Pasgelaai
Die WAT kotiljons op 100 jaar!
2026-05-26"Bykans 500 gaste – redakteurs, bydraers, borge en medewerkers wat die afgelope eeu gehelp het om die droom van ’n omvattende woordeboek vir Afrikaans te verwesenlik – het saam kom feesvier, want dis ’n groot voorreg."
Athol Fugard se besondere verhouding met Afrikaans: persoonlik en eiesoortig
2026-05-26"In hierdie artikel word die fokus geplaas op Athol Fugard se verhouding met Afrikaans, asook sy eiesoortige gebruik van Afrikaans in sy dramas. Terwyl hy dikwels Afrikaans gebruik het in talle van sy Engelse dramas, fokus ek in hierdie bespreking net op hierdie aspek van sy Engelse drama Boesman and Lena (1969), terwyl die bespreking afsluit met ’n kort ontleding van die taalgebruik in sy Afrikaanse drama, Die laaste karretjiegraf (2012)."
Elders gesien: Die blou huis is Erika Murray-Theron se debuutkinderboek op ouderdom 85
2026-05-25"Die eerste drukoplaag is pas afgelewer, en ek is nie skaam daarvoor nie. Heel groots daarop, trouens. En dit is vir my lekker om weer uitgewer te speel, al is dit op mikroskopiese skaal."
Rymstories: "Die Vlaktenaar"
2026-05-25"Jy onthou die Aga van jou moederskoot
Die gul bolle gekleurde breiwol
Jou pa se uittel van lone in sjielings en pennies"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
Press release: A festival of community and creativity – Kultura-fees returns
2026-05-25From the vineyards and farmlands to its growing creative community, Durbanville is a town with stories in its soil and culture at its heart. That is what Kultura-fees celebrates. Open in spirit, it brings together local artists, emerging talent and established names on one shared stage.
Creative intuition by Theresa Hardman launched in Gqeberha
2026-05-21"Anyone who is interested in creativity may want to get hold of the book. While it is an academic text, Hardman writes fluently, and the bits that I have been reading since buying it are easy to understand."
Artificial intelligence is not coming for your job: It is asking whether there was ever any humanity left in it to begin with
2026-05-21"We are no longer merely integrating technology into business. We are redesigning the architecture of human work itself."
Press release: Schreiner Karoo Writers Festival 2026 programme teaser
2026-05-21The historic town of Nxuba (Cradock) is set to transform into a vibrant hub of literary exploration and artistic storytelling as the Schreiner Karoo Writers Festival returns from June 18th to June 21st, 2026. This year’s festival promises an immersive experience, blending the rich heritage of the Karoo with contemporary voices in poetry, memoir writing, and social-media storytelling.
Nuut by Human & Rousseau: Soek in die boek: Feetjieland deur De Wet Hugo
2026-05-21Welkom in ’n betowerende sprokieswêreld! In Feetjieland wag ’n skatkis vol avonture: dans saam met die eenhoring, speel saam met die feetjie en maak maats met ’n prinses.
Pasverskyn: Voëlsafari-aktiwiteitsboek deur Heléne Booyens en Hélène Loon
2026-05-21Hierdie prettige, interaktiewe boek is vol opwindende aktiwiteite en fassinerende feite oor Afrika se voëls; van kleurryke visvangers tot majestueuse arende en pragtige flaminke.
History in the classroom: Why CAPS must look beyond ideology
2026-05-21"Curriculum change is ongoing, and we cannot instantly label these campaigns as an immediate cause. But the proximity of a new history CAPS to a charged political movement does make it harder to view the revision within a purely pedagogical space."
Die lap agter die toiletpot
2026-05-21"Sy staan eerste op
en gaan laaste slaap.
Sy vat die swaar
sodat haar kinders ligter kan leef."
Die twee laaste mondjies
2026-05-21"Ons het nie eers glase gebruik nie.
Ons het sommer uit die bottel gedrink.
Ek een sluk. Jy een sluk."
Duistering
2026-05-21"Ek wou opvolg met ’n hangende vraag oor sekerheidsklarings, toegangsvlakke en sulke onbenullighede, maar ek het gou besef die saak gaan nié verder aangeroer word nie."
’n Video en foto’s van ’n aand saam met Zelda Bezuidenhout oor Mei en alles daarna
2026-05-20"Mei voel soos die perfekte maand vir ’n boek met die titel Mei en alles daarna. En op Saterdag 16 Mei 2026 het lesers by die Kaalvoet Kafee buite Parys in die Noordwes saamgetrek om Zelda Bezuidenhout se derde roman vir volwassenes te vier."
Press release: Poets selected for Woordeloos anthology
2026-05-20We received 240 submissions from poets across southern Africa. The poems showcased inventive use of language, humour, interplay between languages, truth-telling, and remarkable attention to specific details.
Persverklaring: Ink Skryf in Afrikaans dig- en skryfkompetisie 2026
2026-05-20Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in drie spogbloemlesings opgeneem gaan word.
