Pasgelaai

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die VSA en Venezuela – wanorde of orde?

Johann Rossouw Seminare en essays 2026-01-16

"Feitlik enigiemand wat hierdie opstel lees, is waarskynlik gewoond aan die sogenaamde reëlgebaseerde wêreldorde. Baie van ons sal graag so ’n orde wil sien. Feit is egter dat so ’n orde afhang van die mate waartoe die grootmoondhede van die wêreld op ’n gegewe tyd mekaar se invloed balanseer al dan nie."

Die Lasarus-effek: Hester Heese (1911–1992)

Jannie Pretorius Visueel 2026-01-15

"Hester Heese (nooiensvan De Swardt) is op 26 Oktober 1911 in Kuilsrivier naby Kaapstad gebore en was een van sewe kinders. Na haar opleiding as kindertuinonderwyseres het sy onderwys gegee op Upington en later in Kaapstad. In 1937 trou sy met Karl Heese en uit die huwelik is vyf kinders gebore. As pastoriemoeder van verskeie NGK-gemeentes het sy aktief aan gemeenskapsaktiwiteite deelgeneem."

Die Lasarus-effek: Tryna du Toit (1910–2005)

Jannie Pretorius Visueel 2026-01-15

"Catherina Charlotte Kotzenberg, wat die skuilnaam Tryna du Toit gebruik het, is op 13 Januarie 1910 op De Aar gebore en het ’n merkwaardige loopbaan as Afrikaanse skrywer gehad. Na haar opleiding as onderwyseres het sy in 1932 met Wilhelm Kotzenberg in die huwelik getree en hulle het drie kinders gehad. Tydens haar huwelik was sy eers voltyds huisvrou voordat sy voltyds begin skryf het."

Ingrid Winterbach’s Buller se plan (1999) and Onrus op Steynshoop (2024) as town novels

Bibi Burger Academic research 2026-01-15

"Investigating the (narratological and representational) differences in the Steynshoops of the two novels allows me the opportunity to reflect on how rural South Africa has changed in the quarter century between the two novels, and how these changes are mirrored and negotiated in the genre of the town novel."

Robert Sobukwe: die vergete leier van die struggle

Danie van Wyk Seminare en essays 2026-01-15

"Sy teenstanders wou sy stem uitwis, maar kon nie daarin slaag nie."

Ingrid Winterbach se Buller se plan (1999) en Onrus op Steynshoop (2024) as dorpromans

Bibi Burger LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2026-01-15

"In hierdie artikel word Van Coller se werk, asook die enkele ander studies oor Suid-Afrikaanse dorpromans, uiteengesit. Daarna bespreek ek die uitbeelding van die fiktiewe dorp Steynshoop in Ingrid Winterbach se Buller se plan (1999) en Onrus op Steynshoop (2024)."

Nuut by Naledi: Van ’n afstand af  deur Koos van die Waterberge

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-15

Van ’n afstand af is ’n versameling van memoires, verhale, sketse en vertellings as deel van ’n terugskouing oor ’n leeftyd.

Nuut by Naledi: Hinterland deur Piet van Rooyen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-15

’n Werklose swerwer, wat hom voordoen as ’n linguis, sluit aan by ’n ekspedisie op soek na die laaste oorblyfsels van ’n byna uitgestorwe en fabelagtige ras van gorillas. Hy is veral gefassineer deur die lang en lenige Duitse wetenskaplike, Annegret, wat as dierkundige die ekspedisie meemaak.

PenAfrican: Urgent lessons on censorship in South African arts

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2026-01-15

"The lesson of history is clear: When political anxieties dictate who may speak, the marketplace of ideas collapses. Every writer’s freedom suffers, not just that of the one targeted."

Nuut by Naledi: Die boogbrug vanaf Orania II na Orania III deur Jannie Rossouw

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-15

Hierdie publikasie neem die leser op ’n voëlvlug deur die ontwikkeling van Orania in die sestigerjare as ou waterwesedorp en hoe die lewe en bestuur in daardie dae daar uitgesien het. Die boek bied ’n historiese blik op die verdere ontwikkeling van Orania II nadat AVSTIG dit aangekoop het as ’n groeipunt vir Afrikanerselfbeskikking.

Nuut by Naledi: Nou hou ons net aan met Willie Spies as redakteur

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-15

Die stasie het gegroei van ’n rebellestrydradio tot ’n gerekende media-instelling met visie om onafhanklike Afrikaanse inhoud in elke huis, waar Afrikaans gepraat word, te skep.

Graad 6: Natuurwetenskappe en Tegnologie-vraestel en memorandum, kwartaal 1 & 2

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2026-01-15

Is jy in graad 6 en sê jou ouers vir jou jy moet vanjaar hard werk om ’n plek in ’n goeie hoërskool te kry? Die goeie nuus is dat Rouxlyn Botha se Natuurwetenskappe- en Tegnologie-vraestel groot pret is om te gebruik as jy jou werk wil oefen. Laai dit sommer hierdie week al af. Dis gratis – en daar’s ’n memo ook!

Nuut by Naledi: Tromp-op rugby deur Gerrit Pool

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2026-01-15

Dok Pool gebruik sy 60 jaar ervaring om geskiedenis, spelers en hedendaagse gesprekke te verweef – met die flair van ’n storieverteller. Dit het as tweeweeklikse rugbyrubriek in Rapport begin en is op versoek van lesers en oudspelers in boekvorm saamgevat.

Stromingsbeoordeling: Stranger things versus Pluribus – een van die twee was skouspelagtig, maar leeg

Réney Warrington TV 2026-01-15

"Pluribus word deur die kritici as ’n baken van moderne televisie gesien. Dit word geprys vir sy intellektuele erns en sy weiering om voor die altaar van populisme te buig. Dit is ’n reeks wat oor 50 jaar nog bestudeer sal word, terwyl Stranger things teen daardie tyd waarskynlik net ’n voetnota in ’n Netflix-algoritme sal wees."

Pasverskyn: Die weerligvoël deur Jaco Jacobs

LitNet Boeke en skrywers 2026-01-15

Timo het ’n vreemde talent. Vandat hy klein was, kon hy met diere praat. Wel, soort van. Wanneer hy en sy troetelrot, Lucky, op ’n dag die koerant haal, is dit die begin van ’n wilde avontuur – die soort avontuur waarvan hy nog net in boeke gelees het. Waarom is ’n wêreldbekende multimiljoenêr skielik agter hom aan? En watter asemrowende geheim steek sy weg op haar privaat eiland?

The lucky ones by Alistair Mackay: a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-01-15

"Ultimately, this collection is about luck, about how your place in the world is more than just a cosmic accident, and about how you can never, ever outrun your history or fate."

Vars uit Oesbekistan: ’n onderhoud met Emile Minnie

Naomi Meyer, Emile Minnie Skrywersonderhoude 2026-01-15

"Ek is baie lief vir skryf en die idee om ’n sosiale dagboek te hou het vir my lekker geklink. Ek is ’n baie onwillige fotograaf, so om foto’s met my brein te neem en dit in woorde te omskep kom vir my baie natuurliker. Met die intrapslag het ek besef dat mense die stories net soveel geniet as wat ek dit geniet om die stories te skryf."

Die bospaadjie

Elsabe Fouche Fiksie 2026-01-15

"Ons het nou mooi gesien hoe lyk die breë pad wat na die hel toe gaan en hoe lyk die smal pad wat na die hemel toe gaan. Solly, kom ons begin by jou, watter pad sal jy verkies?"

Seun

Stefaans Coetzee Fiksie 2026-01-15

"Hy kry ’n skewe trek om sy mond. 'Hy het seuns. Kyk na al sy familiefoto’s, al wat ek het, is medaljes ...'"

Ek gaan djou nie lekke maak nie

Shane Heynes Poësie 2026-01-15

"Want liefde,
regte liefde,
is nie lekkers in ’n sakkie nie"

Top