Veldsoirée 2026: videoflitse

  • 0

“Bootcamp vir die brein” heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo.

Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die “veld” in Veldsoirée te geniet.

Die Etienne van Heerden Veldsoireé 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag.

Klik hier vir bostaande video se YouTube-skakel

Videografie en produksie: Menán van Heerden

Lees en kyk ook:

’n Gedetailleerde program van die Etienne van Heerden Veldsoirée

Orde van die Windpomp die sewende keer by die Etienne van Heerden Veldsoirée toegeken

Veldsoirée 2026: Die sewende, die einde van die waarheid, die sterfte van fiksie, die grafrede by die laaste boek en laaste leser.

Elders gesien: Met apologie aan Lina Spies

Die Etienne van Heerden Veldsoirée 2026 deur Darryl David se lens

The 2026 Etienne van Heerden Veldsoirée through Andile Bhali’s lens

Veldsoirée-video 2026: Op pad na die Oos-Kaapse Karoo

Video-uitnodiging: Veldsoirée 2026 (24–26 Julie, Nxuba/Cradock)

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Die Tuishuise & Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Spier Arts and Culture Trust 

LitNet Akademies

Van Ewijck Stigting 

Carel van der Merwe

Trinette Rudman Kirkwood

Ton Vosloo

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top