Pasgelaai
Wyngaard Weekliks: Bafana-prestasie sorg vir ’n welkome ubuntu-oomblik
2026-06-26Heindrich Wyngaard praat met Gert van der Westhuizen, ’n voormalige sportjoernalis, oor Bafana Bafana se oorwinning teen Suid-Korea in die 2026 Fifa Sokkerwêreldbekertoernooi. Dit het die Suid-Afrikaanse span teen alle verwagtinge in tot die uitspeelrondtes laat deurdring.
Persverklaring: The Perfect Pitch, ’n miljoenrand-teaterdroom
2026-06-26Of jy nou ’n teaterliefhebber is op soek na ’n opwindende aand uit, ’n donteur met diep sakke, ’n kunstenaar met ’n blink plan en hope talent, jy wil nié hierdie nuutjie misloop nie.
Will deporting illegal foreigners benefit the economy? | Wie wen as buitelandse werkers weggaan?
2026-06-26"We have little solid proof that foreign workers are the reason South Africans cannot find jobs, or that removing them would open those jobs to anyone else. What economics can speak to with more assurance is the other side of the ledger: the measurable consequences of acting on the anger." | "Ons het egter min bewyse dat buitelandse werkers wel die rede is waarom Suid-Afrikaners nie werk kry nie, of dat hul verwydering daardie poste vir iemand anders sal oopmaak. Wat ons wel beter kan meet, is wat gebeur wanneer daardie woede in beleid omgesit word."
Brief op veertigduisend voet: Tom Dreyer se brose, dinamiese rariteitekabinet. ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2026-06-26"Die wye horisonne waarteen die gedigte geplaas word, die verskeidenheid verwysingsrame waarmee die bundel werk – van die oertyd tot in die toekoms, en op baie plekke in die wêreld – skep groot verwysingsmoeilikhede vir die leser, maar gee die gedigte ’n besondere diepte en rykdom."
(Illegal) immigrants, migration and immigration: What is next?
2026-06-25"In 2008, I visited the Kigali Genocide Memorial in Rwanda, where I not only witnessed documented accounts of the different atrocities, but also stood next to the mass grave where 250 000 bodies are interred."
Skrywersretreat op Wolmaransstad: ’n onderhoud met Amanda de Lange
2026-06-25"Die retreat is van 2–4 Julie by Bona Bona Wildplaas op Wolmaransstad. Daar is net twee plekke oor – so gou spring as jy wil deelneem."
The Bookshelf Events and a shared love for reading and discussing books: an interview with Jonathan Amid
2026-06-25"Books, the art of reading – we come into this world alone and we depart from it alone, but in between we get to read. And hopefully read a lot."
Namibia: The Cassinga Massacre and Picasso’s Guernica
2026-06-25"Cassinga became another Guernica, and today it symbolises the sacrifices made during the liberation struggle, not only against South Africa but also against the Germans, who occupied Namibia as the colonial power until the First World War."
Du Plessislaan 61
2026-06-25"Daardie aand eet hulle slap pap met botter. Die volgende oggend maak Lika die piepiepot leeg. Sy spoel dit onder die kraan."
Jintoerisme
2026-06-25"Ek’s vol lag en admire amper die twee se bravery. Nie eens ek wat claim dat ek vi niks en niemand bang is, sou die guts het om só iets te try doen nie."
Die tikkop op die hoek
2026-06-25"Sy oë is hol, sy lyf is maar net been,
die lewe het hom klaargemaak, hy’s heeltemal alleen."
In die mandjies van ons oë
2026-06-25"en ons vingers soek in mekaar se verbleikte palms
na daardie verspilde jare"
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Jaco Adriaanse
2026-06-25"Sover moontlik probeer ons ’n diverse lys publikasies elke jaar op die rak sit, elkeen met sy eie mark en verwagtinge. Van my gunstelingboeke wat ek al uitgegee het, was nie topverkopers nie, en van ons topverkopers was nie noodwendig die beste boeke nie."
Poetry as an emotional bridge: an analysis of poems for Grade 8 Afrikaans First Additional Language
2026-06-25"The study argues that poetry, as a literary genre, is uniquely suited to developing these competencies in adolescent learners because of its concentrated emotional power, its use of imagery and sound devices, and its capacity to reflect universal human experiences in accessible and memorable ways."
Poësie as emosionele brug: ’n ontleding van gedigte vir graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2026-06-25"Die artikel bied praktiese riglyne vir onderwysers en dosente om hierdie gedigte doeltreffend in die klaskamer te gebruik om leerders se emosionele intelligensie en taalvaardighede gelyktydig te ontwikkel."
Heil die Leser! Hannes Visser in die kollig
2026-06-25"Ek het ’n onderwysbeurs gekry – net die hemel sal weet hoe, want ek was nie lief vir skool nie; net vir lees."
Nuut by Naledi: Die hart van ’n ma deur Daniëlla van Heerden
2026-06-24In dié bundel word ouerskap en al die verskillende fases daarvan gevier en bespreek: die onsekerheid van ’n eerste swangerskap tot die opwinding en chaos van ’n pienkvoet in die huis. Die uitdagings van die tienerjare tot die heimwee van ’n leë nes.
New from Bayan Street: Murder in Orania by Onyeka Nwelue
2026-06-24Zuko has to find a way into Orania as a construction worker, to find the shooters and kill them.
