Pasgelaai

Pasverskyn: Bethulie deur Rensche van der Walt

LitNet Boeke en skrywers 2026-06-24

Die 23-jarige Rensche van der Walt se aangrypende dagboek vertel van die lewe in die Bethulie-konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog. Sy skryf in skokkende detail oor die siektes, wanvoeding en oorbevolking wat Boeregesinne daar moes verduur. Dit word nou vir die eerste keer in 60 jaar uitgegee.

Persverklaring: RSG Radioteater se Liesbet op Donderdag 25 Junie

LitNet Leefstyl 2026-06-24

Met Liesbet (die naam van ’n lokomotief waarin Koningin Elizabeth volgens oorlewering ook gery het en die fluit getrek het) word die herinneringe van vergange se dae teruggebring, wanneer ’n ou stoker, Absolom, deur ’n hotelgroep aangesê word om ’n lokomotief te restoureer en toeriste gereeld met ’n stoomtrein na ’n stasie te vervoer waar ’n hotel pas gebou is.

Wyngaard Weekliks: Nuwe besems mág skoon vee, sê dié ontleder oor GHL se RNE-skuiwe

Heindrich Wyngaard, André Duvenhage Onderhoude 2026-06-24

Die politieke kommentator André Duvenhage van die Noordwes-universiteit glo dit is binne die reg van Geordin Hill-Lewis as nuwe DA-leier om veranderinge aan sy party se openbare verteenwoordiging aan te bring. Hill-Lewis, wat ook GHL genoem word, het onder meer besluit om sy voorganger, John Steenhuisen, van sy kabinetspos te ontneem.

Invitation: The third call for papers for the 2026 Amazwi Conference on Children’s Literature

LitNet Books and writers 2026-06-24

We have an exciting announcement. Through a new partnership with the National Arts Festival, the Conference on Children’s Literature is now a hybrid event!

Black African migrants are not the reason South Africa is broken

Bhekisisa Mncube Opinion 2026-06-24

"This is where Jacinta Ngobese-Zuma enters the stage. She is not the cause of South Africa’s migration crisis. She is a symptom of our poverty of ideas."

Het hierdie pryse net verdwyn?

Johann Rossouw SêNet-briewe 2026-06-24

"Dis darem baie ongehoord dat sulke pryse net stilweg verdwyn/nie toegeken word nie."

Xenofobie en protes – gedagtes oor 30 Junie 2026

Jan-Jan Joubert Seminare en essays 2026-06-24

"Dit is die soveelste keer dat vandalisme en geweld, of die moontlikheid daarvan, die enigste manier is om ’n slap Suid-Afrikaanse owerheid so ver te kry om hul werk te doen. So hoort dit nie."

Persverklaring: Hambidge word by Tuin van Digters-fees gehuldig

LitNet Boeke en skrywers 2026-06-24

As deel van die huldigingsprogram sal daar onder meer toonsettings van Hambidge se gedigte gehoor kan word. Karen de Wet van die Universiteit van Johannesburg sal die huldigingsrede lewer.

Gewildste plasings op LitNet: 17 tot 23 Junie 2026

LitNet Als oor LitNet 2026-06-24

Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 17 tot 23 Junie 2026.

Soweto’s theatre of resistance, 1984-1994: Gibson Kente, Matsemela Manaka and Maishe Maponya: a discussion

Alwyn Roux, Andile Xaba Books and writers 2026-06-23

"Through research, I was trying to write the history of Soweto from the perspective of the people who lived there, and it was a multidimensional place."

Seuns weet deur Frederick Botha: ’n lesersindruk

Ronnie van Jaarsveld Lesersindrukke 2026-06-23

"Botha se grootste prestasie is dalk dat hy sy karakters met deernis benader. Selfs wanneer hulle buitestanders is, word hulle nooit bloot tot slagoffers of simbole gereduseer nie, maar bly hulle volledig mens."

Persverklaring: Klein Karoo Klassique 2026 bied gewigtige aanbod

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-06-23

Klein Karoo Klassique bring vanjaar ’n gewigtige aanbod van klassieke musiek na die Klein Karoo, met ’n program wat ’n wêreldpremière én klassieke gunstelinge insluit.

Press release: SICMF introduces its faculty artists

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-06-23

The Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF) takes place from 3 to 12 July at the Konservatorium Building on the campus of Stellenbosch University. For over two decades now, the SICMF has hosted South Africa’s largest collective of world-famous classical musicians from different continents each year in July.

Clunky bottom cats by Fanie Viljoen: a reader’s impression

Sumaya Adams Books and writers 2026-06-23

"The cast of quirky feline characters kept me entertained, and the cat-themed humour added plenty of fun without taking away from the emotional moments."

Vreemde dinge kan op ’n Dinsdag gebeur deur Jaco Jacobs: ’n kinderboekresensie

Magdel Vorster Kinderboeke 2026-06-23

"Jaco Jacobs is een van ons beste boek- en leesambassadeurs. Hy skep boeke wat kinders sal geniet en by hulle ’n liefde vir lees en boeke sal kweek. Met blootstelling aan lekkerleesboeke, en goed toegeruste biblioteke, is dit dalk moontlik dat vreemde dinge nie net op Dinsdae gebeur nie."

Washington DC Youth Orchestra touring South Africa as part of America 250 celebrations

Maryke Roberts, Evan Ross Solomon Lifestyle and entertainment 2026-06-23

"Our students come from a vast variety of backgrounds. DCYOP removes barriers so that students who yearn to contribute can do so."

Tradisie op sy beste: ’n fotobeeld van die 2026- Gesamentlike Byeenkoms van Pretoriase Leeskringe

Monica Hammes Leeskringe 2026-06-23

"Dis ’n uitmuntende nalatenskap wat op 30 Mei vir die 85ste jaar gevier is, ’n tradisie van leesvriendskap en die vreugde en verruiming wat boeke bring."

Alternatiewe Afrikaner-odyssey deur Ivan Kruger: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Ivan Kruger Skrywersonderhoude 2026-06-23

"Hierdie boek is vir al die weird mense. Die alternatiewe Afrikaners wat voel asof hulle nêrens inpas nie."

Niks fout met die Grondwet nie, sê Pierre de Vos; die probleem is "slegte politici"

Heindrich Wyngaard Menings 2026-06-23

"Die Suid-Afrikaanse Grondwet verdien al die lof wat dit ontvang sedert die aanvaarding daarvan in Mei 1996, as Pierre de Vos, bekleër van die Claude Leon-stigting se leerstoel in Grondwetlike regeerkunde aan die Universiteit van Kaapstad, se antwoorde in ’n Wyngaard Weekliks-onderhoud reg verstaan word."

Persverklaring: Taalmonument-dialoog in hart van Soweto

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2026-06-23

Ter herdenking van die tragiese gebeure van 16 Junie 1976 in Soweto, bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument 2026 - in samewerking met die Afrikaanse Onderwysnetwerk, Gautengse onderwysdepartement, opvoedkundige instellings en Hector Pieterson-museum –  ’n interaktiewe paneelgesprek op 27 Junie 2026 in Suid-Afrika se bekendste township aan.

Top