Pasgelaai
We inherit the fire deur Kagiso Lesego Molope: ’n resensie
2026-05-20"We inherit the fire is ’n boek oor die kameraadskap van vroue, draers van die geskiedenis. In die tronk is Dolly, nog maar ’n kind, onder die vlerk geneem deur ouer vroue wat haar bemoeder het. Self weet sy nie hoe om te bemoeder nie."
Morena en Rorisang-leesreeks deur Refiloe Moahloli: ’n resensie
2026-05-20"Jong lesers sal hulle maklik met Refiloe Moahloli se prettige, eietydse stories en die situasies waarin haar karakters beland, kan identifiseer."
Die beste sussie vir ’n babadraak deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2026-05-20"Viljoen en LAPA uitgewers het alles uitgehaal om hierdie boek so aanloklik en toeganklik as moontlik vir jong lesers te maak."
Standpunte oor menslike versus KI-ondersteunde psigoterapie
2026-05-20"Sou die Franse filosoof Roland Barthes se konsep 'death of the author and birth of the reader' aangepas kon word na 'death of the client and birth of AI'?"
Toorkombuis: Laat waai met daai Skotse sop
2026-05-20"Laat waai, Meraai! Of soos die Skotte sê: 'Lang may yer lum reek', oftewel 'Mag jou skoorsteen nog lank rook'."
Heil die Leser! Boekpaljas
2026-05-20"Daar het die afgelope tyd heelwat lekker boeke verskyn, en dit was moeilik om ’n keuse vir Heil die Leser! te maak. Tog het ek besluit op ’n boekpaljas van die volgende drie, uiteenlopende boeke."
Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie
2026-05-20"Vir diegene wat ’n hupstootjie nodig het met die voorlees van hierdie bundel, is daar ’n QR-kode by die voorwoord ingesluit wat lesers sal neem na ’n indeks van 32 ryme, lieflik voorgelees deur Krog."
Hoe lank is vir altyd? deur Dina Botha: ’n resensie
2026-05-20"Die storie is slim uitgedink en die karakters geloofwaardig. Daar vind veral opvallende karakterontwikkeling by Andreas plaas – ’n emosionele reis wat die leser laat sug van tevredenheid."
Christelientjie die sonskynfeetjie van die Grootrivier deur Riana Scheepers: ’n resensie
2026-05-20"Dis opvallend dat daar iets anders aan die feetjie op die omslag deur Elsabé Ebersöhn is. Sommige lesers sal die gebruik van sonskynfeetjie verstaan en die kloutjie by die oor bring."
Wiskunde: Graad 10-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-20Is jy in graad 10 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Reus en Raka? ’n Lesersindruk van Die reus uit die bos deur Piet van Rooyen
2026-05-20"Die ontmoeting tussen Raka en die kinders vind plaas tydens hulle normale spel by die seekoeigate. In die gemoderniseerde Reus word tegnologiese spel die ontmoetingsplek. Soos in die epos, dring die spel die kinders se gedagtewêreld binne."
Wiskunde: Graad 9-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-20Is jy in graad 9 en moet jy voorberei vir jou Wiskunde-eksamen? LitNet kan help. Laai hierdie gratis oefenvraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en begin sommer vandag nog voorbeelde oefen!
Boekevat met Deborah: En nog WAT deur Jana Luther en Trace deur Ryan Blumenthal
2026-05-20"Hierdie boek vol skitterende rubrieke sit my op my klip. Dis voorstebos." En: "’n Mens kan selfs per selfoon moor as jy iemand se insuliendrup in ’n hospitaal vanaf ’n afstand, vanuit ’n ander provinsie, afskakel." Lees wat skryf Deborah Steinmair oor splinternuwe boeke.
Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2026): Munisipale verkiesing 2026 – waarvoor maak Suid-Afrikaners hul stem dik?
2026-05-20"Wanneer mense nie meer glo hul stem maak ’n verskil nie, ontstaan die gevaar dat protesaksie en populisme die plek van deelname inneem. Dit is waarskynlik die grootste uitdaging vir 4 November. Nie net om stemme te wen nie, maar om mense weer te laat glo dat stemme saak maak."
Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2026): Afrikaanse radio: Op pad na uitsterwing of ’n nuwe bloeityd?
2026-05-20"[I]n ’n era van Spotify, TikTok en kunsmatige intelligensie is dit nie meer vanselfsprekend dat jongmense nog soggens hul radio aanskakel nie."
Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2026): Adam Small, die Nico Malan en die lang pad huis toe
2026-05-20"Soos Small self dalk sou sê: Die storie is nog nie klaar nie. Maar vir nou, al is dit net vir ’n oomblik, het Kanna huis toe gekom."
Book review: The director by Daniel Kehlmann
2026-05-20"It relies on recognisable structures of interpretation: the compromised genius, the corrupt system, the haunted past, the faithful wife who outlasts everything. These are presented with intelligence and elegance, but also with a certain complacency, as if their truth were self-evident tropes that need no further interrogation."
Gewildste plasings op LitNet: 13 tot 19 Mei 2026
2026-05-20Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 13 tot 19 Mei 2026.
Uitnodiging: FilosofieKafee – Ode aan die mensdom, Sophocles, Antigone, 332–375
2026-05-20Alle belangstellendes word uitgenooi na die volgende FilosofieKafee-gesprek op Saterdag 30 Mei in Pretoria. Danie Lombard is die spreker.
Innovative curriculum design for sustainable development: Whole Brain®-based Coding and Robotics curriculum
2026-05-20"The study contributes to the field of technology and curriculum studies by providing an empirically grounded example of how cognitive diversity frameworks and sustainability agendas can be integrated into primary school Coding and Robotics education."
