Pasgelaai
Celeste Slabber-Loriston se Die speletjie: ’n lesersindruk
2026-05-07"Die besonderhede is onskuldig: ’n deur wat nie oopgemaak mag word nie, ’n standbeeld wat jou dophou en ’n gasvrou wie se vriendelikheid iets wegsteek. Die spanning lê in hierdie opstapeling van onverklaarde dinge. Elke toneel skuif die grond effens onder Talia se voete."
Pasverskyn: Seuns weet deur Frederick Botha
2026-05-07’n Debuutbundel met kortverhale waarin ’n jong, wit, gay Afrikanerman sy ervaring van seksualiteit, geloof, familiebande, vriendskap, outeurskap en die sosiale werklikheid waarin hy homself bevind, ondersoek.
Nuut by Naledi: Van Oekraïne tot Iran deur Evert Buurman
2026-05-07Die verhale in hierdie bundel spruit uit die skrywer se voorliefde vir geskiedenis en argeologie en reise wat onderneem is vir doeleindes van navorsing oor die oudste strata van die mensdom se geskiedenis.
Nuut by Naledi: Beauty deur Réna Rauch
2026-05-07Party vroue droom van eerste soene. Ander word beroof van daardie onskuld lank voordat hulle kan droom.
Nuut by Naledi: Basjan se flessie vir depressie deur Joe Kleinhans
2026-05-07Basjan vat af en toe ’n sluk uit sy flessie vir sy kom-en-gaan-depressie. Die flessie word sorgvuldig uit Blom se oog weggesteek. Dis in elk geval net ’n noodflessie.
Suidoosterfees 2026: Hettema ontbloot – digters, divas en ’n titsel Parys
2026-05-07"Wat my bybly, is haar eerlikheid en aandagtigheid wat die gehoor onwillekeurig meevoer."
Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou, Suidoosterfees 2026
2026-05-07Dominique Botha het op 30 April 2026 die Suidoosterfees se kunsuitstalling geopen. Die tema van die fees se kunsprogram vanjaar was Komvandaan: Waar die natuur jou naam onthou. Carin Bester is die fees se kunskurator.
Wiskunde: Graad 5-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-07Is jy in graad 5 en het julle hierdie kwartaal in Wiskunde patrone met vuurhoutjies gebou? Daar is voorbeelde hiervan in hierdie gratis oefenvraestel deur Wilhelm du Toit. Laai dit af en berei voor vir jou eksamen hierdie kwartaal!
Wiskunde: Graad 4-vraestel en memorandum, tweede kwartaal
2026-05-07As jy in graad 4 is en nie altyd hou van deel nie, is daar goeie nuus. Met Wilhelm du Toit se gratis oefenvraestel sal jy prettige deelsomme leer en sommer ook kan voorberei vir jou eerste groot Wiskunde-eksamen in die laerskool.
Gyrfalcon
2026-05-07"daring the shimmery beams to a race
as he finds solace in this barren place. "
Epistemic expectations and realities in stock price returns
2026-05-07"[This article] explores how returns should behave if they are entirely driven by information and compares these theoretical expectations to actual market data. The central question is whether the statistical features of price returns can be reconciled with the notion that prices reflect only the arrival and processing of new information."
Die swart hond het nie ’n naam nie
2026-05-07"Die swart hond lek die trane van my wange af
sy staan met afwagting en swaai haar stert
buite daardie deur van jou herinnering."
Droogte
2026-05-07"As God in sy toorn hulle witwarm brand,
knak klein koppies krakerig af na die sand."
Epistemiese verwagtinge en werklikhede by aandeelprysopbrengste
2026-05-07"Twee kernvrae word gestel: Eerstens, indien aandeelpryse suiwer op beskikbare inligting gebaseer is, hoe behoort die statistiese eienskappe van opbrengsverdelings te lyk? Tweedens, indien empiriese aandeelprysopbrengste hiervan afwyk, wat impliseer dit oor die onderliggende dinamika?"
The great storybook heist by Kristien Potgieter: A reader’s review
2026-05-06"What truly stood out, though, is just how inclusive this story is. It celebrates diversity in such a natural and beautiful way. It opens the door for important conversations, and teaches children from an early age that we all experience the world differently, and that’s okay."
The house of doors by Tan Twan Eng: a review
2026-05-06"What you are left with, finally, is an accumulation of atmosphere: lives conducted partly in the open and partly in concealment; stories moving across continents and decades; a writer who converts experience into fiction; and a woman who must inhabit the afterlife of that transformation."
Wanneer die vinger van beskuldiging na die media as waghond se beweerde "wandade" wys
2026-05-06"Nie alte gereeld nie, maar van tyd tot tyd beland die media in die spervuur – of kom hulle onder verdenking – en moet ander media-instellings of platforms besluit hoe om die storie oor ’n kollega of mededinger te dek."
Wyngaard Weekliks: Wanneer die media in die beskuldigdebank staan
2026-05-06Die bewerings van bedrog waarby ’n prominente Sondagkoerant-redakteur betrek word, is die vertrekpunt van hierdie Wyngaard Weekliks-gesprek. Ook die skietery by die Withuiskorrespondentevereniging se galadinee verlede naweek kom ter sprake. Gespreksleier Heindrich Wyngaard se gaste is die mediakenner Johannes Froneman en Nathan Geffen van die GroundUp-nuusplatform.
