Pasgelaai

’n Knippie moord deur Elsa Winckler: ’n onderhoud met die skrywer

Surene Esterhuizen, Elsa Winckler Skrywersonderhoude 2026-06-23

"Ek het van die begin af geweet daar is ’n moord en wie vermoor word, maar ek het nie van die begin af geweet wie die moordenaar is nie. Ek het dit so half self uitgepluis soos die storie aangegaan het. So dit was vir my ook ’n verrassing."

Persverklaring: ATKV-Crescendo Goud vier die divas van Afrikaanse musiek

ATKV ATKV-Portaal 2026-06-23

Karin Hougaard, Anna Davel, Ilse Klink, Andriëtte Norman, Stephanie Baartman, Gracia Louw is van die vrouestemme wat op 4 Julie 2026 die verhoog betree vir ATKV-Crescendo Goud: Divas in Afrikaans by die Daisy Jones Teater op Summerhill-landgoed in Stellenbosch.

Tollie Parton se Tottie en nie verder nie: ’n resensie

Hermione le Roux-Ellis Teater 2026-06-23

"Wat is aanvaarbaar en wat is nie? Mense skop terug as jy as ’n queer persoon buite die 'aanvaarde norme' van wat queer mense mag wees, optree."

Afrikaans Huistaal: Graad 9-vraestelle en memoranda, eerste en tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-06-23

Is jy in graad 9 en skryf jy nog Afrikaans Huistaal-eksamen voordat die skool sluit? Hier is gratis vraestelle en memoranda deur Eugene van der Westhuizen waarmee jy jou werk kan vaslê.

Die flou Bulle

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2026-06-23

"Dit is mos bewys dat die vorige coach, wat na ’n opmerking summier gefire is, wragtig reg was. Wonder of die huidige coach ’n opmerking of twee soortgelyk daaraan gaan waag."

Persverklaring: Wenners van die 2026 UJ-debuutprys en die 2026 UJ-prys

LitNet Boeke en skrywers 2026-06-22

Die wenners van die 2026 UJ-debuutprys en die 2026 UJ-prys vir Afrikaans is pas bekend gemaak. Boeke in alle genres wat in 2025 verskyn het, het in aanmerking gekom vir albei pryse.

Press release: Kaleidoscope Music and Arts Festival returns to Prince Albert in August

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-06-22

From 21 to 23 August, the festival brings together leading South African and international musicians, performers and artists for a programme of concerts, collaboration and community celebration.

Press release: Esteemed Minnesota Boychoir to embark on first-time tour to South Africa this June

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-06-22

The Minnesota Boychoir will travel to South Africa this June for a multi-city tour featuring collaborative performances with leading South African choirs.

Press release: Washington DC Youth Orchestra to tour South Africa this July, celebrating global connections in the America 250 era

LitNet Lifestyle and entertainment 2026-06-22

The Washington, DC Youth Orchestra Program (DCYOP) will embark on an international tour to South Africa this July, presenting a series of performances that highlight the power of music to connect young artists across cultures.

Stemnota: Teenimmigrante-optogte op 30 Junie 2026

André Duvenhage Menings 2026-06-22

Die burgerlike beweging March and March dring daarop aan dat alle onwettige immigrante Suid-Afrika teen 30 Junie moet verlaat. Grootskaalse betogings regoor Suid-Afrika word vir hierdie sperdatum beplan. Wat kan ons te wagte wees? Politieke ontleder André Duvenhage lewer kommentaar.

Persverklaring: Die Artscape Women’s Humanity Festival veg vir insluiting, geregtigheid en pleit dat vrouestemme gehoor word

LitNet Feeste 2026-06-22

Augustusmaand sal die 20ste jaarlikse Artscape Women’s Humanity Festival (AWHF) Kaapstad omskep in ’n kragtige platform vir dialoog, genesing, aktivisme en artistieke uitdrukking onder die tema ’n Plek vir almal, met die subtema: Vroue in aksie.

Rymstories: "Die Filosoof"

Etienne van Heerden Skryfwerk 2026-06-22

"Anderkant die dun membraan,
Waarop die sonlig dans en ook saans die maan"

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

Persverklaring: Program van die kykNET Silwerskermfees 2026 bekend

LitNet kykNET Portaal 2026-06-19

Die 14de kykNET Silwerskermfees, wat van 19 tot 22 Augustus in Kampsbaai, Kaapstad, plaasvind, spog met 'n uiteenlopende aanbod wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse rolprentkuns weerspieël.

Elders gesien: Tydskapsule en The Story of Emily

Elsabé Brits Elders gesien 2026-06-19

"Ons het onder meer ’n tydkapsule uitgestal Saterdag met die herdenking – by die Story of Emily, 100 jaar na haar dood."

LitNet: Jou 591 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae

LitNet Nuusbrief 2026-06-19

LitNet: Jou 591 bladsye nuwe Afrikaanse navorsingsverslae

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Van Gutenberg tot Zuckerberg – oor die beloftes en bedreigings van die nuwe tegniese era in die Suid-Afrikaanse universiteitswese

Johann Rossouw Universiteitseminaar | University Seminar 2026-06-19

"Dit is die verantwoordelikheid van die eietydse universiteit om studente eerstens in te lyf in die oorspronklike vorm van hoë geletterdheid sodat hulle dit intelligent kan vergelyk met die vervalsings daarvan, naamlik groottaalmodelle, en dié tegnologie kan toe-eien en aanpas om hul vermoë om te dink, te verbeel, te vernuwe, te kan uitbrei en optimaliseer ten einde betrokke burgers te word van ’n land wat nog worstel om waarlik postkoloniaal, dit wil sê waarlik soewerein, te word."

Hierinhou

Pieter R Strauss Poësie 2026-06-19

"so hard onthou
wat dit was
om te leef ..."

Wonde

Jeanne Henning Els Poësie 2026-06-19

"jou vrede
blom in
kersiebloeisels ..."

Treur

Sanette Scheepers Poësie 2026-06-19

"Vir jou toegeblikte smart
in my sagvoet-eenvoud ..."

’n Golfverhaal

Daleen Venter Poësie 2026-06-19

"Daar is baie stories in die see
as mens net aan iets ’n stem kan gee."

Top