is egter nie uniek aan Afrikaners of aan die Israeliese konteks nie. In die Israel-Palestina-konflik self gebruik beide kante mededingende slagofferskap."
Persverklaring: Kom kuier saam! Vrystaat Kunstefees Literatuurfees 7–11 Julie 2026 in die ATKV-Boeke-oase!
2026-07-01Gratis bywoning vir lede van die ATKV en Vriende van NALN-vereniging by alle Literatuurfees-geleenthede.
Persverklaring: Aansoeke vir SA Akademie se 2027 nagraadse beurse open op 1 Julie 2026.
2026-07-01Aansoeke vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se 2027 magister- en doktorale beursprogram open op Woensdag 1 Julie 2026. Die beursprogram ondersteun nagraadse navorsing in enige vakrigting, mits die verhandeling of proefskrif oorspronklik in Afrikaans geskryf en vir eksaminering aan ’n Suid-Afrikaanse universiteit ingedien word.
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel 1 en memorandum
2026-07-01Is jy in graad 11 en veroorsaak enige gesprekke oor suiker dat jy gedurende die skoolvakansie wil begin soetgoed bak? Hier is goeie nuus. Hier onder is ’n vraestel en memorandum waarmee jy vir volgende kwartaal se Afrikaans Huistaal-eksamen kan voorberei. Dis in PDF beskikbaar – en dit is gratis. Die vraestel bevat lekker voorbeeldvrae wat met suiker te doen het; dit gaan nie eens soos werk voel om die vrae uit te werk nie. Goeie redes om die vraestelle vir volgende kwartaal in gedagte te hou terwyl jy in die kombuis doenig is!
Gewildste plasings op LitNet: 24 tot 30 Junie 2026
2026-07-01Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 24 tot 30 Junie 2026.
Leela Verity’s Spirit @ rest: an interview
2026-06-30"Blaise Pascal put it beautifully when he said (paraphrased) that we have a God-shaped hole in our souls that only God can fill."
Die onsigbare deur PJO Jonker: ’n lesersindruk
2026-06-30"Vanaf die eerste bladsy het Jada, Erfdeel en Jonker se manier van skryf deel van my geword – hierdie is nie ’n gewone liefdesverhaal nie. Nie ’n spannings- of speurroman nie. Die boek het sy eie stasie."
