Pasgelaai
Innoverende kurrikulumontwerp vir volhoubare ontwikkeling: Heelbrein®-gebaseerde Kodering en robotika-kurrikulum
2026-05-20"Die studie dra by tot die navorsingsveld oor tegnologie-onderwys deur aan te toon dat ’n holistiese HBDI®-benadering nie slegs bydra om tegniese vaardighede te ontwikkel nie, maar leerders ook kan toerus om as kritiese, kreatiewe en verantwoordelike deelnemers in ’n tegnologies-gedrewe samelewing op te tree."
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: ’n videogesprek oor Afrikanerman deur Mart-Marié Uys
2026-05-19Kyk in hierdie videogesprek hoe Johann Rossouw, Francois Bekker en Mart-Marié Uys oor Afrikanerman, wat binnekort verskyn, gesels.
Waar bloed kruip deur Marieta Carrick: ’n resensie
2026-05-19"Sommer met die intrapslag besef Lola dat haar nuwe tuiste nie net maanskyn en die sonneblomme voor haar kamervenster gaan inhou nie – daarvoor kraak Straumann-huis se houtgange net te veel."
Persverklaring: Uit RSG Radioteater se argief – Slang in die gras op Donderdagaand 21 Mei om 20:00
2026-05-19Luister gerus Donderdagaand 21 Mei na Chris Majiedt se radiodrama, Slang in die gras.
Raaiselman deur Salma Swanepoel: ’n resensie
2026-05-19"Raaiselman is ’n teer, onopgesmukte en skoon liefdesverhaal – die tipe storie waar die leser van meet af aan duim vashou dat die held en heldin by mekaar sal uitkom."
Seuns weet deur Frederick Botha: ’n resensie
2026-05-19"Jy ervaar sy emosies, onsekerheid, frustrasie en begeertes onmiddellik saam met hom. Die leser voel amper soos ’n mede-passasier in die verteller se kop. Met Seuns weet lees jy dus nie net stories nie – jy word deel daarvan."
Oor God en die Afrikaner: Die Spoegvanger deur Stefanus S Vivier, ’n lesersindruk
2026-05-18"Dit is ’n boek oor God en die Afrikaner, oor ontwaking en ontnugtering, maar dit is ook ’n boek oor soveel ander dinge."
In other stories 2025, edited by Kerry Hammerton: a reader’s impression
2026-05-18"While several fine stories here tie up their loose ends in very few words, the best of them almost invariably unsettle the reader’s expectations in one of two ways."
The killing of a union leader: ’n onderhoud met Emma Kotze
2026-05-18"Die toneelstuk handel oor ’n dodelike werkerstaking en die korrupsie wat daarmee gepaardgaan. ’n Industriële leier, Burke, werk saam met sy dogter, Margot, om die vakbond te vernietig, wat lei tot toenemende spanning en gewelddadige konflik."
Persverklaring: Vier kannas vir plekspesifieke teater by KKNK
2026-05-18Uitnemendheid by die KKNK, geborg deur Absa, word jaarliks met Kannas beloon en vanjaar se glansgeleentheid is by Leopard’s Leap in Franschhoek aangebied.
Press release: Artscape Theatre presents Please, don’t call me moffie
2026-05-18Starring Cape Town-based actor Anzio September, a UCT Theatre and Performance graduate, the play sees him seamlessly embody five distinct characters in a performance that is as emotionally raw as it is captivating.
’n Ope brief aan Pieter Kriel
2026-05-18"’n Groot aantal van my voorsate was deel van die eerste Nederlandse geslagte aan die Kaap vanaf 1652, en nie die latere Britse golwe nie."
Van Nico Malan tot Kunstekaap: 55 jaar van kreatiewe uitnemendheid
2026-05-18"Kunstekaap het die afgelope meer as vyf dekades die stemme van ’n nasie laat opklink."
Thabo the space dude – Logbook 4: Mission madness by Lori-Ann Preston: A reader’s impression
2026-05-18"I loved how seamlessly the story blends humour, adventure and creativity. While the stakes are higher and the danger more pronounced, the narrative maintains its light, quirky tone throughout."
Press release: The wind and the word, on Breytenbach’s legacy
2026-05-15What is Breyten Breytenbach’s poetic legacy? His daughter Daphnée Breytenbach and his French translator Georges Lory join Catherine du Toit, head of the French department at Stellenbosch University, for a conversation on Breytenbach’s lasting influence on French and South African literature at the Franschhoek Literary Festival.
KI-miniseminaar: KI is nie vir my nie
2026-05-15"Ag nee wat, selfs onlangs toe ek ’n veteraanmotor oorgebou het, het ek self die boor vasgehou, gemeet waar die gat moet wees, en daar geboor."
Bleeksiele kan brul deur Brigette Labuschagne: ’n onderhoud
2026-05-15"As ek ’n lekker storie-idee het, werk ek eers my storiegeraamte uit. Wie is my karakters, wat is die storieprobleem, die klimaks en die ontknoping?"
Nuwe navorser Monique Visser oor die veiligheid van jou speseryerak
2026-05-15Hoe veilig is jou kaneel en peper? LitNet Akademies se nuwe reeks met Mercia Coetzee as projekleier stel nuwe navorsers en hul interessante navorsing aan LitNet-lesers bekend. ’n Lys met Afrikaanse vakterme word by elke bydrae verskaf.
When everything is a "deal", almost nothing is governed
2026-05-15"Politics and international relations cannot function as a marketplace alone."
