Pasgelaai
My spies is jou plesier
2026-06-17"Die terme wat mans kies weerspieël hoe manlikheid, seksualiteit en mag kultureel verwoord word, en hoe hierdie sienings verander. Dat daar honderde name is vir ’n enkele liggaamsdeel, is self ’n taalkundige en kulturele verskynsel."
Ek is ’n Afrikaner – ’n ode aan die Kaapse aalwyn
2026-06-17"My stammoeder, Christina van der Kaap, dra slawe-, Khoi- en Indonesiese bloed. Ek eer haar as deel van my volle, geweefde verhaal."
Gewildste plasings op LitNet: 10 tot 16 Junie 2026
2026-06-17Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 10 tot 16 Junie 2026.
Onder ’n bloedrooi hemel en Die oorkant deur Annemarié van Niekerk: Wanneer feite en stories ineenstrengel en kruisbestuif
2026-06-17"Die sentrale tema in beide is ’n herbesoek aan ’n omgewing wat uit die verlede dateer, gewapen met die kennis en terugbeskouings van die hede."
The Saturday birds – a memoir-essay in answer to Edgar Allan Poe
2026-06-17"Poe’s bird came at midnight. Mine came on a Saturday morning. His was a raven – a true corvid, dark as a verdict, with one word in its mouth. Mine was an Australian magpie, not a corvid at all, though the world is forever insisting that she must be."
Kaaps. Woriboek – Woordeboek – Dictionary onder leiding van Quentin Williams: ’n lesersindruk
2026-06-16"Afrikaans en Kaaps is bekend daarvoor dat die twee tale histories ’n komplekse en ongemaklike verhouding het, en dit lyk nie asof dit spoedig gaan verander nie. Hierdie bespreking poog maar net om die problematiek uiteen te sit sonder om ’n spesifieke posisie te verdedig."
Abdullah Ibrahim, jazzikoon van internasionale statuur
2026-06-16"My verhouding met Abdullah Ibrahim bereik egter ’n hoogtepunt in 2003 toe hy die skool waar ek sedert 1999 as prinsipaal aangestel was, gekies het om ’n musiekopleidingsprogram vir laerskoolkinders te loods."
Persverklaring: RSG Radioteater se Die potplant, ’n kabaret, op Donderdag 18 Junie
2026-06-15’n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hul omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om uit te sterf en probeer onmiddellik planne beraam om te oorleef.
Wyngaard Weekliks: Die Grondwet kan ons nie beskerm teen slegte politici nie
2026-06-15Een van die land se voorste Grondwetkenners, Pierre de Vos, praat met Heindrich Wyngaard oor wat Suid-Afrika se Grondwet besonders maak, en ook oor die dinge wat De Vos as tekortkominge beskou.
Toorkombuis: ’n Lemoenerige beesstert vir die onthou
2026-06-15"Nou kook ek maar hierdie troospot en hoop die wonderlike geure van vars tiemie, lemoen en sjerrie bring vryskelding en vergifnis."
Tsietsi Mashinini: Elusive hero of Soweto on Youth Day 2026 – a sociopolitical and biographical analysis
2026-06-15"Viewed in its entirety, Mathe’s biography is ultimately a meditation on memory, political ownership and historical erasure."
Oorlog van beelde
2026-06-15"Maatskappye spandeer ’n aansienlike deel van hulle begrotings aan bemarking. Ook by regerings is die persepsie belangrik, en volgens sommige leiers selfs meer wesenlik as die werk wat hulle op grondvlak verrig."
Killer Queen: Freddie Mercury sou glimlag oor studente se talente in dié LAMTA-produksie
2026-06-15"Killer Queen wys nie net die talent op die verhoog nie, maar onderstreep LAMTA se geweldige impak as top opleidingsinstelling. In plaas van middelmatigheid, skep LAMTA ’n kreatiewe, eerlike ruimte waar studente gevorm word tot veelsydige multidissiplinêre 'triple threat'-kunstenaars wat musiekteater, filmblyspele en teater insluit. Hul kurrikulum berei studente deeglik voor op die eise van die moderne musiekteaterbedryf, met opleiding wat wissel van karakterontwikkeling tot kunste-administrasie."
Nog ’n jaar, nog ’n plan: Kan die nuwe waterinfrastruktuurplan vir 2026/27 werk?
2026-06-15"In die 1990’s was die aanname dat munisipaliteite sou herstel as hulle bloot meer befondsing ontvang. Vandag is die probleme steeds nie opgelos nie."
The boy and the whale shark by Cayla Lewis: a review
2026-06-15"In a world where we are regularly faced with body shaming and bullying due to appearance, this book allows us to talk to children openly about these important themes and how to deal with them."
Persverklaring: 2026-UJ-pryse vir Afrikaans – kortlyste
2026-06-15Die volgende boeke, alfabeties volgens outeur, is deur die beoordelaars uitgesonder vir die kortlyste van die 2026-UJ-pryse vir Afrikaans.
Programme release: Schreiner Karoo Writers Festival 2026
2026-06-13The Schreiner Karoo Writers Festival takes place from 18 to 21 June 2026 in Nxuba (Cradock). The full programme of the festival, made possible by the Avbob Poetry Project and the Amazwi South African Museum of Literature, has been released.
Wat is ’n huis? by Vrystaat Kunstefees 2026: ’n onderhoud met Anthony Dalton
2026-06-12"Hoe beeld ’n mens dan die teenstrydighede van feilbaarheid en onwrikbaarheid van hierdie mense uit? vra ek. Om my te antwoord, vra Dalton twee vrae: 'Wat is ’n huis sonder ’n alkoholis? Wat is ’n huis sonder ’n onderdanige vrou?'"
Elders gesien: Rus in vrede, Portchie
2026-06-12"Hy het tee gemaak, vars piesangbrood bedien en hartlik oor sy lewe gepraat. Later het hy vir my op sy geliefde klavier gespeel, omring deur sy en ander mense se kunswerke."
