Pasgelaai
Nuut by Queillerie: Die vrou met nege lewens deur Debbie Loots
2026-06-10Op die drumpel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ’n draad deur haar lewe loop.
’n Ope brief oor artikel 235, Orania, Strydenburg, Rehoboth en die toekoms van die Afrikaner, as ’n gesprek onder toegewyde Afrikaners
2026-06-10"Orania en Rehoboth dien as lewende voorbeelde van wat moontlik is wanneer hierdie beginsels toegepas word, maar het self ook steeds sorg nodig vir hul toekoms."
Elders gesien: Aan die begin van Facebook was ek nogal op ’n seepkis.
2026-06-10"Maar vandag wil ek weer op daai seepkis klim. Kan iemand asseblief vir my sê waarom RSG dit nodig ag om met Mel Viljoen ’n onderhoud te voer?"
Cliff-hanger: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg – ’n skrywersonderhoud
2026-06-10"Dit motiveer my altyd om die volgende storie aan te pak."
Persverklaring: RSG Radioteater met klassieke genot te kus en te keur op Donderdag 11 Junie
2026-06-10RSG Radioteater bied Donderdag nie net een nie, maar twee radiodramas aan. Frank en Gladys deur Tom Stoppard, vertaal deur Roy Niemann, kan gehoor word op RSG Donderdagaand 11 Junie om 8 uur. Nog ’n klassieke radiodrama, Amadeus, deur Sir Peter Shaffer, vertaal en verwerk vir radio deur Nerina Ferreira, sal eksklusief op potgooi beskikbaar wees as deel van die klassieke aanbod.
Gewildste plasings op LitNet: 3 tot 9 Junie 2026
2026-06-10Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 3 tot 9 Junie 2026.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2026
2026-06-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Wat Hill-Lewis by Zille, Obama en Churchill geleer het. Plus: Hoekom hy glo ’n “ANC-verswakte SA” kan sterk gemaak word
2026-06-09"Om doelgerig te lewe is vir hom belangrik – en dit is ook waarom hy die politiek as loopbaan gekies het. Tesame daarmee, is mense die spilpunt waarrondom alles vir hom draai."
Resensie van Mei en alles daarna deur Zelda Bezuidenhout
2026-06-08"’n Paar dae nadat jy die boek klaar gelees het, voel jy lus om vir ’n Juna ’n teksboodskap te stuur en te vra wanneer gaan julle weer saam koffie drink."
Uitnodiging: Seuns weet by Oude Leeskamer op 13 Junie
2026-06-08In Seuns weet se verhale ontvou ’n jong, wit, gay Afrikaanse man se belewenis van sy seksualiteit, geloof, familiebande, vriendskap, skrywerskap en die maatskaplike werklikheid waarin hy hom bevind.
Operation Savannah: The "slight mistake" that economically hurt the apartheid state
2026-06-08"Operation Savannah had far-reaching military, diplomatic, political and economic consequences for the Republic of South Africa (RSA). The international community condemned the apartheid state’s violation of the international law principle of non-interference in the domestic affairs of another state."
Operasie Savannah: Die "ligte mistykie" wat die apartheidstaat ekonomies geknou het
2026-06-08"Operasie Savannah het verreikende militêre, diplomatieke, politieke en ekonomiese gevolge vir die Republiek van Suid-Afrika (RSA) ingehou. Die internasionale gemeenskap het die apartheidstaat se skending van die volkeregtelike beginsel van nie-inmenging in ’n ander staat se huishoudelike aangeleenthede veroordeel."
Afrikaans Huistaal: Graad 12-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-06-08Hier is ’n gratis Afrikaans Huistaal-vraestel en memorandum deur Cecilia Klopper vir graad 12-leerders hierdie eksamen!
Rymstories: "Die Swyger"
2026-06-08"Na hierdie afgeleë dorp het hy gekom
In hom die wond van haar en hom"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Deaccessioned: a review
2026-06-08"Deaccessioned is a pristine and feral exhibition, currently on show at Oude Leeskamer in Stellenbosch. Its curators, Lizabé Lambrechts and Nicola Deane, have dared to break through a cultural resistance to decay and become more intimate with its many strange valences as an omnipresent social and existential force."
Op dees aarde: Bekende ysmummie lewer nog ’n verrassing op
2026-06-08"Die 5 300 jaar oue oorblyfsels van Ötzi die Ysman huisves beide antieke en moderne mikrobes, waarvan sommige metabolies aktief is ..."
Enigma deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2026-06-08"Van Rensburg het homself bewys as meester van intrige sowel as humor. Sy romans, ja selfs die misdaadfiksie, is nie ontdaan van deernis nie. Sy vertelstyl is gemaklik en die storie neem sy loop. Die karakters oortuig en die dialoog val reg op die oor."
Swift by Melinda Ferguson: an inter-review
2026-06-08"There’s something provocative when one tells the truth and lays one’s soul bare. And I guess honesty is provocative, and, like a fire horse, that kind of feeds me and inspires me. Writing Swift was not planned. It had to come out of me."
iPendoring Awards 2026: an interview
2026-06-05"The solution starts with a strong idea. If an idea is built on a simple human truth that people recognise and understand, language becomes far less of a barrier. A strong concept creates an emotional connection first, and language simply carries it."
