Pasgelaai
Elders gesien: Die tusseninners het onlangs tweede gekom in Lapa se Jeugromankompetisie
2026-05-28"Dis ’n lekker ligte, soms hartseer, maar meestal snaakse grootwordstorie met ’n paar aweregse karakters en ewe eksentrieke ou karre."
Kaiings van wysheid deur Daniël J Louw: ’n resensie
2026-05-28"Hebreeuse woordontledings, Bybelse narratief, Suid-Afrikaanse plaasstories en verwysings na kontemporêre politiek staan saam op dieselfde bladsy. Maar juis die weiering om teologie in ’n gesteriliseerde akademiese ruimte te hou, is wat Kaiings van wysheid sy tande gee."
ATKV Kinder- en Jeugteater by Suidoosterfees 2026: Spoke deur CJ Langenhoven – terugvoer deur twee tienertoeskouers
2026-05-28Waarom lewende teater? "Jy het nie ’n kamera wat vir jou besluit waar jy moet kyk nie; jy besluit self. ... Jy is daar." ... "Wanneer ’n mens ’n toneelspel kyk en lewende teater beleef, is dit soos wanneer jy verlore raak in ’n boek. Dit is ’n heeltemal ander wêreld wat jou intrek ... Ek glo dit is die doel van teater."
Dans met die malmokkie
2026-05-28"Hy moet seker vir haar sê hoe hy oor haar voel. Sy het hom al baie gepols, maar hy is mos maar ’n man, en emotions is nou eenmaal nie sy middelnaam nie."
Hobie 16 Katamaran
2026-05-28"Gryp die tou! Lig die kop agteroor!
Laat jou hande gaan! En die wind is al wat jy hoor."
Vonnisbespreking: Die billikheid van ouderdomsgebaseerde diensbeëindiging
2026-05-28"Die regs- en beleidsimplikasies van werkgewerdiskresie om aanstellings te maak na aftrede word [...] ondersoek ten einde die bewysregtelike en etiese kompleksiteit van arbeidsgeskille wat handel oor die beëindiging van die diensverhouding nadat werknemers aftreeouderdom bereik het, uit te wys."
Die vloek en seën van liefde word in Carmen belig
2026-05-27"Dit is Carmen se heerlike moedswilligheid wat van haar so ’n tydlose en draaglike karakter maak."
Elders gesien: Jou brein werk eintlik béter wanneer jy met die hand skryf.
2026-05-27"Dekades gelede, toe ek studeer het, het ek opsommings gemaak, en dan die opsommings opgesom in ingewikkelde matrikse met weird assosiasies. Kom eksamentyd, het ek net die foto van die matriks in my kop gesien en dit dan weer uitgebol totdat ek die handboek as foto’s gesien het."
Call for papers: AMAZWI Literature Heritage Ecology Conference 2027
2026-05-27The theme for this year’s conference is: Indigenous Knowledge Systems for a New Era of Enlightenment.
Van ’n Saksiese dorpie tot in die Kaap: die Henn-familie se merkwaardige reis
2026-05-27"Saam het Michiel, die Saksiese ambagsman en wamaker, en Christina, met haar Oosterse en Kaapse bloed, die stamouers van die Henn-familie in Suid-Afrika geword. Hulle is met vyf kinders geseën."
Graad 7: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Klik hier om dit af te laai.
Graad 6: Wiskundevraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-27Is jy in graad 6 en skryf jy binnekort Wiskunde-eksamen? Wilhelm de Toit se gratis oefenvraestel en memorandum kan jou met jou voorbereiding help. Daarna kan jy smul aan iets soets om jou vir jou goeie punte te beloon.
Danny Titus-gedenklesing: Konstitusionele Hof-regter tree in die bres vir Afrikaans as onderrigtaal
2026-05-27"Dit is nie elke dag dat ’n dienende Konstitusionele Hof-regter in die openbaar verklaar dat Afrikaans inheems is, dat die taal se geskiedenis verdraai is, en dat bruin Afrikaanssprekendes steeds vir erkenning moet veg nie. Daarom was Steven Majiedt se Danny Titus-lesing veel meer as net ’n gedenktoespraak. Dit was ’n grondwetlike regter se openbare pleidooi vir ’n meer volledige Suid-Afrikaanse geheue."
Gewildste plasings op LitNet: 20 tot 26 Mei 2026
2026-05-27Hier is die tien gewildste plasings op LitNet vir die week 20 tot 26 Mei 2026.
Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers
2026-05-26PEN Afrikaans nooi graag ons lede en ander belangstellendes na drie aanlyn byeenkomste waartydens uitgewers van fiksie, niefiksie en kinder- en jeugboeke hul perspektiewe en wenslyste kom deel.
Lesersindruk: Die seun met die swaeltjie deur Fanie Viljoen
2026-05-26"Die seun met die swaeltjie is ’n verhaal van te vroeg grootword omdat die lewe nie tyd het vir jou om te wag tot jy agtien is nie."
Can an Old Covenant produce a New South Africa? A review of Justice, grief and Christ’s pathways to wholeness edited by James Goddard
2026-05-26"South Africa’s challenge is no longer simply moral reconciliation, but coordinated survival. The capacities produced by Afrikaner covenantal thinking – planning, infrastructure, institutional memory, long-horizon cooperation – cannot simply be discarded because the metaphysics that once organised them has shifted."
